Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/grafiese-ontwerpstudente-en-gegradueerdes-ontvang-nog-nasionale-en-internasionale-erkennings
Grafiese-ontwerpstudente en -gegradueerdes ontvang nog nasionale en internasionale erkennings
2023-12-04 Kort op die hakke van pryse by die Loerie-toekennings en die Student Gold Pack-toekennings (lees meer: https://news.nwu.ac.za/nwu-designers-dazzle-loerie-and-student-gold-pack-awards), het studente en gegradueerdes in Grafiese Ontwerp van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/entrepreneursukses-vir-nwu-alumnus-thabiso
Entrepreneursukses vir NWU-alumnus Thabiso
2018-04-18 Thabiso Kgabung (27) het drie jaar lank vanuit die gerief van ’n lesingsaal vir die werksomgewing voorberei met die hoop dat wanneer hy sy graad verwerf het, hy ’n werksaanbod in sy voorkeur-studiegebied sou kry. Die werklikheid het hom egter geleer dat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-s%25C3%25AA-onbuigsame-aard-van-werkloosheid-onder-jeug-dui-op-veelvlakkige-probleem-vir-sa-%25E2%2580%2593
NWU-kundiges sê onbuigsame aard van werkloosheid onder jeug dui op veelvlakkige probleem vir SA –
2017-07-19 In Suid-Afrika soek meer as 5,7 miljoen burgers aktief na werk, en dit is die jeug (tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar) wat die ergste deur hierdie sosio-ekonomiese uitdaging getref word. Me Precious Mncayi en mnr Jacques de Jongh, albei kundiges binne…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-toekenning-om-wereldwye-siekte-hok-te-slaan
Nuwe toekenning om wêreldwye siekte hok te slaan
2022-04-13 Bertie Jacobs Malaria is ’n dodelike siekte wat wêreldwyd voorkom, en menselewens en die ekonomieë vernietig van die lande waar dit floreer. Volgens die jongste syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) was daar in 2020 241 miljoen…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-potchefstroomkampus-se-donasies-van-die-studente-joolgemeenskapsdiens-2023
NWU Potchefstroomkampus se donasies van die Studente Joolgemeenskapsdiens 2023
2023-08-10 Die Studente Joolgemeenskapsdiens (SJGD) is ’n gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op die Potchefstroomkampus gebaseer is en is die grootste studentegedrewe gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief in die suidelike halfrond…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning
Stads- en Streekbeplanning
2017-05-30 Wat is Stads- en Streekbeplanning? Beplanning is ʼn dinamiese professie wat streef na die verbetering van die welvaart van mense en hulle verwante gemeenskappe deur gemaklike, gelyke, gesonde, effektiewe en aantreklike leefomgewings te skep vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
2022-08-19 [accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/voorgraadse-modules
Voorgraadse modules
2020-03-03 Voorgraadse kommunikasiemodules Eerstejaarsvakke [accordion collapsed] KCOM 111 Inleiding tot kommunikasiekontekste Hierdie module lê die grondslag vir die bestudering van massakommunikasie. Dit is ʼn belangrike komponent van…http://news.nwu.ac.za/af/digitale-aanbieding-voorspel-%25E2%2580%2599n-opwindende-nuwe-pad-vir-die-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Digitale aanbieding voorspel ’n opwindende nuwe pad vir die NWU se Ondernemende Vroue-program
2020-05-04 Eienaars van klein besighede is op baie dinge voorbereid, maar die Covid-19-pandemie laat ons nie net onseker oor hoe om in hierdie vreemde tye te oorleef nie, maar het ook ’n ongekende verskuiwing gebring in die manier waarop ons sake doen. Entrepreneurs…http://news.nwu.ac.za/af/besluit-om-die-rentekoers-te-verhoog-dra-n-sterk-boodskap-oor-die-hantering-van-inflasie-uit
Besluit om die rentekoers te verhoog, dra ’n sterk boodskap oor die hantering van inflasie uit
2022-11-25 “In ooreenstemming met markverwagtings het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheidstem van drie teenoor twee die repokoers met nog 75 basispunte verhoog. Die minderheid was ten gunste van ’n 50-basispuntverhoging.” Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/veldtog-vir-die-bewustheid-oor-bedrog-bevorder-etiese-gedrag
Veldtog vir die bewustheid oor bedrog bevorder etiese gedrag
2024-12-13 Om die kollig te laat val op die wydverspreide kwessie van bedrog het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Interne Oudit-departement ’n lewendige bewustheidsveldtog ter viering van Internasionale Bedrogbewustheidsweek aangebied. Vername sprekers van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hersien-die-farmasie-internskapprogram
NWU hersien die farmasie-internskapprogram
2023-04-03 Vir die meeste gegradueerde farmasiestudente is die verpligte eenjaar-internskap in farmasie die eerste stap na hulle diens aan die gemeenskap en die begin van hulle professionele loopbane as aptekers in Suid-Afrika. Die doel van die internskapjaar is om…http://news.nwu.ac.za/af/river-fm-mik-na-die-groot-prys
River FM mik na die groot prys
2022-08-19 River FM, ’n radiostasie van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, is uitgenooi om deel te neem aan ’n kompetisie wat aan die plaaslike gemeenskapsradiostasies die geleentheid gee om vir iemand se regte op te kom. Die geleentheid is deur die…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder-0
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2023-09-27 Dit is maklik om te sien hoe ’n gebrek aan die behoorlike toepassing van die wet, veral in die Suid-Afrikaanse konteks, uiteindelik tot anargie kan lei, aangesien daar mense is wat die wet doelbewus wil systap. Gelukkig is daar mense by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-biokinetika-student-ontvang-gesogte-studentetoekenning-vir-gesondheidswetenskappe-die-asaipa
NWU Biokinetika-student ontvang gesogte studentetoekenning vir Gesondheidswetenskappe by die ASAIPA Nasionale Mediese Toekennings
2024-05-15 dat een van ons studente, Jayson Clancy, die studentetoekenning vir Gesondheidswetenskappe by die ASAIPA Nasionale Mediese Toekennings in 2024 gaan ontvang.Die toekenningseremonie sal op 29 Junie 2024 in Johannesburg plaasvind en dit is die eerste keer dat ’n…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-besigheidskool-ontvang-nog-n-internasionale-akkreditasie
Die NWU Besigheidskool ontvang nog ’n internasionale akkreditasie
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs sy akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang. Die NWU Besigheidskool is deur die senior bestuurder vir Akkreditasie en…http://sport.nwu.ac.za/af/skaak
Skaak
2025-03-10 [accordion collapsed] Mahikengkampus Skaak is ’n strategiese sport wat vir ontspanning sowel as in kompetisies gespeel word. Dit is een van die oudste en gewildste bordspeletjies. Die sport se moderne vorm het op die Europese vasteland ontwikkel,…http://news.nwu.ac.za/af/projek-oor-vloektaal-lewer-wetenskaplike-kennis
Projek oor vloektaal lewer wetenskaplike kennis
2021-04-28 “Myns insiens het dit besonder goed gegaan met die projek. Nie net is die tegnologie en infrastruktuur daargestel vir goeie navorsing in die komende jare nie, maar ons het ook ’n groot klomp geregistreerde gebruikers gekry.”So sê prof Gerhard van…http://news.nwu.ac.za/af/skynverhore-bied-%25C5%2589-voorsmaak-van-maatskaplikewerk-omgewing
Skynverhore bied ʼn voorsmaak van maatskaplikewerk-omgewing
2017-09-08 “Wanneer jy in hierdie hof instap, is jy op my speelvlak.” Dit is die woorde van mnr Johan van den Berg aan tweedejaar-maatskaplikewerkstudente tydens die jaarlikse skynverhore waar studente ʼn voorsmaak kry van die harde realiteit wat ʼn maatskaplike werker…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-om-jou-netwerkingsvaardighede-te-slyp