Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/lang-en-moeilike-pad-om-die-suid-afrikaanse-lugdiens-reg-te-ruk
Lang en moeilike pad om die Suid-Afrikaanse Lugdiens reg te ruk
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit se Ofentse Mokwena, ʼn vervoerekonoom, gooi sy blik op die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële- en bedryfstreuermare en gee ook sy voorstel vir oplossings. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het verborge kwesbaarhede…http://news.nwu.ac.za/af/die-suid-afrikaanse-minibustaxibedryf-n-beeld-van-gevange-gebruikers-en-n-gebrek-aan-regulering
Die Suid-Afrikaanse minibustaxibedryf: ’n Beeld van gevange gebruikers en ’n gebrek aan regulering
2024-07-31 Die minibustaxibedryf is – ten spyte van populêre opinie – meer georganiseerd as wat algemeen geglo word. Die taxibedryf leen homself tot ernstige korrupsie en twyfelagtige wetstoepassingspraktyke, wat die betrokkenes aan ’n baie hoë risiko blootstel.…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-museumdag-nwu-museum-bring-hulde-aan-die-geskiedenis-met-n-interaktiewe-uitstalling
Internasionale Museumdag: NWU Museum bring hulde aan die geskiedenis met ’n interaktiewe uitstalling
2023-05-25 Deur Sandile Mahlangu Die Noordwes-Universiteit (NWU) Museum het op 18 Mei Internasionale Museumdag op die Potchefstroomkampus gevier. Hierdie dag word elke jaar regoor die wêreld gevier en die museum het besluit om dinge ’n bietjie anders aan te pak.…http://news.nwu.ac.za/af/n-gedeelde-visie-vir-die-toekoms-n-betrokkenheid-wat-n-nuwe-era-van-samewerking-inlui
’n Gedeelde visie vir die toekoms: ’n betrokkenheid wat ’n nuwe era van samewerking inlui
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Myngesondheids- en -veiligheidsraad (Mine Health and Safety Council, MHSC) het op Maandag 18 Desember 2023 ’n gesprek gehou om samewerking en die ontwikkeling van ’n verhouding te bevorder wat vir albei partye tot…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-nasionale-belange-die-veranderende-brics-landskap-sewe-toetse
Suid-Afrika se nasionale belange in die veranderende BRICS-landskap – sewe toetse
2023-08-29 “Die waterskeidings- 15de BRICS-beraad wat in Johannesburg plaasgevind het, het – tot sy krediet – verskeie lopies op die telbord gehad teen die tyd dat dit verlede week tot ’n einde gekom het.” Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/die-waarheid-oor-uraanblootstelling-suid-afrika-sal-jou-hare-laat-rys
Die waarheid oor uraanblootstelling in Suid-Afrika sal jou hare laat rys
2019-07-11 ’n Nuwe internasionale navorsingsprojek wat fokus op die blootstelling van mense aan uraan in Suid-Afrikaanse goudmyngebiede, het bevind dat inwoners wat in en naby goudmyngebiede woon, aan verhoogde omgewingsvlakke van uraan blootgestel word. Die uraan…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-kondig-n-nuwe-voorsitter-en-ondervoorsitter-vir-sy-raad-aan
Die Noordwes-Universiteit kondig ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter vir sy Raad aan
2022-06-24 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op sy vergadering van 23 Junie 2022 ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter verkies. Mnr Bert Sorgdrager, ’n gesoute regskundige met meer as 30 jaar ervaring in die privaat sektor, is as die sesde voorsitter…http://news.nwu.ac.za/af/rne-kabinet-moet-die-ekonomiese-agenda-uitstippel-om-groter-beleidsekerheid-te-verseker
RNE-kabinet moet die ekonomiese agenda uitstippel om groter beleidsekerheid te verseker
2024-07-01 Die langverwagte aankondiging deur president Cyril Ramaphosa van die nuwe kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) is oor die algemeen goed vir besigheid en beleggersvertroue. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool, sê die…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-en-innovasiekundiges-die-nwu-deel-kennis-met-afvaardiging-uit-malawi
Tegnologie- en innovasiekundiges by die NWU deel kennis met afvaardiging uit Malawi
2022-11-04 Dit neem ’n span spesialiste om te verseker dat die goeie idees, baanbrekerinnovasies en indrukwekkende intellektuele eiendom van die Noordwes-Universiteit (NWU) in ’n toenemend mededingende omgewing aan die voorpunt bly. Ter erkenning van die kundigheid…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-provinsiale-regering-vat-mekaar-se-hande-vir-n-beter-noordwes
NWU en die provinsiale regering vat mekaar se hande vir ’n beter Noordwes
2025-05-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en Noordwes se provinsiale regering (NWP) gaan saamwerk om probleme in die provinsie te hanteer. Hulle het op 29 April ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat hulle in staat stel om aan ’n groot hoeveelheid…http://news.nwu.ac.za/af/hospitaal-klop-aan-die-nwu-se-deur-vir-beter-sorg-vir-borskankerpasiente
Hospitaal klop aan die NWU se deur vir beter sorg vir borskankerpasiënte
2022-10-28 Navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) werk gereeld in gemeenskappe om lewens te verbeter en oplossings vir dringende kwessies te vind. In die stryd teen borskanker het ’n hospitaal in Potchefstroom die kundigheid van die navorsingseenheid…http://news.nwu.ac.za/af/fenomenaal-en-formidabel-dit-die-nwu-se-program-vir-forensiese-rekenmeesterskap
Fenomenaal én formidabel: dit is die NWU se Program vir Forensiese Rekenmeesterskap
2024-10-03 Die Program vir Forensiese Rekenmeesterskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die grootste groep forensiese kundiges in Suid-Afrika wat voltyds by die program werksaam is. Die Program vir Forensiese Rekenmeesterskap van die NWU is enig in sy soort…http://news.nwu.ac.za/af/colloquium-lewer-n-bydrae-tot-die-toekoms-van-onderrig-en-leer-oorgangstye
Colloquium lewer ’n bydrae tot die toekoms van onderrig en leer in oorgangstye
2021-09-03 Krisisse wat as ontwrigtende noodsituasies begin, kan spoedig die nuwe normaal word. Dit is duidelik uit die meeste uitdagings in hoër onderwys in Suid-Afrika. Veral onderrig en leer moes gebeurlikheidsplanne ontwikkel om die effek van belangrike situasies…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-wys-die-weg-aan-oor-hoe-om-akademiese-integriteit-te-bevorder
Navorser wys die weg aan oor hoe om akademiese integriteit te bevorder
2022-12-08 Die akademiese wêreld kan maklik deur oneerlikheid en plagiaat geïnfiltreer word, veral in moeilike tye soos die afgelope twee jaar van die Covid-19-pandemie. Goeie akademiese praktyk is noodsaaklik vir dosente en studente. Prof Anné Verhoef,…http://news.nwu.ac.za/af/genderbewustheidsweek-2023-beklemtoon-die-verskeidenheid-genders-diversiteit-en-inklusiwiteit-n
Genderbewustheidsweek 2023 beklemtoon die verskeidenheid genders, diversiteit en inklusiwiteit in ’n opvoedkundige opset
2024-03-06 Die doel van die Noordwes-Universiteit (NWU) om diversiteit en inklusiwiteit onder studente, personeel en ander belanghebbers te bevorder, sluit nou Genderbewustheidsweek as kritieke komponent in. Genderbewustheidsweek het aanlyn plaasgevind en die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsingsondersteuningskantoor-neem-aan-n-projek-deel-wat-deur-die-gates-stigting-befonds-word
Navorsingsondersteuningskantoor neem aan ’n projek deel wat deur die Gates-stigting befonds word
2024-03-08 Die Navorsingsondersteuningskantoor by die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van slegs tien navorsingsondersteuningskantore in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) wat ’n toekenning gekry het en gekies is om deel te neem aan die projek wat…http://news.nwu.ac.za/af/graad-10-seth-leerders-ondersoek-beroepshigiene-op-n-praktiese-wyse-die-nwu
Graad 10 SETH-leerders ondersoek beroepshigiëne op ’n praktiese wyse by die NWU
2025-08-28 ’n Groep graad 10-leerders van die SETH Academy by die Hoërskool Ferdinand Postma het op 10 April 2025 die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vir ’n praktiese ervaring van beroepshigiëne besoek. Die sessie, wat deur die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-top-plaaslike-universiteite-suid-afrika-op-ranglys-geplaas
NWU onder die top- plaaslike universiteite in Suid-Afrika op ranglys geplaas
2022-10-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bly onder die top- plaaslike universiteite soos dit duidelik uit die jongste World University Rankings van Times Higher Education (THE) blyk. Volgens die THE, is die NWU onder die topses universiteite in Suid-Afrika. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-gemeenskap-span-kragte-saam-ten-bate-van-eureka-skool
NWU en die gemeenskap span kragte saam ten bate van Eureka Skool
2019-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Vanderbijlparkgemeenskap gaan kragte saamspan om van die Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag ‘n sukses te maak. Dié dag bied aan leerders wat afhanklik is van hoëvlakondersteuning die geleentheid om op ‘n pret…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-forum-om-gemeenskappe-betrokke-te-kry-volstoom-aan-die-gang