Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-tydens-die-registrasie-van-eerstejaarstudente
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente tydens die registrasie van eerstejaarstudente toegelaat nie
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2023 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer, ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse as…http://www.nwu.ac.za/date/public-lecture-launching-new-centre-teaching-excellence
Public Lecture & Launching the New Centre for Teaching Excellence
2025-05-05 You are cordially invited to a Public Lecture and launch of the new Centre for Teaching Excellence. Professor Hopeton Dunn “AI, Ethics and the Challenge to Higher Education Globally” Hopeton S. Dunn is a Professor of Communications Policy and…http://news.nwu.ac.za/af/lang-en-moeilike-pad-om-die-suid-afrikaanse-lugdiens-reg-te-ruk
Lang en moeilike pad om die Suid-Afrikaanse Lugdiens reg te ruk
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit se Ofentse Mokwena, ʼn vervoerekonoom, gooi sy blik op die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële- en bedryfstreuermare en gee ook sy voorstel vir oplossings. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het verborge kwesbaarhede…http://news.nwu.ac.za/vanderbijlpark-campus-set-host-purple-con
Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con
2025-04-11 The North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con, a vibrant celebration of anime, gaming and pop culture inspired by the renowned Comic-Con. Organised by the NWU Anime Student Society in collaboration with the Faculty of…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2022-12-08 Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt. “Die…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-die-reg-om-geregtigheid-en-volhoubaarheid-te-bevorder-0
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
2023-09-27 Dit is maklik om te sien hoe ’n gebrek aan die behoorlike toepassing van die wet, veral in die Suid-Afrikaanse konteks, uiteindelik tot anargie kan lei, aangesien daar mense is wat die wet doelbewus wil systap. Gelukkig is daar mense by die…http://news.nwu.ac.za/af/energie-uitdaging-die-grootste-bedreiging-vir-ekonomiese-prestasie
Energie-uitdaging is die grootste bedreiging vir ekonomiese prestasie
2023-04-20 Die styging in die jaarlikse verbruikersprysinflasie van 7,0% tot 7,1% in Maart was strydig met die markverwagtings, wat was dat die verbruikersprysindeks (VPI) moontlik teen nou ’n matige afname tot ongeveer 6,7% kon getoon het. Volgens prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/slimstasie-die-nwu-sal-luggehalte-en-weer-moniteer
Slimstasie by die NWU sal luggehalte en weer moniteer
2019-10-08 Vanderbijlpark, ’n besoedelingsknelpunt, is gekies as die ligging van ’n moderne waarnemingstasie wat die weer sowel as die luggehalte sal moniteer. Hierdie multimiljoenrandontwikkeling sal maak dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-dinkskrum-nsfas-en-die-gevolge-van-staatsbesnoeiing
NWU Besigheidskool-dinkskrum – NSFAS en die gevolge van staatsbesnoeiing
2021-04-28 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope week ʼn dinkskrum gehou met die fokus op die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS), en spesifiek wat betref die gevolge van staatsbesnoeiing in die 2021-begroting ten opsigte…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-van-die-brics-network-universiteit-ondersoek-dringende-uitdagings
Seminaar van die BRICS Network-universiteit ondersoek dringende uitdagings
2023-07-06 Klimaatsverandering, toegang tot tegnologie, energie en sosio-ekonomiese struikelblokke is maar net ’n paar van die kritieke uitdagings wat die mensdom tans in die gesig staar. Afgevaardigdes van die BRICS*-nasies het persoonlik en virtueel by die 2023-…http://news.nwu.ac.za/world-prematurity-day-2020-%25E2%2580%2593-turn-awareness-action
World Prematurity Day 2020 – turn awareness into action
2020-11-06 For the past 10 years every 17 November is observed as World Prematurity Day. This day aims to highlight and raise awareness of preterm birth and the concerns of preterm babies and their families worldwide. In South Africa 15% of all births, which…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-maatreels-vir-kansellasie-van-skuld-onder-die-soeklig
Alternatiewe maatreëls vir kansellasie van skuld onder die soeklig
2021-05-10 Talle Suid-Afrikaners wat in skuld verdrink, kan ’n potensiële reddingsboei ontvang ná ’n studie deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se meestersgraadgegradueerde Paballo Mothibi oor die kansellering van skuld van diegene wat geen inkomste of bates het nie…http://news.nwu.ac.za/af/ranglyste-bevestig-die-nwu-se-bestendige-pad-van-uitnemendheid
Ranglyste bevestig die NWU se bestendige pad van uitnemendheid
2025-10-09 In die jongste Times Higher Education (THE) World University Rankings gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) voort om te bou aan sy reputasie as ’n wêreldwye mededingende en innoverende instelling wat sy posisie onder die wêreld se vooraanstaande universiteite…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-wiskundegaping-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-tweede-kans-op-sukses-vir-matrikulante
Oorbrug die Wiskundegaping – ’n tweede kans op sukses vir matrikulante
2022-08-19 Vier jaar sedert die bekendstelling van die Oorbrug die Wiskundegaping- (BTMG-) leerprogram aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus het talle leerders nie net hulle vrees vir wiskunde verloor nie, maar is ook florerende studente wat hulle…http://news.nwu.ac.za/af/plasing-op-die-gryslys-skaad-suid-afrika-se-beleggingsprofiel
Plasing op die gryslys skaad Suid-Afrika se beleggingsprofiel
2023-02-27 Suid-Afrika se verhoogde internasionale risikostatus as gevolg van plasing op die gryslys skaad ’n beleggingsprofiel wat reeds met faktore soos die negatiewe impak van aggressiewe beurtkrag, gebrek aan energiesekerheid, voortgaande rommelstatus en ander…http://news.nwu.ac.za/af/lewensveranderende-ervaring-wag-op-die-mahikengkampus-se-toerisme-studente
Lewensveranderende ervaring wag op die Mahikengkampus se Toerisme-studente
2023-12-11 Meetingstraat 205, Charleston, Suid-Carolina 29401, Verenigde State. Hier, op die rand van die Atlantiese Oseaan, omring deur die vleie van die lae lande, is die plek wat nege BA Honneurs-studente in Toerismebestuur van die Mahikengkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/een-universiteit-een-simbool-wat-stel-u-die-vooruitsig
Een universiteit: een simbool – wat stel u in die vooruitsig?
2022-09-15 As deel van die demonstrasie van ons verbintenis om die NWU te transformeer en te posisioneer as ʼn unitêre instansie van hoogstaande akademiese uitnemendheid, met ʼn verbintenis tot maatskaplike geregtigheid, het die NWU-Raad die NWU se Keurkomitee vir…http://news.nwu.ac.za/af/sazini-mojapelo-gaan-leierskapinsig-die-nwu-leierskapsberaad-deel
Sazini Mojapelo gaan leierskapinsig by die NWU-leierskapsberaad deel
2017-07-19 Wanneer dit by besigheidstrategie en -ontwikkeling kom, het Sazini Mojapelo geen formele bekendstelling nodig nie. As uiters gesogte kundige in die vestiging, ontwikkeling en uitvoering van maatskaplike programme word Sazini, wat die groephoof van Africa…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kundigheid-tussen-al-die-blare-van-trees-versteek