Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-die-top-44-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot by die top-4,4% van universiteite wêreldwyd
2023-05-16 Die voortgesette styging van die Noordwes-Universiteit (NWU) op wêreldwye ranglyste het hulle tot in die top-4,4% van universiteite wêreldwyd geneem. Dit is volgens die 2023-uitgawe van die Global 2000-ranglys wat deur die Center for World University Rankings…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-verklaring-wys-die-pad-aan-vir-toekomstige-maatskaplike-werkers
Maatskaplike verklaring wys die pad aan vir toekomstige maatskaplike werkers
2019-10-22 Maatskaplike werkers speel ’n belangrike rol in die gemeenskappe wat hulle dien. Hulle is stem vir die mense wat nie gehoor word nie, en hulle konfronteer ernstige maatskaplike kwessies om jonk en oud te help om te floreer. Kortom: hulle is daartoe verbind…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-toerisme-die-wes-kaap-koning-kraai
Dít is hoekom toerisme in die Wes-Kaap koning kraai
2023-09-28 Deur te verseker dat toeriste veilig voel – en veilig is – is een van die vernaamste redes vir Kaapstad en die Wes-Kaap se sukses as ʼn toerismebestemming. Dit sal ander stede en streke baat om Kaapstad en die Wes-Kaap se toersime-plan na te volg.…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-tekste-en-die-interpretasie-daarvan-vir-vandag-se-samelewing
Antieke tekste en die interpretasie daarvan vir vandag se samelewing
2024-09-02 Hetsy hulle geskiedkundig waar of fiksie is, tekste verskaf nie net inligting nie, maar is ’n dryfkrag agter ideologiese verandering vir hulle teikengehoor, en spoor die lesers daarvan aan om nuwe gedrag, soos morele waardes en goeie etiese optrede, te…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-nwu-kampus-haal-robotika-uit-die-wetenskapklas-uit
Robofest 2017: NWU-kampus haal robotika uit die wetenskapklas uit
2017-03-14 Die opwinding wat met die Suid-Afrikaanse weergawe van Robofest 2017 gepaard gegaan het, voorspel 'n skouspelagtige internasionale kampioenskap in Junie. Op Saterdag, 4 Maart 2017, het die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-%25E2%2580%2593-nwu-kundige-beklemtoon-die-behoefte-aan-professionele-traumaberading
Driehoek-tragedie – NWU-kundige beklemtoon die behoefte aan professionele traumaberading
2019-02-07 Die land is op Vrydag 1 Februarie 2019 geskok deur die nuus dat ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het. Leerders was besig om die oggend se saalbyeenkoms te verlaat om na hulle onderskeie klaskamers toe te gaan toe die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-vestig-die-aandag-op-migrante-en-hul-geestesgesondheidsuitdagings
Nuwe boek vestig die aandag op migrante en hul geestesgesondheidsuitdagings
2021-01-29 Afgryslike tonele van migrante wat op see omgekom het terwyl hulle op soek is na ’n beter lewe, is ’n te algemene gesig op televisieskerms, aanlyn en in koerantberigte. Uiterste honger, onderdrukkende regerings en etniese en godsdienskonflik word as van die…http://news.nwu.ac.za/af/teleurstellende-werkloosheidsyfers-bevestig-die-dringendheid-vir-groter-en-arbeidsryke-groei
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
2024-08-14 Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie. In sy kommentaar op die vrystelling…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-gaan-suid-afrika-se-olimpiese-atlete-geestelik-voorberei
Die NWU gaan Suid-Afrika se Olimpiese atlete geestelik voorberei
2021-02-02 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het van krag tot krag gegaan sedert dit onlangs tot stand gekom het. Hierdie jongste prestasie bevestig die feit dat dit ’n dinamiese sentrum is wat erns maak met hulle…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-werk-die-beroep-waar-aksie-en-deernis-mekaar-ontmoet
Maatskaplike werk: die beroep waar aksie en deernis mekaar ontmoet
2018-04-18 Maart is die Wêreldmaand vir Maatskaplike Werk en in hierdie tyd is die kollig nie net op die beroep gefokus nie, maar ook op die belangrike bydraes wat hierdie dapper professionele persone in die samelewing lewer. Die bewustheidsveldtog het op 20 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/skoolhoofde-die-noord-kaap-gaan-unieke-diploma-baat
Skoolhoofde in die Noord-Kaap gaan by unieke diploma baat
2021-05-14 Die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies as die voorkeurverskaffer vir die aanbieding van ’n unieke Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir skoolleiers in die Noord-Kaap. Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-hoer-onderwys-die-lig-van-n-pandemie
Nuwe boek ondersoek hoër onderwys in die lig van ’n pandemie
2023-06-07 Die Covid-19-pandemie het verwoesting agtergelaat en die hoëronderwyssektor is nie gespaar nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe ’n nuwe boek, getiteld Higher Education in the Face of a Global Pandemic, gekom het. Die mederedakteurs daarvan was prof…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-franco-bosman-slaan-saigr-eksamen-vir-%25C5%2589-ses
Die NWU se Franco Bosman slaan SAIGR-eksamen vir ʼn ses
2019-05-02 Die uitslae van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (“Initial Test of Competence”, ITC-eksamen) het vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe baie…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-sluit-aan-topkardioloe-op-die-sa-heartr-direksie
Navorser sluit aan by topkardioloë op die SA Heart®-direksie
2023-11-16 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies om op die direksie van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart®) te dien. Hy sal ook op sy uitvoerende en belanghebberkomitees dien. Prof Ruan Kruger van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan…http://news.nwu.ac.za/af/minister-van-botswana-verwerf-sy-phd-aan-die-nwu-besigheidskool
Minister van Botswana verwerf sy PhD aan die NWU Besigheidskool
2022-05-27 Ons wil graag vir die Minister van Grond- en Watersake van die Republiek van Botswana, dr Kefentse C Mzwinila, gelukwens met sy PhD-graad wat hy op 25 Mei 2022 aan die NWU Besigheidskool verwerf het. …http://news.nwu.ac.za/af/die-room-van-nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesters-weer-bo
Die room van NWU se geoktrooieerde rekenmeesters is weer bo
2022-09-08 Die Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-program van die Noordwes-Universiteit (NWU) is werklik ’n krag om mee rekening te hou. ’n Mens kan dit sien nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) die uitslae bekend gemaak het van sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-radio-aanbieder-vir-die-bevordering-van-selfgerigte-leer
NWU vereer radio-aanbieder vir die bevordering van selfgerigte leer
2021-11-04 Die wêreld is deurlopend besig om te ontwikkel, en om op hoogte te bly met die voortdurende vloei van veranderings, is lewenslange leer noodsaaklik. Een van die doeltreffendste benaderings oor lewenslange leer is selfgerigte leer (SGL), waar mense hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skenk-rekenaars-en-boeke-aan-die-jb-marks-gemeenskapsbiblioteke
NWU skenk rekenaars en boeke aan die JB Marks-gemeenskapsbiblioteke
2022-08-19 Plaaslike biblioteke het dikwels nie die middele om broodnodige rekenaars en boeke op ’n gereelde basis aan te skaf nie. Personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Biblioteek- en Inligtingsdienste (BID) in Potchefstroom het hierdie behoefte raakgesien…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-bestuurstegnologie-om-die-grondwetlike-reg-op-water-te-verseker