Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/prof-ankebe-kruger-spansielkundige-vir-die-sa-studentespan-die-wereld-universiteitespele
Prof Ankebé Kruger – spansielkundige vir die SA studentespan by die Wêreld Universiteitespele
2023-06-27 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is ongelooflik trots op prof Ankebé Kruger, wat aangestel is as die Suid-Afrikaanse studentespan se spansielkundige vir die Wêreld Universiteitespele (World University Games)wat in Julie…http://news.nwu.ac.za/af/bewaring-van-afrika-se-biodiversiteit-deur-genomika-hou-verband-met-voedselsekerheid
Bewaring van Afrika se biodiversiteit deur genomika hou verband met voedselsekerheid
2022-04-06 Deur genomika te gebruik om die Afrika-vasteland se biodiversiteit te verstaan en bewaar, kan die aanpasbaarheid van plante, diere en ander lewensvorms bevorder word sodat hulle by klimaatsverandering kan aanpas om voedselsekerheid te behou, sê ’n navorser…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-help-met-bewusmaking-oor-die-belangrikheid-van-slange
NWU help met bewusmaking oor die belangrikheid van slange
2023-04-28 Ons as mense word geleer dat ons alle lewende dinge moet respekteer, maar dit kan ’n sensitiewe saak wees as dit by slange kom. Hierdie reptiele word dikwels as gevaarlike en bose wesens uitgebeeld en dit beïnvloed mense se houding teenoor hulle, wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-colab-help-om-gemeenskapsradio-omroepers-te-bemagtig
NWU CoLab help om gemeenskapsradio-omroepers te bemagtig
2023-06-29 Die CoLab van die Skool vir Kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die nasionale elektroniese media-instituut van Suid-Afrika (National Electronic Media Institute of South Africa, NEMISA) het in 2019 hande gevat en ’n 12 maande lange…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-suksesvolle-opkomende-boere-deur-vennootskappe
Kweek suksesvolle opkomende boere deur vennootskappe
2021-10-28 Wat het opkomende boere nodig om suksesvol te wees? Dit is die vraag wat dr Faan Pelser, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en prof Theuns Pelser van die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nagraadse Skool vir Besigheid en Leierskap in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/voorspelde-groei-nie-goed-genoeg-vir-suid-afrika-nie
Voorspelde groei nie goed genoeg vir Suid-Afrika nie
2025-04-24 Die slegte nuus van die jongste evaluering deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) van die impak van handelsoorloë en beleidsonsekerheid op die wêreldekonomie is nie onverwags nie. Dit beklemtoon nietemin die omvang van die ekonomiese skade wat as gevolg…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/vakgroepoorsig
Vakgroepoorsig
2016-11-29 Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/gemeenskapsbetrokkenheid
Gemeenskapsbetrokkenheid
2018-01-09 Die Skool is betrokke by ‘n aantal gemeenskapsprojekte: * Personeel en studente van Opvoedkundige Sielkunde op die Potchefstroomkampus is sterk betrokke by Potchefstroom Hospitaal * Dr Charles Viljoen is oor ‘n tydperk betrokke by die…http://news.nwu.ac.za/af/node/26986
Rentekoerse onveranderd gelaat soos verwag
2020-11-23 Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) se jongste besluit om weer eens die rentekoers onveranderd te laat, te wagte was in die lig van die ekonomiese model waarop die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-wiele-rol-reeds-vir-die-institusionele-oudit
Die NWU se wiele rol reeds vir die institusionele oudit
2021-09-02 Voorbereidings is goed op dreef vir een van die belangrikste naderende gebeurtenisse in die akademiese lewe van die Noordwes-Universiteit (NWU): die eksterne institusionele oudit wat in Augustus 2022 uitgevoer sal word. Die NWU se institusionele oudit is…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-span-saam-om-voeding-kundigheid-na-die-vasteland-te-bring
Afrika span saam om voeding-kundigheid na die vasteland te bring
2024-07-31 • Mikronutriënttekorte is baie algemeen in Afrika en is een van die belangrikste faktore wat geassosieer word met groeivertraging, swak immuunfunksie en kindersterftes. • ʼn Nuwe meestersgraadprogram in Voeding met Kerntegnieke sal help om wanvoeding in…http://news.nwu.ac.za/af/op-wereld-hipertensiedag-vra-navorsers-vir-n-bewustheid-en-voorkoming-van-hipertensie
Op Wêreld Hipertensiedag vra navorsers vir ’n bewustheid en voorkoming van hipertensie
2023-05-25 Ter erkenning van Wêreld Hipertensiedag het die NWU se Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) ’n bloeddrukmoniteringsgeleentheid as deel van die Mei Metingsmaand-inisiatief gereël. Die doel van die geleentheid was om ’n bewustheid oor hipertensie, of hoë…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-anti-apartheid-intellektueel-se-werk-en-voortgesette-relevansie
Boek ondersoek anti-apartheid-intellektueel se werk en voortgesette relevansie
2023-11-20 Post-apartheid Suid-Afrika het steeds talle onopgeloste probleme en onvervulde beloftes, ten spyte van noemenswaardige vordering op sekere gebiede. ’n Boek oor die werk van die ontslape anti-apartheidsaktivis en intellektueel, Mzala Nxumalo, wat onlangs…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-wys-bewaring-en-ontwikkeling-kan-hand-aan-hand-gaan
Navorsers wys bewaring en ontwikkeling kan hand aan hand gaan
2025-11-13 Terwyl Afrika se stede vinnig uitbrei en die druk vir ekonomiese groei toeneem, staan die vasteland se beskermde gebiede voor ’n komplekse uitdaging: hoe om die natuur te bewaar én mense te bemagtig. By die Noordwes-Universiteit (NWU) werk die…http://news.nwu.ac.za/af/sportdepartement-wil-personeel-aktief-kry
Sportdepartement wil personeel aktief kry
2022-08-19 Met die gesegde: “’n Fikse en gesonde liggaam is die beste modestelling wat jy kan maak”, wil die sportdepartement op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit die tradisionele manier verander waarop mense oor fiksheid en gesondheid dink.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-tydens-die-registrasie-van-eerstejaarstudente
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente tydens die registrasie van eerstejaarstudente toegelaat nie
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2023 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer, ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse as…http://news.nwu.ac.za/af/aggressiewe-tariefbeleid-skep-gefragmenteerde-wereldhandelstelsel
Aggressiewe tariefbeleid skep gefragmenteerde wêreldhandelstelsel
2025-07-09 Die 30%-tariefbesluit deur die Verenigde State is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, en die potensieel negatiewe ekonomiese impak daarvan moenie onderskat word nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-topagt-universiteite-afrika-vir-omgewingsvolhoubaarheid
NWU onder topagt universiteite in Afrika vir omgewingsvolhoubaarheid
2023-12-05 Die vernaamste aspek van die hantering van omgewings-, maatskaplike en beheerkwessies is om iets te doen om volhoubare oplossings te vind. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is onder die voorste hoëronderwysinstellings in Afrika wat betref hulle reaksie op…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-die-laegroeivalstrik-oorwin-om-uitdagings-suksesvol-aan-te-pak
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
2024-06-05 Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry. In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA…http://news.nwu.ac.za/af/wespe-help-om-metaalkontaminasie-te-bepaal