Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontgin-nuwe-hoop-wes-kaap-se-delft-omgewing
NWU ontgin nuwe hoop in Wes-Kaap se Delft-omgewing
2019-04-24 ’n Buitegewone navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Izanette van Schalkwyk, is die afgelope paar jaar besig om deur middel van verskeie navorsingsprojekte die lewens van inwoners van die geweldgeteisterde Delft-omgewing in die Wes-Kaap…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-taalhulpbronne-vir-die-vier-suid-afrikaanse-nguni-tale
Nuwe taalhulpbronne vir die vier Suid-Afrikaanse Nguni-tale
2022-07-20 Beter tegnologie-instrumente is op pad vir Suid-Afrika se vier Nguni-tale. Navorsing wat by die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) gedoen word, help met die invul van die ontbrekende skakels oor hoe hierdie tale gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-betrek-afrika-bevolkings-voorheen-eurosentriese-selnavorsing
Navorser betrek Afrika-bevolkings by voorheen Eurosentriese selnavorsing
2023-07-31 Waarom het sommige mense tydens die Covid-19-pandemie ernstiger koronavirus-simptome as ander ervaar? Internasionale navorsers glo dat ’n deel van die antwoord dalk diep in die mens se selle kan lê, veral in die klein sirkelvormige chromosoom binne-in elke…http://news.nwu.ac.za/af/bewustheid-en-kennis-die-wapens-teen-mensehandel
Bewustheid en kennis die wapens teen mensehandel
2017-03-29 Mensehandel is ’n ernstige misdaad en ’n ernstige skending van menseregte. Duisende mans, vroue en kinders is elke jaar die slagoffers van mensehandelaars – in hulle eie lande asook in die buiteland. Ongelukkig is mensehandel ook in Suid-Afrika ’n…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-fokus-op-griekse-papirologie
Openbare lesing fokus op Griekse papirologie
2018-02-14 Die Skool vir Antieke Taal en Teksstudie van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie is die tuiste van toonaangewende kundiges oor klassieke Latyn, antieke Grieks en die tale van die antieke Nabye Ooste. Een so ’n kundige is dr Isabella Bonati…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-sy-verteenwoordigers-van-uitnemendheid
NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid
2022-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier. Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake…http://sport.nwu.ac.za/af/karate
Karate
2024-08-20 [accordion collapsed] Mahikengkampus Karate het in gewildheid in Afrika toegeneem, veral in Suid-Afrika en Ghana. Karate is ’n tipe vegkuns wat in Japan ontwikkel het, veral op die Ryukyu-eiland, wat nou as Okinawa bekend staan. Karate het sy debuut as…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-vestig-die-aandag-op-migrante-en-hul-geestesgesondheidsuitdagings
Nuwe boek vestig die aandag op migrante en hul geestesgesondheidsuitdagings
2021-01-29 Afgryslike tonele van migrante wat op see omgekom het terwyl hulle op soek is na ’n beter lewe, is ’n te algemene gesig op televisieskerms, aanlyn en in koerantberigte. Uiterste honger, onderdrukkende regerings en etniese en godsdienskonflik word as van die…http://news.nwu.ac.za/af/elsunet-du-plessis-van-heidelberg-tot-die-hoogste-vlak
Elsunet du Plessis: Van Heidelberg tot die hoogste vlak
2021-09-06 Dit was vervlaks naby. Té naby. Die NWU Eagles is Sondagmiddag in hulle Varsity Netbal-veldtog teen die uiteindelike wenners, Kovsies, op hartverskeurende wyse met 66–65 in hulle spore gestuit. In die laaste sekondes van die wedstryd. Die héél laaste…http://news.nwu.ac.za/af/op-soek-na-n-manier-om-ons-varswaterbronne-te-bewaar
Op soek na 'n manier om ons varswaterbronne te bewaar
2022-10-28 Suid-Afrika se varswaterbronne is onder druk van verskillende soorte besoedelstowwe, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsers soek na maniere om met die meer ontwykende besoedelstowwe tred te hou. Prof Rialet Pieters, 'n navorser by die Eenheid vir…http://news.nwu.ac.za/af/vennootskap-bemagtig-malawiese-dieetkundiges
Vennootskap bemagtig Malawiese dieetkundiges
2024-03-27 ’n Kundige span dokters en verpleegkundiges is nodig om doeltreffende behandeling te verseker vir pasiënte wat kritiek siek is. ’n Noodsaaklike toevoeging tot hierdie span is die dieetkundige, aangesien studies getoon het dat sonder die leiding van…http://news.nwu.ac.za/af/game-thrones-speel-sonder-re%25C3%25ABls
Game of Thrones speel sonder reëls
2019-04-25 Game of Thrones verbreek al die reëls vir filmvervaardiging. Dit is waarom dit so suksesvol is. “Daar is reëls en wette vir die maak van films wat jy moet nakom, tensy jy ’n bepaalde effek wil skep, sê Phil Pretorius van die Skool vir Kommunikasiestudies op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-oorbrug-die-wiskunde-gaping
NWU oorbrug die Wiskunde-gaping
2018-02-01 ’n Wiskundige vergelyking wat uiteindelik sin maak! Dit is hoe voornemende studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die waarde van die Wiskunde-leerprogram – Oorbrug die Wiskunde-gaping (BTMG) – beskryf. Hierdie jaar is die…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-maak-mynbou-sexy
Kom ons maak mynbou sexy
2024-04-04 Professor Quentin Campbell van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is welsprekend en het ’n manier om iets raak te vat. Toe hy dus sê “dit is tyd om mynbou sexy te maak”, het die teenwoordiges by die NWU se heel eerste mynbou-…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-vir-die-eerste-kwartaal-van-2023
BBP-groeisyfers vir die eerste kwartaal van 2023
2023-06-07 Volgens prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool is die goeie nuus dat die BBP-groei van 0,4% in die eerste kwartaal van 2023, ná die hersiene -1,1%-groei in die vierde kwartaal van 2022, die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-kindergesondheidsdag-saam-met-die-stadt-primere-skool
NWU vier Kindergesondheidsdag saam met die Stadt Primêre Skool
2023-11-16 Om Kindergesondheidsdag te vier, het die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n klompie prettige aktiwiteite vir die kinders by die Stadt Primêre Skool gereël om die voordele van ’n gesonde leefstyl aan hulle oor te dra.…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-tourism-management/elmarie-slabbert
Elmarie Slabbert
2025-08-04 Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/wat-ouers-moet-weet
Wat ouers moet weet
2024-07-04 [accordion collapsed] Bekendstelling: Eerstejaarregsstudente Dit is ʼn voorreg om u as deel van die uitgebreide NWU familie te verwelkom. Ons het dit goed gedink om sekere basiese inligting aan u deur te gee sodat u, u eerstejaar kan ondersteun…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/nagraadse-kwalifikasies