Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/babel-projek-wen-%25E2%2580%2599n-w%25C3%25AAreldwye-uitdaging
BABEL-projek wen ’n wêreldwye uitdaging
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se navorsers was deel van ’n internasionale konsortium wat ’n hoëprofiel-spraaktranskripsie-uitdaging gewen het – ’n eerste vir Suid-Afrikaanse navorsers op hierdie gebied. Die huidige spraaktranskripsiestelsels is gebou op…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-ekonomiese-toekoms-na-verkiesingsuitslag
Boek ondersoek ekonomiese toekoms ná verkiesingsuitslag
2024-04-10 ’n Boek deur ’n klompie skrywers wat deur die bekende ekonoom, prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, geredigeer is, wil kiesers aanmoedig en bemagtig om in hierdie kritieke verkiesingsjaar ingeligte keuses te maak. “…http://news.nwu.ac.za/af/dothraki-en-ander-subkulturele-tale-%25E2%2580%2593-die-fokus-van-%25E2%2580%2599n-unieke-phd-studie
Dothraki en ander subkulturele tale – die fokus van ’n unieke PhD-studie
2017-06-19 “Me zisosh disse”. Dit is net ’n vleiswond. Dit sal beslis goeie nuus wees as jy gewond is en een van dié taal se moedertaalsprekers is. Dit is Dothraki en is die fantasietaal wat vir die televisiereeks Game of Thrones geskep is. Die taal word vandag…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gradering-vir-die-jongste-medeprofessor-dierewetenskap-aan-die-nwu
NNS-gradering vir die jongste medeprofessor in dierewetenskap aan die NWU
2022-05-23 Boerdery is in prof Kenny Mnisi se bloed, en sy lewenslange passie vir dierewetenskappe dra uiteindelik vrug. Prof Mnisi, wat by die Skool vir Landbouwetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus werk, het ’n Y2-gradering ontvang van die…http://news.nwu.ac.za/af/saam-die-stratosfeer-nwu-nasa-en-princeton-universiteit-reik-na-die-sterre-met-die-super-pressure
Saam in die stratosfeer: NWU, NASA en Princeton Universiteit reik na die sterre met die Super Pressure Balloon-projek
2024-03-06 Die National Aeronautics and Space Administration (NASA) het op Donderdag 16 April 2023 die Super Pressure Balloon, wat die Superdrukballon-beeldteleskoop (Super Pressure Balloon Imaging Telescope, SuperBIT) vervoer, gelanseer. Die SuperBIT werk in die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersoek-die-behoefte-aan-n-streeksbeleid-die-suider-afrikaanse-ontwikkelingsgemeenskap
Navorsing ondersoek die behoefte aan ’n streeksbeleid in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
2024-10-09 Die skepping en uitvoering van supranasionale streeksbeleide is ’n kritieke eerste stap om streke voor te berei om kernspelers op die wêreldwye verhoog te word. Die doel van sulke beleide is om ’n streek se basis te moderniseer en te herstruktureer, en…http://news.nwu.ac.za/af/shaun-bownes-trap-nou-nwu-spore
Shaun Bownes trap nou NWU-spore
2022-10-14 Hy is ’n legende wat die rekordboeke herskryf het. ʼn Kanniedood-spoedvraat wat tot in sy laat 30’s sy talent op die wêreldverhoog uitgestal het. Shaun Bownes, die Afrika-kontinent se voormalige hekkieskampioen, is uit graniet gekerf. Hy kon miskien nie vir…http://news.nwu.ac.za/af/een-universiteit-een-simbool-wat-stel-u-die-vooruitsig
Een universiteit: een simbool – wat stel u in die vooruitsig?
2022-09-15 As deel van die demonstrasie van ons verbintenis om die NWU te transformeer en te posisioneer as ʼn unitêre instansie van hoogstaande akademiese uitnemendheid, met ʼn verbintenis tot maatskaplike geregtigheid, het die NWU-Raad die NWU se Keurkomitee vir…http://news.nwu.ac.za/af/franco-pak-die-studentelewe-met-vaste-tred-aan
Franco pak die studentelewe met vaste tred aan
2022-05-03 Dit was liefde met die eerste oogopslag. Seun ontmoet kampus. In 2019 besoek Franco van Dijk die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom as deel van ’n toer van sy skoolkoor. “Ons het baie van die kampus te sien gekry – dit het amper soos ’n…http://news.nwu.ac.za/af/studie-oor-grootskaalse-potensiaal-om-hernubare-waterstof-te-stoor
Studie oor grootskaalse potensiaal om hernubare waterstof te stoor
2021-09-22 Navorsing wat tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer word oor nuwe en beter maniere om waterstof te stoor, kan daartoe lei dat kragfluktuasies wat soms met hernubare energiebronne geassosieer word iets van die verlede word. Die HySA-…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrikaanse-rentekoerse-moontlik-op-hulle-toppunt
Suid-Afrikaanse rentekoerse moontlik op hulle toppunt
2023-11-24 Soos algemeen verwag is, het die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) by ’n derde agtereenvolgende vergadering (en sy laaste vergadering van die jaar) eenparig besluit om rentekoerse onveranderd te laat, met die repokoers…http://news.nwu.ac.za/af/rachael-veroorsaak-groot-golwe-die-oop-water
Rachael veroorsaak groot golwe in die oop water
2023-07-07 As jou knieë lam word as jy daaraan dink dat jy 10 km moet stap, dink net hoe jou arms sal kla as jy daardie afstand moet swem. Vir Rachael Humphries is dit maar net nog ’n dag in haar waterkantoor. Trouens, hierdie BA-student in Gesondheidswetenskappe aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-aan-die-ontwikkeling-van-mikrokwalifikasies-suider-afrika-deel
NWU neem aan die ontwikkeling van mikrokwalifikasies in Suider-Afrika deel
2025-03-28 Die wêreld is besig om vinnig te verander, en grade is nie meer ’n waarborg van werk of om die relevansie van vaardighede te verseker nie. Voortgesette leer, opgradering van vaardighede, en die aanleer van nuwe vaardighede nadat studente gegradueer het, is…http://news.nwu.ac.za/af/sew-2019-meer-idees-%25E2%2580%2593-optrede
SEW 2019: meer as idees – optrede!
2019-07-24 Met die nasionale bekendstelling van Studente-entrepreneurskapsweek (SEW) wat op 1 Augustus 2019 plaasvind, is hoëronderriginstellings regoor die land gereed om bewustheid van die belangrikheid van entrepreneurskap as ’n lewensvatbare loopbaanopsie te skep…http://news.nwu.ac.za/af/prof-jonathan-calof-neem-sy-bemarkingsinsig-na-n-mandarynse-gehoor
Prof Jonathan Calof neem sy bemarkingsinsig na ’n Mandarynse gehoor
2023-11-16 Dit kom as geen verrassing nie wanneer ’n wêreldberoemde kundige in intelligensie en voorkennis soos prof Jonathan Calof van die Ottawa Universiteit in Kanada en buitengewone professor in die navorsingsfokusarea TRADE aan die Noordwes-Universiteit (NWU), nog…http://news.nwu.ac.za/af/dosent-dra-tot-die-w%25C3%25AAreld-se-kennisskatte
Dosent dra tot die wêreld se kennisskatte by
2017-08-29 Taal fassineer prof Bertus van Rooy, wat floreer op die ingewikkeldhede van menslike uitdrukking deur taal, en vir sy pogings het hy van B3 tot B2 in die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se graderingstelsel gevorder. Bertus is ’n dosent in tale en…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-werk-die-beroep-waar-aksie-en-deernis-mekaar-ontmoet
Maatskaplike werk: die beroep waar aksie en deernis mekaar ontmoet
2018-04-18 Maart is die Wêreldmaand vir Maatskaplike Werk en in hierdie tyd is die kollig nie net op die beroep gefokus nie, maar ook op die belangrike bydraes wat hierdie dapper professionele persone in die samelewing lewer. Die bewustheidsveldtog het op 20 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/minderheidsiening-van-die-mbk-was-n-beter-oordeelsbesluit
Minderheidsiening van die MBK was ’n beter oordeelsbesluit
2025-09-19 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 18 September besluit (met ’n 4- teen 2-stemming) om vir eers sy rentekoersverlagingingsiklus te staak. In sy kommentaar op die besluit sê prof…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hart-bepleit-n-bewustheid-van-hipertensie-mei-metingsmaand
NWU HART bepleit ’n bewustheid van hipertensie in Mei Metingsmaand
2025-05-26 Hoë bloeddruk is ’n stille moordenaar wat ’n dodelike hartaanval kan veroorsaak. Sonder behandeling kan dit ’n persoon se lewensgehalte ook erg raak en hartsiekte, nierskade, geheueverlies of selfs ’n gestremdheid of ’n beroerte veroorsaak. Baie mense wat…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-bekyk-hoe-interpretasie-bybellees-afrika-bepaal