Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-tourism-management/elmarie-slabbert
Elmarie Slabbert
2025-08-04 Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/gabriel-louw
GABRIEL LOUW
2026-03-23 GABRIEL LOUW, a psychologist, historian, academic, educator, researcher and writer, is a professor-emeritus of the Potchefstroom University of Christian Higher Education (PUCHE) and the North-West University (NWU), South Africa, where he lectured to under- and postgraduates and did comprehensive research and the supervising of dissertations/theses…http://natural-sciences.nwu.ac.za/registration-and-orientation/psabsv
PSA/BSV
2021-03-02 [accordion] PSA/BSV R&O programme PSA/BSV will be hosting a live programme. Click on the provided link to enter the meeting and scroll down to view the programme thereof. Join Zoom Meeting https://…http://natural-sciences.nwu.ac.za/paa/3MC-Conference-2024/Program
3MC Conference 2024: Program
2024-02-26 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: black; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 3MC Presents: International Conference on Mathematical Modeling in Biology and Life…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/sejako-j-senatle-sc
Sejako J Senatle SC
2024-06-28 Hy is tans Senior Advokaat en het voorheen privaat gepraktiseer as 'n advokaat, staatsadvokaat en aanklaer sowel as klerk van die hof, hoftolk en staatsaanklaer vir die departement van justisie. Sy huidige professionele aktiwiteite sluit in om 'n kommissaris by die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie te wees. Dr Senatle se huidige en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/paa/3MC-Course-EM/Program
3MC Course on Epidemiological Modeling: Program
2025-11-07 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: black; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } Postgraduate Course: Introduction to Mathematical Epidemiology 4-7 April 2022,…http://news.nwu.ac.za/af/grootste-padda-meer-100-jaar-afrika-ontdek
Grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek
2024-07-31 ʼn Nuwe Afrika-brulpadda-spesie is in die noordooste van Namibië, die suide van Angola, die suidweste van Zambië en die noordweste van Botswana ontdek. Dit is die grootste paddaspesie wat in meer as 100 jaar ontdek is. Die grootste eksemplaar wat al…http://education.nwu.ac.za/edu-hright/projects-0
Projects
2025-08-28 [accordion collapsed] The influence of educational policies, internal and external determinants on the education systems of the BRICS plus member states Project leader: Prof Deon Vos Sub-project leader: Prof Louw de Beer Research…http://engineering.nwu.ac.za/hysa/ice-2023-speakers
Confirmed Invited Speakers (3 April 2023)
2023-09-29 .col-sm-3.col.well:hover { color: black; background: white; } Home Scientific Committee Conference Fees Sponsors & Partners Become a sponsor Important Dates Abstract Submission Registration Speakers Programme…http://news.nwu.ac.za/af/netbal-sweef-en-floreer-die-nwu
Netbal sweef en floreer by die NWU
2024-02-01 Dit is ’n vlugvoetige dans en balle wat met sierlike boë deur die lug vlieg. Dit is ’n tapisserie van spanwerk, saamgeweef deur drade van meedoënlose aanvalle en rotsvaste verdediging. Netbal is ’n sport soos geen ander nie, en een wat die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/laboratory-electron-microscopy/2019-publications
2019 Publications
2021-08-04 Elemike, E.E., Onwudiwe, D.C., Nundkumar, N., Singh, M. & Iyekowa, O. 2019. Green synthesis of Ag, Au and Ag-Au bimetallic nanoparticles using Stigmaphyllon ovatum leaf extract and their in vitro anticancer potential. J…http://news.nwu.ac.za/af/mense-los-probleme-op-en-maak-antropologie-die-regte-plek-om-te-wees
Mense los probleme op en maak antropologie die regte plek om te wees
2021-04-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se vakgroep Antropologie gaan van krag tot krag, en is van voorneme om die NWU een van die topuniversiteite te maak waar daar op hierdie gebied gestudeer kan word. “Met die besef dat die ingewikkelde probleme van ons…http://news.nwu.ac.za/af/siviwe-tyobeka-wereldburger-wat-kan
Siviwe Tyobeka: Wêreldburger wat kan
2022-03-11 Dit is aanvanklik nie opmerklik nie. Eers wanneer Siviwe Tyobeka die verhaal van haar kinderjare vertel, begin jy dit hoor. Dofweg en buitengewoon. ’n Wonderlike intonasie. Die klank van die wêreld. Siviwe is in Johannesburg gebore, maar hulle het na die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-hoofdirekteur-vir-die-nwu-besigheidskool-die-man-agter-die-titel
Nuwe hoofdirekteur vir die NWU Besigheidskool – die man agter die titel
2023-01-31 Dit is nou algemene kennis. Ná groot afwagting is bekendgemaak dat dr Joseph Sekhampu die nuwe hoofdirekteur van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is. Maar wie is Joseph Sekhampu, en wat is sy visie vir die skool en vir die lewe in die…http://news.nwu.ac.za/af/nieverwisselbare-bewyse-waarom-al-hierdie-opgewondenheid
Nieverwisselbare bewyse: Waarom al hierdie opgewondenheid?
2022-04-11 Bertie Jacobs ’n Nuwe akroniem het ons woordeskat betree: NFT. NFT staan vir non-fungible token – ’n nieverwisselbare bewys – wat op sigself nie veel sê nie. Wat NFT’s is, is geld. Groot geld. En dit is besig om die wêreld van digitale handel te verander…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse Kwalifikasies
2024-10-18 GRAAD STUDIERIGTING NAVORSINGSENTITEIT KAMPUSSE DIREKTEUR/ PROGRAMBESTUURDER Honneurs OF PGDip Geoktrooieerde Rekenmeesterskap 504123: E630P/V Hierdie eenjaarkwalifikasie is CTA-geakkrediteer deur die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA).…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-word-die-tennisparadys
NWU word die tennisparadys
2022-08-25 Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is…http://news.nwu.ac.za/af/nee-beteken-nee-en-dis-uit-en-gedaan
“Nee” beteken “nee”, en dis uit en gedaan
2022-05-30 Vyftien maande gelede het die ondenkbare plaasgevind. In ’n insident van sulke boosaardigheid, sulke disrespek en wreedheid is Carla Mӧller se lewe onherroeplik verander. Sy is verkrag, maar as gevolg van die niegewelddadige aard van die…http://news.nwu.ac.za/af/voordeel-suzanie-pretorius
Voordeel, Suzanie Pretorius!
2024-02-02 Sy naam is Schalk, Schalk Pretorius. En as dit nie vir Schalk Pretorius was nie, was die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n tenniskampioen kwyt. Jare gelede, in die mielieboergemeenskap van Bothaville, besluit ʼn jong Schalk dat hy gaan begin tennis speel. Goed…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-gemeenskap-van-praktyk-cop-rooi-gaan-die-vasteland-vorentoe-neem