Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-word-deel-van-die-pan-suid-afrikaanse-taalraad
Navorsers word deel van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
2022-07-25 Die liefde wat twee navorsers van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) vir taal het en hulle vasberadenheid om dit te bevorder en te ontwikkel, het ’n verdere inspuiting gekry met hulle insluiting op twee taalliggame van die Pan-…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheid-nou-die-wreedste-belasting-op-n-kwesbare-bevolking
Werkloosheid is nou die “wreedste belasting” op ’n kwesbare bevolking
2021-08-25 ’n Nuwe rekordhoogtepunt (34,4%) in die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die tweede kwartaal van 2021 bevestig die vernietigende impak wat die Delta-variant van die koronavirus en die meegaande inperkingsmaatreëls op die ekonomie en die arbeidsmark gehad…http://news.nwu.ac.za/af/prof-linda-du-plessis-vier-%25E2%2580%2599n-dekade-die-nwu
Prof Linda du Plessis vier ’n dekade by die NWU
2018-02-26 Prof Linda du Plessis skrik nie sommer vir uitdagings nie, soos dit reeds sedert die begin van haar loopbaan by die Noordwes-Universiteit (NWU) in September 2007 duidelik was. Sy het destyds geskiedenis gemaak deur die heel eerste vroulike viserektor op die…http://news.nwu.ac.za/af/studie-beklemtoon-die-verband-tussen-vetsug-en-akademiese-prestasie
Studie beklemtoon die verband tussen vetsug en akademiese prestasie
2021-03-24 Terwyl die meeste mense bewus is van die gesondheidsrisiko's wat verband hou met kinders wat oorgewig of vetsugtig is, weet hulle nie van die akademiese gevolge wat met hierdie toestande saamgaan nie. Deidré van Staden, wat haar meestersgraad aan die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-beklemtoon-die-belangrikheid-van-opleiding-van-fempreneurs
NWU-kundiges beklemtoon die belangrikheid van opleiding van fempreneurs
2019-08-23 Met Vrouemaand in volle swang, plaas twee kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) die kollig op die belangrikheid van entrepreneursopleiding vir vroulike entrepreneurs. Die kundiges, dr Natanya Meyer en dr Luzaan Hamilton – albei lede van die Skool…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-geskiedkundige-karteer-die-pad-na-suid-afrikaanse-erfenis
NWU-geskiedkundige karteer die pad na Suid-Afrikaanse erfenis
2021-12-01 ’n Akademikus en geskiedkundige van die Noordwes-Universiteit (NWU) is deel van ’n gemeenskapsbetrokkenheidsprojek wat al Suid-Afrika se erfenisterreine en plekke van belang (POI’s) dokumenteer deur die ligging daarvan te lys en die betekenis van al die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/elsunet-du-plessis-van-heidelberg-tot-die-hoogste-vlak
Elsunet du Plessis: Van Heidelberg tot die hoogste vlak
2021-09-06 Dit was vervlaks naby. Té naby. Die NWU Eagles is Sondagmiddag in hulle Varsity Netbal-veldtog teen die uiteindelike wenners, Kovsies, op hartverskeurende wyse met 66–65 in hulle spore gestuit. In die laaste sekondes van die wedstryd. Die héél laaste…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-se-drie-topmatrikulante-sluit-die-nwu-aan
Noordwes se drie topmatrikulante sluit by die NWU aan
2022-03-03 Die top drie akademiese presteerders wat in 2021 in Noordwes gematrikuleer het, gaan in 2022 aan die Noordwes-Universiteit studeer. Francois Pieterse van die Hoërskool Ferdinand Postma in Potchefstroom, Michelle le Roux van Potchefstroom Gimnasium en…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-gee-aandag-aan-die-mishandeling-van-bejaardes
Innoverende navorsing gee aandag aan die mishandeling van bejaardes
2021-06-08 Mishandeling van bejaardes is ’n onderwerp in ons samelewing wat dikwels misken word. Vir een PhD-student in Maatskaplike Werk het dit nie ongemerk verbygegaan nie. Gcotyiswa Mtiya-Thimla het haar PhD in Maatskaplike Werk aan die Noordwes-Universiteit (NWU) (…http://law.nwu.ac.za/af/node/29334
Prof Oliver Fuo woon tans die "Global Intensive" Program
2018-06-27 Prof. Oliver Fuo woon tans die Global Intensive Program of Young Constitutional Law Scholars by wat van 23-29 Junie 2018 in Seoul, Suid-Korea aangebied word. Die program word georganiseer deur die aanbieders van die 10de Annual World Congress of…http://news.nwu.ac.za/af/geskommelde-kabinet-n-belangrike-stap-die-regte-rigting
Geskommelde kabinet is ’n belangrike stap in die regte rigting
2021-08-06 “Die aankondiging op 5 Augustus deur president Cyril Ramaphosa oor ’n geskommelde kabinet, is ’n langverwagte belangrike stap in die regte rigting om sakevertroue te help herbou op ’n tydstip waar dit erg deur onlangse gebeure in Suid-Afrika geruk is…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/nagraadse-fakulteit-beurs
Nagraadse Fakulteit Beurs
2026-07-06 A. Honneurs FakulteitsbeursDie Fakulteit Teologie het 'n inisiatief geloods om Honneursbeurse binne die Fakulteit Teologie toe te ken aan ons huidige finalejaar graduerende en kwalifiserende voorgraadse studente wat ook belangstel om 'n Meesters- en PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-personeel-en-studente-vir-die-bevordering-van-sy-waardes-en-handelsmerk
NWU vereer personeel en studente vir die bevordering van sy waardes en handelsmerk
2023-05-26 Om op die Noordwes-Universiteit-manier (NWU-manier) te leef, beteken om waardegedrewe en trots te wees. Die universiteit het op 25 Mei tydens ’n prestigegeleentheid toegewyde personeel en studente vir die bevordering en uitbouing van sy kultuur en strategie…http://news.nwu.ac.za/af/gki-projek-maak-jou-hande-vuil-en-laat-jou-hart-vir-die-natuur-klop
GKI-projek: maak jou hande vuil en laat jou hart vir die natuur klop
2017-07-19 “As jy ’n tuin en ’n biblioteek het, het jy alles wat jy nodig het.” Hierdie woorde van die Romeinse politikus en prokureur, Marcus Tullius Cicero, het by ’n mens opgekom tydens die onlangse inwyding van die Groenkampusinisiatief (GKI) se mobiele…http://health-sciences.nwu.ac.za/healthethics/pcddp
PCDDP
2018-03-08 Vivarium SAVC certificate Vivarium SANAS certificate General SOP_ALL_Stor 2: Receipt, Storage and use Scheduled Pharmaceutical and Controlled Substances SOP_All_Waste 1: Waste Management…http://news.nwu.ac.za/af/aandag-alle-sasolburg-fempreneurs-skryf-vandag-nog-vir-die-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Aandag alle Sasolburg fempreneurs: skryf vandag nog in vir die NWU se Ondernemende Vroue-program
2020-02-24 Entrepreneurskap is meer as net ʼn gonswoord: dit speel wêreldwyd ʼn groot rol in ekonomiese en sosiale ontwikkeling. In ʼn opwindende wending is al hoe meer vroue besig om die oproep om entrepreneurskap aan te neem, wat ʼn paar dekades gelede heeltemal…http://humanities.nwu.ac.za/honours-communication
Honours Communication
2022-07-26 [accordion collapsed] Application process for Honours programmes We offer three Honours programmes: Advanced Corporate Communication, Development Communication and Journalism and Media Studies. All students have to apply online. The closing…http://health-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/acylcarnitine-profiling