Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/trade/david-spies-trade
David Spies (TRADE)
2023-05-19 David Spies is a senior lecturer in the School of Economic Sciences at the North-West University (Potchefstroom Campus). Dr Spies’ interests lie in the fields of production economics, value chain analysis, marketing and trade. Through his work, he has made a particularly important contribution to the South African red meat industry, both in the…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-management/esmarie-myburgh
Esmarie Myburgh
2025-08-04 Esmarie Myburgh verwerf haar BCom Kommunikasiebestuur-graad in 2012. In dieselfde jaar begin sy met haar BCom Toerismebestuur-honneursgraad en word sy as Toerisme-honneursassistent aangestel. Sy verwerf in 2013 haar honneursgraad (cum laude) en word aangestel as ʼn Toerisme-navorsingsassistent; in dieselfde jaar begin sy met haar MCom…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-reg-die-praktyk/ngwako-raboshakga
Ngwako Raboshakga
2025-06-11 Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/elmien-du-plessis
Elmien du Plessis
2024-05-09 Onlangse Pulblikasies en Internasionale Publikasies: Du Plessis WJ “The public purpose requirement in the calculation of compensation” in Rethinking Public Interest in Expropriation Law, 2014; Du Plessis WJ et al “The effectiveness of the public purpose principle” in Marting, Boer & Slobodian Assessing and Improving Law for Sustainability: A…http://news.nwu.ac.za/af/goed-beter-beste-skool-vir-taalonderwys-vereer-presteerders
Goed! Beter! Beste! Skool vir Taalonderwys vereer presteerders
2018-11-08 Die Skool vir Taalonderwys in die Fakulteit Opvoedkunde het onlangs sy heel eerste toppresteerdergeleentheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gehou. By hierdie gebeurtenis, wat die vorm van ’n middagete aangeneem het, het…http://law.nwu.ac.za/af/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr. Hadiza O. Okunrobo is 'n toegewyde regsgeleerde en navorser wat spesialiseer in kinder- en vroueregte, met kundigheid in bestuur, beleidsanalise en etiese oorwegings. Met 'n sterk akademiese fondament in die reg en openbare beleid, het sy breedvoerig bygedra tot besprekings oor kinderdeelname in gesondheidsorgbesluitneming, geslagsgebaseerde…http://humanities.nwu.ac.za/af/political-studies-and-international-relations-politics/gideon-van-riet
Gideon van Riet
2025-08-06 My navorsingsbelangstelling is in kritiese sekuriteitstudies, wyd gedefinieer, maar meestal met 'n stedelike fokus: My onlangse navorsing maak gebruik van baie van die verskillende 'skole' binne hierdie veld en 'n verskeidenheid ander teoretiese perspektiewe, insluitend teorieë van hegemonie, vredestudies en post-strukturalisme. Ek pas hierdie…http://commerce.nwu.ac.za/trade/waldo-krugell-trade
Waldo Krugell (TRADE)
2019-04-05 Waldo Krugell is a professor in the School of Economic Sciences at the North-West University (Potchefstroom Campus). He has wide-ranging research interests. Recent work with students has included studies on macro topics such as inclusive development, financial crises and policy uncertainty. At a micro level, he has undertaken firm-level analysis…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-speel-gasheer-vir-elitehokkietoernooi
NWU speel gasheer vir elitehokkietoernooi
2022-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) streef steeds daarna om die wonderlike sport wat hokkie genoem word, te bevorder deur in Potchefstroom vir die FIH Pro League vir mans gasheer te speel. Die toernooi skop op Dinsdag 8 Februarie af, wanneer Suid-Afrika teen…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/gustavo-herminio-salati-marcondes-de-moraes
Gustavo Hermínio Salati Marcondes de Moraes
2023-06-26 Professor Gustavo Moraes is a distinguished academic with extensive experience in business administration and entrepreneurship. He is an Extraordinary Associate Professor at the School of Management Science, North-West University (Vanderbijlpark Campus), and an Associate Professor at the School of Applied Sciences, State University of Campinas (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-kwalifikasies-filosofie
Nagraadse kwalifikasies in Filosofie
2026-03-02 [accordion collapsed] Kortleerprogram (Sertifikaat in Filosofie) Vind meer uit oor die Kortleerprogram (Sertifikaat) in Filosofie BA Hons in Filosofie en MPhil in Filosofie Vir die BA Hons en MPhil is daar vier modules wat voltooi moet…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/robert-magda
Robert Magda
2023-06-26 Focus area: natural resource utilisation, sustainability Prof. Robert Magda (PhD) is the professor at John von Neumann University, Kecskemét, Hungary. He also works at Debrecen University as an invited professor and at the North-West University as an extraordinary professor. Prof. Robert Magda has over 27 years of teaching, research, and leading…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/tafirenyika-sunde
Tafirenyika Sunde
2023-06-14 Professor Tafirenyika Sunde is an academic with extensive experience in economics and research. He is an Extraordinary Associate Professor in Trade and Development at the Faculty of Economic and Management Sciences at the Potchefstroom Campus of the North-West University. Dr Tafirenyika Sunde is also an Associate Professor at the Namibia…http://law.nwu.ac.za/af/omgewingsverandering/boyane-tshehla
Boyane Tshehla
2025-10-14 Mnr. Boyane Tshehla is 'n Senior Lektor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Noordwes-Universiteit. Hy het 'n LLM in Strafreg van die Universiteit van Kaapstad en 'n B.Proc van die Universiteit van die Noorde (nou Universiteit van Limpopo). Sy navorsing en onderrig dek 'n wye reeks onderwerpe, insluitend Strafreg en Prosesreg, Bewysreg,…http://education.nwu.ac.za/research-unit-self-directed-learning/sdl-covid-19-helpful-resources
SDL Covid-19 Helpful Resources
2020-08-03 The list of educational applications, platforms and resources below aim to help parents, teachers, schools and school administrators facilitate student learning and provide social care and interaction during periods of school closure. Most of…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-nuwe-moontlikhede-vir-fempreneurs-oop