Multisite Search
http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2023-02-01 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-ssrec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2025-12-10 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-kommunikasie
Baccalaureus Artium in Kommunikasie
2021-11-08 [accordion collapsed] Oorsig Die doel van hierdie kwalifikasie is om studente in staat te stel om professioneel en met gesag in die verskillende kommunikasie-omgewings op te tree. ’n Voornemende…http://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes
Urban and Regional Planning Admission Requirements
2018-02-05 Om toelating tot die vier jaar voorgraadse program vir Stads- en Streekbeplanning te verkry, moet studente aan die volgende toelatingsvereistes voldoen: Op graad 12 vlak moet die student vir Wiskunde ʼn vlak 5 (60% - 69%) verwerf. Studente…http://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://commerce.nwu.ac.za/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/dr-svetlana-tatuskar
Dr Svetlana Tatuskar
2024-02-28 Dr. Svetlana Tatuskar is presently the Director of Kohinoor Business School, Mumbai, India. She comes with 23 years of experience in research, teaching, mentoring and training. She completed her Ph.D in Banking and her Masters in Commerce and is also an Accounting Technician from the Institute of Chartered Accountants of India. Her Ph.D fetched…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext
Tuis nuut
2025-05-07 Ontwikkel en bevorder Suid-Afrikaanse tale met behulp van kunsmatige intelligensie. Ons bied die vaardighede en hulpbronne wat jou in staat stel om rekenaars te gebruik en inligting in jou eie taal te bekom. Kyk waarmee ons besig is…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/jeanette-visagie
Jeanette Visagie
2025-06-13 Nadat sy haar LLB (cum laude) en LLM aan die NWU voltooi het, het Jeanette in 2011 by Adams & Adams aangesluit in hul afdeling vir handelsmerksaak, waar sy voltyds gepraktiseer het tot 2019. Jeanette is in 2013 as prokureur toegelaat en kwalifiseer as 'n ambag. merkregspesialis by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
2025-08-04 Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2026-03-05 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/bwi
BWI Tuis
2022-01-20 Die Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika® is ‘n toonaangewende tersiêre instansie vir risiko-opleiding en –navorsing vir die finansiële sektor. Dit spog onder andere met: ʼn…http://commerce.nwu.ac.za/trade/sonja-grater-trade