Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/johana-gathongo
Johana Gathongo
2025-07-30 Dr. Johana Kambo Gathongo is die Uitvoerende Dekaan en Senior Lektor aan die Regskool, Universiteit van Embu, Kenia, 'n pos wat hy sedert September 2019 beklee. Hy doseer tans Arbeids- en Indiensnemingsreg, Kontraktereg en Besigheidsreg. Dr. Gathongo het 'n Doktorsgraad in die Regte (LLD) in Arbeidsreg, 'n Meestersgraad in die Regte (LLM) in…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/hendrik-du-plooy
Hendrik du Plooy
2026-03-25 Prof. Hendrik du Plooy is a currently a Global Operations Director at Wabtec Corporation, where he contributes to business innovation and advanced engineering solutions within the global rail and transportation sector. He is a Fellow Chartered Management Accountant (FCMA), holds a PhD in Business Administration and a Master of Commerce in…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/paul-gilmour
Paul Gilmour
2026-03-25 Dr Paul Gilmour is Senior Lecturer in Economic Crime, course leader of the MSc Economic Crime (campus) degree, and lead of the Economic Crime Research Group at the University of Portsmouth. Prior to this, he served for nearly 20 years in the UK police service, most recently, as a detective specialising in criminal investigations. He serves as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-samel-14-ton-klere-vir-%25E2%2580%2599n-goeie-doel
NWU samel 14 ton klere vir ’n goeie doel in
2017-10-11 Op 9 Oktober het dit onder studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom gegons van opgewondenheid toe hulle kaalvoet op die kampus rondgeloop het om Kaalvoetdag te ondersteun. Kaalvoetdag is ’n jaarlikse gebeurtenis waartydens…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/ekonomiese-wetenskappe-tuis
Ekonomiese Wetenskappe
2025-04-23 Die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is ʼn sentrum van akademiese uitnemendheid, toegewy aan die vorming van die toekoms van ekonomie. Ekonomie speel ʼn belangrike rol om die samelewing te help besluit oor die optimale toewysing…, Studierigtings (Kwalifikasies),http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/engenius-kids-ontwikkelingsprogram-loodsstudie-ikageng
Engenius Kids-ontwikkelingsprogram Loodsstudie in Ikageng
2021-09-01 Die doel van die Engenius Kids-ontwikkelingsprogram is om talentvolle leerders in sekondêre skole te identifiseer en op hulle te fokus om mentorskapsvaardighede te ontwikkel. Ontwikkel in samewerking met kundiges op verskillende terreine 'n nuwe stel…http://news.nwu.ac.za/af/fih-junior-vrouehokkie-wereldbeker-n-groot-sukses
FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker ’n groot sukses
2022-04-19 Bertie Jacobs Nederland het gewen, maar hokkie was die oorwinnaar. Toe die eindfluitjie op Dinsdag 12 April geblaas het, was dit die Nederlandse ondersteuners wat gejuig het en die oranjegeklede spelers wat van vreugde gedans het omdat hulle Duitsland…http://education.nwu.ac.za/af/psigososiale-onderwys
Tuis
2024-08-26 Die Skool vir Psigososiale Onderwys fokus op die bio-psigo-sosio-spiritueel-akademiese welstand van babas, kleuters, voorskoolse kinders, leerders, onderwysers, skole en die onderwyssisteem as geheel. Die Skool bied die noodsaaklike biologiese, sielkundige,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2023-04-01 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/video
Video
2020-07-24 Dokumentêre video Dokumentêre video is ’n spesialisrigting wat sterk fokus op die beplanning, uitvoering en afronding van oudiovisuele narratiewe met ’n feitelike karakter. Beplanning, of voorproduksie, behels nie alleen…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
2020-06-18 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/efundi
eFundi
2024-07-04 Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi. Vir eFundi foutoplossing en ondersteuning kliek hierhttp://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/loopbane
Loopbane
2017-04-05 Snelle ontwikkeling en groei van die Suid-Afrikaanse bevolking bied aan Stads- en Streekbeplanners die unieke geleentheid om ʼn integrale rol te speel in die ontwikkeling van bekostigbare behuising en effektiewe infrastruktuur. Die Stads- en Streekbeplanner…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
2018-05-03 TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn…http://law.nwu.ac.za/af/node/29240
Bekroon met ATKV|SA Akademie-pryse 2018
2018-03-01 Baie geluk aan Dr Michelle Barnard, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wat bekroon is met 'n akademiese prys vir haar artikel Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika wat by LitNet…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/rongedzayi-fambasayi
Rongedzayi Fambasayi
2024-09-09 Dr. Rongedzai Fambasayi is 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit en die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Stede, Regte en Omgewingsvolhoubaarheid (SARChI CLES, NWU). Hy het sy PhD in Regte en Ontwikkeling aan die NWU in 2023 verwerf. Hy het homself gevestig as 'n Internasionale Kinderregteprokureur en Navorser met meer as 'n dekade se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gereed-vir-2022-akademiese-jaar
NWU gereed vir 2022- akademiese jaar
2022-02-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 18 Februarie sy amptelike akademiese opening op sy Mahikengkampus aangebied. As gevolg van Covid-19-regulasies het talle van die ander NWU-personeel en nuwe sowel as terugkerende studente die geleentheid virtueel…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/matthew-timothy-mullarkey
Matthew Timothy Mullarkey
2026-03-25 Prof. Matthew Timothy Mullarkey is a Professor of Instruction in the School of Information Systems at the University of South Florida, where he contributes to teaching, research, and student mentorship within the Muma College of Business. He holds a PhD in Business Administration from the University of South Florida, an MBA from the University of…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/wiehann-olivier
Wiehann Olivier
2026-03-25 Prof. Wiehann Olivier is an Audit and FinTech Partner at Forvis Mazars, where he leads and contributes to the firm’s audit, technology advisory, and financial consulting services. He is Chartered Accountant (SA), holds a PhD in Accountancy from the NWU and a Master of Science in Blockchain and Digital Currency from the University of Nicosia,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-membraantegnologie-hulpbronveredeling