Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kweek-hoop-ten-spyte-van-die-wanhoop-oor-covid-19
Kweek hoop ten spyte van die wanhoop oor Covid-19
2021-07-02 Die voortgaande effek wat Covid-19 op geestesgesondheid het, word regoor die wêreld gevoel, maar veral in Suid-Afrika noudat die pandemie ons land met ’n derde vlaag getref het. Ons het geliefdes, ons finansiële stabiliteit, van ons vryhede, ons sosiale…http://health-sciences.nwu.ac.za/psychosocial-health/about-us
About us
2021-11-03 Welcome to the School of Psychosocial Health: The School of Psychosocial Health comprises of two subject groups: The subject group of Psychology and the subject group of Social Work. The School has the following expertise…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie vir Onderwys
2025-03-04 Posadres: Die Direkteur Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Physical Address: Gebou B10 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-1857…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/kontak-ons-0
Kontak die Skool vir Besigheids en Sosiale Studies in Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Privaat sak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou C6 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-4763…http://law.nwu.ac.za/law/prof-an%25C3%25A9l-du-plessis-presenting-public-lecture
Prof Anél du Plessis is presenting a Public Lecture
2018-06-27 Prof Anel du Plessis bied op 26 Junie 2018 'n publieke lesing aan wat deur die Institute for Advanced Sustainability Studies (Potsdam) en die Freie Universitat, Berlyn aangebied word. Die lesing is getiteld: "Domestication of the Paris Agreement in South…http://natural-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/specialised-tests
Specialised Tests
2023-02-17 [accordion collapsed] Quantitative Trimethylamine (TMA) – Urine & EDTA Test: Quantitative TMA (trimethylamine) URINE and Genotyping Mnemonic: PTMA NHRPL Tariff…http://law.nwu.ac.za/af/node/29206
Prof Christa Rautenbach ontvang 'n uitnodiging
2017-09-11 Prof Christa Rautenbach het 'n uitnodiging ontvang om lid te wees van 'n evalueringskomitee om sekere aansoeke in die 'Kaderprogram vir Geesteswetenskappe, Kultuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe', wat deur die Duitse Federale Ministerie van Onderwys en…http://health-sciences.nwu.ac.za/integrated-integrity-management-system-irims/training
Training
2022-11-21 Research Integrity Training Opportunities Research Integrity Training Opportunities 1. An Introduction to Research Integrity Prof Minrie Greeff: Single presentation 2. An Introduction to Research Integrity Lecture 1 (recording)…http://law.nwu.ac.za/law/prof-klaus-d-bieter-nwu-fakulteit-regte
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
2018-04-19 Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018…http://news.nwu.ac.za/af/chpe-wenner-van-die-wgo-afrika-netwerk-van-vennootinstellings-gekies
CHPE as wenner van die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings gekies
2025-10-23 Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderrig (CHPE) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesogte erkenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontvang nadat dit as ’n wenner in die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings (WHO AFRO Network of…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-voort-met-sy-indrukwekkende-vordering-onder-die-topuniversiteite-wereldwyd
NWU gaan voort met sy indrukwekkende vordering onder die topuniversiteite wêreldwyd
2024-05-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy plek op die ranglys verbeter en skitter onder die topuniversiteite wêreldwyd. Dit is duidelik uit die onlangse graderings deur beide die Center for World University Rankings (CWUR) en die Times Higher Education…http://news.nwu.ac.za/af/vsa-se-tariefverhogings-slegte-nuus-vir-die-suid-afrikaanse-ekonomie
VSA se tariefverhogings is slegte nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
2025-04-04 Die skaal van die verdere uitgebreide eensydige tariefverhogings van die Verenigde State (VSA) wat deur president Donald Trump aangekondig is, gaan nie net ’n yslike wig in die wêreld se multilaterale handelstelsel indryf nie, maar is ook vir die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/gerontologie-voeg-lewe-die-jare-van-ouer-mense-afrika
Gerontologie: Voeg lewe by die jare van ouer mense in Afrika
2018-04-18 Binne die volgende 30 jaar gaan die getal ouer mense in Afrika van 46 miljoen tot 170 miljoen toeneem. Dit is die probleem wat die vasteland teen 2050 in die gesig gaan staar, het prof Jaco Hoffman van die Optentia-navorsingsfokusarea tydens ‘n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/prestige-en-prag-waar-die-nwu-sy-20-jarige-verjaardag-vier
Prestige en prag waar die NWU sy 20-jarige verjaardag vier
2024-07-31 Dit was ’n gebeurtenis om te onthou toe hooggeplaastes en gaste by die Noordwes-Universiteit (NWU) byeengekom het om twee dekades van sukses te vier. Die universiteit het nie net aandag geskenk aan die talle mylpale en prestasies sedert sy stigting nie, maar…http://news.nwu.ac.za/af/paneellede-dink-na-oor-resessierisikos-suid-afrika-na-die-begroting
Paneellede dink na oor resessierisiko’s in Suid-Afrika ná die Begroting
2023-02-27 Indien die verhoogde fiskale risiko’s sou materialiseer wat in die Begrotingstoespraak op 22 Februarie 2023 uiteengesit is, kan die Suid-Afrikaanse ekonomie later hierdie jaar goedskiks in ’n resessie verval, sê ’n paneel kundiges wat vandag tydens ’n Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-neem-aan-die-britse-raad-british-council-se-kommersialisasieprogram-deel
Innoveerders neem aan die Britse Raad (British Council) se kommersialisasieprogram deel
2022-12-06 Die Britse Raad in Suid-Afrika het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) gekies om aan sy intreeprogram oor die versterking van vaardighede in kommersialisasie – Strengthening Commercialisation Skills (SCS) – deel te neem. Hierdie program is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-aan-die-ontwikkeling-van-mikrokwalifikasies-suider-afrika-deel
NWU neem aan die ontwikkeling van mikrokwalifikasies in Suider-Afrika deel
2025-03-28 Die wêreld is besig om vinnig te verander, en grade is nie meer ’n waarborg van werk of om die relevansie van vaardighede te verseker nie. Voortgesette leer, opgradering van vaardighede, en die aanleer van nuwe vaardighede nadat studente gegradueer het, is…http://news.nwu.ac.za/af/orgidee-oral-toe-die-biblioteek-lente-met-bekroonde-botaniese-kuns-vier
Orgideë oral toe die biblioteek lente met bekroonde botaniese kuns vier
2024-09-19 Die lente breek in September aan en ’n spesiale uitstalling van ongelooflike kuns ter ere van die nuwe seisoen versier die mure van die Ferdinand Postma Biblioteek op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Kunswerke van blomme is oral…http://news.nwu.ac.za/af/n-herinneringsreis-saam-met-voormalige-kaptein-van-die-nwu-eagles-sampie-swiegers
’n Herinneringsreis saam met voormalige kaptein van die NWU Eagles, Sampie Swiegers
2024-03-22 Ruan “Sampie” Swiegers, die voormalige kaptein van die 2023 FNB Varsitybeker-kampioene, die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles, neem ons op ’n herinneringsreis. “Soveel herinneringe kom na vore wanneer ek aan die sewe jaar dink wat ek aan die NWU gestudeer…http://news.nwu.ac.za/af/staatsrede-2024-daar-steeds-onafgehandelde-sake-op-die-nasionale-agenda