Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/burger-en-bossie-hou-nwu-onoorwonne
Burger en Bossie hou NWU onoorwonne
2022-06-21 Drie jaar en 21 wedstryde. Dit is hoe lank die Noordwes-Universiteit (NWU) se senior span (dit is nou nie die Varsitybekerspan nie) onoorwonne is. Saterdagmiddag in Potchefstroom het die NWU ʼn sterbelaaide Wits met 37–19 geklop om met hulle agtste…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-bied-konferensie-vir-suider-afrikaanse-regsdosente-aan
Fakulteit Regte bied konferensie vir Suider-Afrikaanse regsdosente aan
2024-01-10 Die Suider-Afrikaanse samelewing is steeds besig om ’n magdom uitdagings te trotseer. Hoë vlakke van armoede en werkloosheid, onvoldoende infrastruktuur en elektrisiteitsvoorsiening, misdaad en stygende vlakke van korrupsie, en al die verskillende…http://commerce.nwu.ac.za/af/gift/gift-tuis
Global Innovative Forefront Talent (GIFT) - Tuis
2023-05-09 “ We believe that talent is a free gift for life and needs to be cultivated to unleash the potential of individuals. We are looking forward towards expanding the field of talent management research and practice to empower people and build sustainable nations…, Our focus, The main focus of GIFT is to develop an empirically tested talent body of knowledge that will set the standard and guidelines for the effective application of talent management practices in the workplace. GIFT consists of four sub-programmes that have been…, Why is our research important?, Talent management is a concept increasingly on the minds of managers and practitioners as it becomes more difficult to attract and retain talented employees in a fierce competitive business world. Our research could assist Souht African organisations to:…http://law.nwu.ac.za/af/node/29263
Uitvoerende Dekaan 2018
2018-03-12 Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…http://news.nwu.ac.za/af/add
NWU se Fakulteit Gesondheidswetenskappe gee erkenning vir uitnemendheid in navorsing en innovasie
2020-11-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe het op 18 November 2020 vir die eerste keer ʼn Navorsing en Innovasie Toekenningseremonie aangebied om erkenning te gee aan die harde werk en prestasies van die fakulteitslede. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/kortleerprogram-tale-beklemtoon-meertaligheid
Kortleerprogram in tale beklemtoon meertaligheid
2022-06-09 Taal oorbrug grense. Die verbind ons, inspireer ons, voed ons op en verryk ons. Dit is dié fundamentele instrument wat ons in staat stel om mekaar te leer ken. En in ’n uiteenlopende, meertalige samelewing sal daar minder grense tussen ons wees hoe meer ons…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-met-onlangse-b-gradering-jaag-nuwe-probleme-oor-antieke-kulture-na
Navorser met onlangse B-gradering jaag nuwe probleme oor antieke kulture na
2022-02-22 Prof Jaco Gericke het nie ’n ortodokse benadering tot navorsing op sy gebied, antieke kultuur, nie, en in ’n sekere sin het dit soms al teen hom getel. Die gety het egter gedraai, en die feit dat sy werk nie in die hoofstroom van vakkundigheid is nie, kan as…http://commerce.nwu.ac.za/af/chartered-accountancy/geoktrooieerde-rekenmeesterskap
Geoktrooieerde Rekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Is jy gereed om ʼn reis aan te pak wat jou passie vir finansies in ʼn gesogte loopbaan omskep? Die Geoktrooieerde Rekenmeester Suid-Afrika (ook bekend as GRSA)-benaming is aangewys as die nommer een Geoktrooieerde Rekenmeester-benaming in die wêreld. Dit is…, Kernvakke , Bedryfswetenskappe Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur Korporatiewe bestuur, Etiek, Oudit en Risiko Bestuursrekeningkunde Belasting , Graadopsies, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5FDH01 BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program Duur van Graad…, Toelatingsvereistes, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde APS: 32 Wiskunde: Vlak 5 (60%) Taal van studie op kampus van aansoek vlak 4 (50-59%) BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program APS: 28 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saica.co.za/ Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap graad gee studente…, Loopbaanmoontlikhede, GR is ʼn uitsonderlik diverse kwalifikasies met verskeie loopbaangeleenthede. Daar is baie opsies, bv. openbare praktyk (ouditfirmas), die korporatiewe omgewing (werk vir ʼn maatskappy), die openbare sektor (werk vir die regering), jou eie besigheid of die…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/tennis
Tennis
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tennis is ’n Olimpiese sport en word op alle vlakke van die samelewing en deur alle ouderdomsgroepe gespeel. Die sport kan gespeel word deur enigeen wat ’n raket kan vashou, insluitende mense in rolstoele. Die…http://news.nwu.ac.za/af/persoonlikheid-kan-die-sleutelaanwyser-vir-prestasie-die-werkplek-wees
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
2020-12-08 Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/re%25C3%25ABls-en-prosedures
Reëls en prosedures
2018-07-12 HPI-toegang Alle lede kry toegang met hulle eie toegangskaart. ENIGE vorm van misbruik daarvan sal ’n boete vir die kaarthouer tot gevolg hê, asook ’n bykomende boete wat deur die kaarthouer betaalbaar is om mede-oortreders te…http://news.nwu.ac.za/af/klein-krieketspelertjies-groot-drome
Klein krieketspelertjies, groot drome!
2018-11-22 As die Proteas se afrigter, Ottis Gibson, die jong talent by die onglangse KFC minikrieketdag, wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus gehou is, kon sien, sou ouens soos AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada iets gehad het om oor…http://news.nwu.ac.za/af/kansa-relay-life-2019-ons-staan-saam
KANSA Relay for Life 2019: ons staan saam!
2019-07-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gaan op 28 en 29 September weer eens die gasheer vir die streek se KANSA Relay for Life-gebeurtenis in die Vanderbijlpark wees. Die kampus en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gaan…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-lewer-die-derde-internasionale-gesamentlike-phd
Optentia lewer die derde internasionale gesamentlike PhD
2019-08-07 Werkloosheid het Suid-Afrika in ’n wurggreep. Volgens die jongste syfers – soos vroeër deur Statistieke SA bekend gemaak – het die amptelike werkloosheidskoers in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van die jaar tot 29% gestyg. Dit is die hoogste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-verwelkom-nuwe-studente-kampusraad
NWU Vanderbijlpark verwelkom nuwe Studente-kampusraad
2019-09-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ’n nuutverkose groep studenteleiers. Tydens ’n onlangse gelukwensingseremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee van die geleentheid gebruik gemaak om die nuwe verteenwoordigers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-maak-%25E2%2580%2599n-impak-tydens-eureka-skool-se-spesiale-sportdag
NWU maak ’n impak tydens Eureka Skool se spesiale sportdag
2019-09-10 Dit is ’n foto wat voorwaar boekdele spreek. Twee jong leerders wens mekaar geluk nadat hulle aan die jaarlikse spesiale sportdag van die Eureka Skool deelgeneem het. Met hulle breë glimlagte en blink ogies dra hulle trots hulle gedenkmedaljes om hulle…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-baan-die-weg-vir-sharpeville-2020-ontwikkelingsplan