Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/n-herinneringsreis-saam-met-voormalige-kaptein-van-die-nwu-eagles-sampie-swiegers
’n Herinneringsreis saam met voormalige kaptein van die NWU Eagles, Sampie Swiegers
2024-03-22 Ruan “Sampie” Swiegers, die voormalige kaptein van die 2023 FNB Varsitybeker-kampioene, die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles, neem ons op ’n herinneringsreis. “Soveel herinneringe kom na vore wanneer ek aan die sewe jaar dink wat ek aan die NWU gestudeer…http://news.nwu.ac.za/af/uitvoerende-dekaan-gaan-waarnemende-regter-die-hoe-hof-wees
Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees
2024-06-21 Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid. Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die…http://news.nwu.ac.za/af/shannon-palm-die-2017-vrou-van-statuur-toekenning
Shannon palm die 2017 Vrou van Statuur-toekenning in
2017-04-03 Die wenner stap met die louere weg! Shannon Roscher (25), alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie naweek die toekenning vir die 2017 Vrou van Statuur: Jeugambassadeur ontvang tydens ’n glansryke seremonie wat by die Emperors Palace in…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/dogmatics-church-and-dogma-history-church-polity
Dogmatics, Church and Dogma History, Church Polity
2020-07-07 Ecclesiological Perspectives Historical studies of the Church, her dogma and Church order. Focus: Please convey the structure of the research proposal. What I need to evaluate the proposal is a motivated theme (e.…http://law.nwu.ac.za/undergraduate-studies/first-year-students
First Year Students
2024-07-04 [accordion collapsed] Become a NWU Student www.nwu.ac.za/af/student What parents should know /sites/law.nwu.ac.za/files/files/Law/2017%20What%20parents%20should%20know.pdf Information on…http://news.nwu.ac.za/af/omvattende-plan-kan-dalk-die-keerpunt-vir-energie-uitdagings-wees
Omvattende plan kan dalk die keerpunt vir energie-uitdagings wees
2022-07-26 President Cyril Ramaphosa se plan om die uitgerekte elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los, kan die keerpunt wees om die land se vermoë te bevorder om met groter sukses sy energie-uitdagings die hoof te bied. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://health-sciences.nwu.ac.za/hypertension-africa-research-team-hart/directions-and-travel
Directions and travel
2022-08-11 HART Symposium A decade of hypertension research: Reflecting on the past to strengthen the future 19 - 20 September 2022 NWU map Directions to the Potchefstroom Campus Directions from OR Tambo to the NWU, Potchefstroom Campus: From OR…http://theology.nwu.ac.za/m-d-programmes/ethics
Moral Development of the Society (Christian Ethics)
2025-09-08 Focus: The application of core concepts of Reformed Theology on moral renewal in the process of nation building and the development of the society. Subprogramme leader: Riaan Rheeder (riaan.rheeder@nwu.ac.za) Members of subprogramme:…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-werk-die-beroep-waar-aksie-en-deernis-mekaar-ontmoet
Maatskaplike werk: die beroep waar aksie en deernis mekaar ontmoet
2018-04-18 Maart is die Wêreldmaand vir Maatskaplike Werk en in hierdie tyd is die kollig nie net op die beroep gefokus nie, maar ook op die belangrike bydraes wat hierdie dapper professionele persone in die samelewing lewer. Die bewustheidsveldtog het op 20 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-dinkskrum-nsfas-en-die-gevolge-van-staatsbesnoeiing
NWU Besigheidskool-dinkskrum – NSFAS en die gevolge van staatsbesnoeiing
2021-04-28 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope week ʼn dinkskrum gehou met die fokus op die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS), en spesifiek wat betref die gevolge van staatsbesnoeiing in die 2021-begroting ten opsigte…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-sal-die-lig-van-die-trump-oorwinning-sy-ekonomiese-diplomasie-moet-herdefinieer
Suid-Afrika sal in die lig van die Trump-oorwinning sy ekonomiese diplomasie moet herdefinieer
2024-11-07 Die deurslaggewende en besliste uitkoms van die geskiedkundige verkiesing in die Verenigde State (VSA) om beheer van die Withuis en die Kongres het omvattende implikasies vir die VSA se ekonomie asook vir die res van die wêreld. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/besluit-om-die-rentekoers-te-verhoog-dra-n-sterk-boodskap-oor-die-hantering-van-inflasie-uit
Besluit om die rentekoers te verhoog, dra ’n sterk boodskap oor die hantering van inflasie uit
2022-11-25 “In ooreenstemming met markverwagtings het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheidstem van drie teenoor twee die repokoers met nog 75 basispunte verhoog. Die minderheid was ten gunste van ’n 50-basispuntverhoging.” Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-voortgesette-opleiding-n-konstante-die-verskaffing-van-geleenthede-vir-die-opgradering
Eenheid vir Voortgesette Opleiding ’n konstante in die verskaffing van geleenthede vir die opgradering van vaardighede
2023-03-08 Tyd is ’n kommoditeit wat nie oral ewe volop is nie. Die tyd wat jy het, moet optimaal benut word, veral in ’n vinnige wêreld waar die deurlopende ontwikkeling van ’n mens se vaardighede noodsaaklik is om in die werkplek relevant te bly. Ons woon in ’n wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/die-dekade-van-gesonde-veroudering-verantwoordelikhede-en-vooruitsigte-vir-die-afrika-wat-ons-wil
Die dekade van gesonde veroudering – verantwoordelikhede en vooruitsigte vir die Afrika wat ons wil hê
2024-02-27 Terwyl Afrika ’n vasteland met ’n snelgroeiende bevolking jong mense is, is dit noodsaaklik dat die streek aandag aan die wêreldwye agenda oor veroudering gee. Die Verenigde Nasies het die jare 2021 tot 2030 as die “Dekade van Gesonde Veroudering” verklaar…http://news.nwu.ac.za/af/auther-se-webinare-pas-die-teorie-vir-navorsers-studieleiers-en-studente-die-praktyk-toe
AUTHeR se webinare pas die teorie vir navorsers, studieleiers en studente in die praktyk toe
2022-08-10 Wat help teorie as dit nie prakties toegepas word nie? Dit is veral waar vir diegene wat in die gesondheidswetenskappe studeer of werk. Die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) bied regdeur die…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-tekste-en-die-interpretasie-daarvan-vir-vandag-se-samelewing
Antieke tekste en die interpretasie daarvan vir vandag se samelewing
2024-09-02 Hetsy hulle geskiedkundig waar of fiksie is, tekste verskaf nie net inligting nie, maar is ’n dryfkrag agter ideologiese verandering vir hulle teikengehoor, en spoor die lesers daarvan aan om nuwe gedrag, soos morele waardes en goeie etiese optrede, te…http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheid-nou-die-wreedste-belasting-op-n-kwesbare-bevolking
Werkloosheid is nou die “wreedste belasting” op ’n kwesbare bevolking
2021-08-25 ’n Nuwe rekordhoogtepunt (34,4%) in die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die tweede kwartaal van 2021 bevestig die vernietigende impak wat die Delta-variant van die koronavirus en die meegaande inperkingsmaatreëls op die ekonomie en die arbeidsmark gehad…http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/munisipaliteite-moet-die-belangrikheid-van-vullissmouse-erken