Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-gee-aandag-aan-die-mishandeling-van-bejaardes
Innoverende navorsing gee aandag aan die mishandeling van bejaardes
2021-06-08 Mishandeling van bejaardes is ’n onderwerp in ons samelewing wat dikwels misken word. Vir een PhD-student in Maatskaplike Werk het dit nie ongemerk verbygegaan nie. Gcotyiswa Mtiya-Thimla het haar PhD in Maatskaplike Werk aan die Noordwes-Universiteit (NWU) (…http://news.nwu.ac.za/af/geskommelde-kabinet-n-belangrike-stap-die-regte-rigting
Geskommelde kabinet is ’n belangrike stap in die regte rigting
2021-08-06 “Die aankondiging op 5 Augustus deur president Cyril Ramaphosa oor ’n geskommelde kabinet, is ’n langverwagte belangrike stap in die regte rigting om sakevertroue te help herbou op ’n tydstip waar dit erg deur onlangse gebeure in Suid-Afrika geruk is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-personeel-en-studente-vir-die-bevordering-van-sy-waardes-en-handelsmerk
NWU vereer personeel en studente vir die bevordering van sy waardes en handelsmerk
2023-05-26 Om op die Noordwes-Universiteit-manier (NWU-manier) te leef, beteken om waardegedrewe en trots te wees. Die universiteit het op 25 Mei tydens ’n prestigegeleentheid toegewyde personeel en studente vir die bevordering en uitbouing van sy kultuur en strategie…http://law.nwu.ac.za/law/all-africa-skynhof-kompetisie
All Africa Skynhof kompetisie
2017-09-15 26ste uitgawe van die All African Menseregte Skynhofkompetisie - 18 - 23 September - Span NWU met verteenwoordigers van die Mahikeng-, Vanderbijlpark- en Potchefstroomkampusse Ons het die eiesoortige eer om ses studente (twee van elke kampus) saam met 3…http://news.nwu.ac.za/af/aandag-alle-sasolburg-fempreneurs-skryf-vandag-nog-vir-die-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Aandag alle Sasolburg fempreneurs: skryf vandag nog in vir die NWU se Ondernemende Vroue-program
2020-02-24 Entrepreneurskap is meer as net ʼn gonswoord: dit speel wêreldwyd ʼn groot rol in ekonomiese en sosiale ontwikkeling. In ʼn opwindende wending is al hoe meer vroue besig om die oproep om entrepreneurskap aan te neem, wat ʼn paar dekades gelede heeltemal…http://education.nwu.ac.za/faculty-education/distance-ro-2026
Distance R&O 2026
2026-02-03 REGISTRATION PERIOD AND ORIENTATION PROGRAMME 2026 Distance Students The Faculty of Education invites all first-year distance students to attend the online Registration and Orientation (R&O) Programme for the 2026 academic year. Date:…http://news.nwu.ac.za/experts/philip-van-der-merwe
Philip van der Merwe
2021-10-19 Philip van der Merwe is a senior lecturer in the School of Languages in the Subject Group: German at the North-West University (Potchefstroom Campus) in South Africa. He has published on the fiction of Hans-Ulrich Treichel and E.L. Doctorow. He teaches German…http://health-sciences.nwu.ac.za/fip
FIP
2024-11-26 The NWU Faculty of Health Sciences offers diverse fields of study and its capabilities have led to the establishment of South Africa’s 11th medical school...read more × Faculty of Health Sciences, where we Teach Excellence,…http://news.nwu.ac.za/af/die-agt-ekonomiese-aanwysers-om-2017-dop-te-hou
Die agt ekonomiese aanwysers om in 2017 dop te hou
2022-08-19 Sal 2017 ’n beter jaar vir Suid-Afrika se ekonomie wees? Dit is die vraag op alle Suid-Afrikaners se lippe, en in ’n poging om ’n antwoord hierop te verskaf, het prof Danie Meyer en dr André Mellet, albei akademiese personeellede binne die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/nagraadse-studente-loer-agter-die-skerms-van-toegepaste-mikro-ekonomie
Nagraadse studente loer agter die skerms van toegepaste mikro-ekonomie
2019-06-03 Jy kan nie tydens ’n akademiese lesing leer hoe om fiets te ry nie, dus is daar altyd ’n behoefte aan praktiese sowel as professionele ervaring. Só sê Jacques de Jongh, ’n lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/qs-ranglys-plaas-drie-nwu-vakgroepe-die-top-700
QS-ranglys plaas drie NWU-vakgroepe in die top-700
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste voort. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject plaas drie van die NWU se vakgroepe in die top-700 wêreldwyd, met een van hulle in…http://news.nwu.ac.za/af/geneesheer-generaal-besoek-chhp-se-biokinetika-afdeling-die-nwu
Geneesheer-generaal besoek CHHP se Biokinetika-afdeling by die NWU
2024-05-22 Biokinetika-afdeling by die sentrum vir gesondheid en menslike prestasie (CHHP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) besoek. Die afvaardiging, gelei deur luitenant-generaal Ntshavheni Maphaha, die geneesheer-generaal van die SANW, het prof Bismark Tyobeka,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-onder-die-top-41-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot onder die top-4,1% van universiteite wêreldwyd
2025-06-03 Die implementering van die strategie van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat onlangs goedgekeur is, is besig om positiewe resultate te toon. Die strategie – Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna – prioritiseer onder andere internasionalisering, vennootskappe…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/af/omvattende-plan-kan-dalk-die-keerpunt-vir-energie-uitdagings-wees
Omvattende plan kan dalk die keerpunt vir energie-uitdagings wees
2022-07-26 President Cyril Ramaphosa se plan om die uitgerekte elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los, kan die keerpunt wees om die land se vermoë te bevorder om met groter sukses sy energie-uitdagings die hoof te bied. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-erken-dat-die-ekonomie-nie-vinnig-genoeg-groei-nie
Begroting erken dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie
2024-02-22 In die lig van ’n kommerwekkende kombinasie van ekonomiese en fiskale uitdagings het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, in sy Begrotingstoespraak op 21 Februarie ’n realistiese evaluering gegee van die sosio-ekonomiese en fiskale uitdagings wat…http://news.nwu.ac.za/af/matige-groeivooruitsig-beklemtoon-die-dringendheid-van-groeigeorienteerde-beleide-en-projekte
Matige groeivooruitsig beklemtoon die dringendheid van groeigeoriënteerde beleide en projekte
2024-01-29 Soos te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) op 25 Januarie op ’n vierde agtereenvolgende vergadering (sy eerste vergadering van 2024) eenparig besluit om rentekoerse weer eens onveranderd te laat en dat dit dus nog langer hoog sal bly. Prof…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-aan-die-stuur-van-nwu-vaal-rugbyklub-2017
Alumnus aan die stuur van NWU Vaal Rugbyklub in 2017
2022-08-19 As die naam Lukas van der Schyff vir jou bekend klink, is die kans goed dat jul paadjies op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal) gekruis het: eers as ‘n student, toe as ‘n alumnus en nou as die nuutverkose voorsitter van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/verbruikers-staar-toenemend-moeilike-jaar-die-gesig-na-rentekoersverhoging