Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-1
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)
2021-01-12 Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ekonoom-%25E2%2580%2593-die-problematiese-tendens-van-ekonokrasie
NWU ekonoom – die problematiese tendens van ekonokrasie
2019-03-28 Sien jy sake wat op die land se ekonomie betrekking het as irrelevant vir die publiek? Voel jy die ekonomie moet eerder slegs in die hande van opgeleide ekonome gelaat word? Indien dit jou beskryf, ervaar jy die negatiewe impak van ekonokrasie.…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-konvokasie-ontbyt-op-die-tafel
NWU-konvokasie: ontbyt is op die tafel!
2018-10-25 Die terme “alumna” of “alumnus” verteenwoordig baie meer as blote titels. Dit is nie slegs ’n deel van jou akademiese verlede nie, maar ook van jou professionele toekoms. Kortom: dit verteenwoordig ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-besigheidskool-ontvang-nog-n-internasionale-akkreditasie
Die NWU Besigheidskool ontvang nog ’n internasionale akkreditasie
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs sy akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang. Die NWU Besigheidskool is deur die senior bestuurder vir Akkreditasie en…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskappe-baat-die-nwu-se-ontwikkelingsprojekte
Gemeenskappe baat by die NWU se ontwikkelingsprojekte
2023-04-28 Suid-Afrika ervaar moeilike uitdagings wat vereis dat die volgende geslag universiteitsgegradueerdes opgeleide leiers met uitgebreide vermoëns moet wees om met gemeenskappe saam te werk sodat probleme opgelos kan word en daar verandering kan kom. …http://news.nwu.ac.za/af/verstaan-die-impak-van-n-gesinstruktuur-op-straatkinders
Verstaan die impak van ’n gesinstruktuur op straatkinders
2023-09-28 ’n Onlangse studie wat deur dr Karabo Mohapanele, ’n PhD-gegradueerde in sosiologie van die Noordwes-Universiteit (NWU), uitgevoer is, werp die lig op die noodsaaklike rol van gesinne om kinders se gedrag te beïnvloed en hulle lewens te vorm, en hoe…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
2022-08-19 Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël.…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-die-chm-lewens-red
Dit is hoe die CHM lewens red
2023-03-31 Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte ’n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het ’n verskeidenheid lewensbedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-steeds-hoog-die-varsitybeker
Eagles vlieg steeds hoog in die Varsitybeker
2023-11-02 Hulle het maar net daardie iets, nie waar nie? Die agterlyn glip seepglad deur hulle teenstanders terwyl die voorspelers soos ’n trop woedende buffels almal uit hulle pad loop. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 20 Januarie vyf drieë…http://news.nwu.ac.za/af/bewustheid-en-kennis-die-wapens-teen-mensehandel
Bewustheid en kennis die wapens teen mensehandel
2017-03-29 Mensehandel is ’n ernstige misdaad en ’n ernstige skending van menseregte. Duisende mans, vroue en kinders is elke jaar die slagoffers van mensehandelaars – in hulle eie lande asook in die buiteland. Ongelukkig is mensehandel ook in Suid-Afrika ’n…http://news.nwu.ac.za/af/hart-die-nwu-bevorder-gesonde-bloeddruk
HART by die NWU bevorder gesonde bloeddruk
2022-04-29 Bloed is die lewegewende stof wat deur ons are vloei, maar as die druk in ons are te hoog word kan dit ons gesondheid benadeel. Dit is waarom die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bespreek-die-suid-afrikaanse-ekonomie
NWU-kundiges bespreek die Suid-Afrikaanse ekonomie
2020-03-10 Suid-Afrika het sedert 1994 sy derde resessie beleef en negatiewe groei lê die land se reeds sukkelende ekonomie aan bande. Voeg hierby ’n daling van 1,4% in die bruto binnelandse produk, asook die droewige toestand van ons ondernemings in staatsbesit, en…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-lewer-die-derde-internasionale-gesamentlike-phd
Optentia lewer die derde internasionale gesamentlike PhD
2019-08-07 Werkloosheid het Suid-Afrika in ’n wurggreep. Volgens die jongste syfers – soos vroeër deur Statistieke SA bekend gemaak – het die amptelike werkloosheidskoers in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van die jaar tot 29% gestyg. Dit is die hoogste…http://news.nwu.ac.za/af/volhoubare-waterbestuur-die-kollig-zanzibar
Volhoubare waterbestuur in die kollig in Zanzibar
2023-11-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die tuiste van die SAOG se WaterNet Sekretariaat. Die verbintenis van die NWU om te help om te verseker dat al die burgers van die vasteland toegang tot veilige water het, was weer eens in die kollig toe die 24ste WaterNet/…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-tinotenda-meester-van-die-basketbalbaan
NWU se Tinotenda: meester van die basketbalbaan
2020-05-07 Tinotenda Chirara het op die vroeë ouderdom van 10 jaar verlief geraak … op basketbal. Vandat hy destyds in 2006 aan die sport bekendgestel is, het hy die basketbalbaan oorheers, en sy doelwitte een doel op ’n keer bereik. Hierdie 24-jarige tweedejaar-BA…http://news.nwu.ac.za/af/wagtye-gesondheidsorg-kom-onder-die-loep
Wagtye in gesondheidsorg kom onder die loep
2022-02-22 Om vir mediese behandeling te wag, kan ’n saak van lewe en dood wees. “Wagtye in gesondheidsorg is ’n noemenswaardige probleem wat regoor die wêreld voorkom en het dikwels ’n katastrofiese uitwerking – soos ons tydens die Covid-19-pandemie gesien het,” sê…http://news.nwu.ac.za/af/river-fm-mik-na-die-groot-prys
River FM mik na die groot prys
2022-08-19 River FM, ’n radiostasie van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, is uitgenooi om deel te neem aan ’n kompetisie wat aan die plaaslike gemeenskapsradiostasies die geleentheid gee om vir iemand se regte op te kom. Die geleentheid is deur die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/lucy-twani-neem-die-voortou-netbalspelerontwikkeling