Multisite Search
http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/projekte
Projekte
2024-11-18 Lys van goedgekeurde projekte NAAM TITEL VAN PROJEK Dr D Vos Span: Dr ZL de Beer; prof CC Wolhuter; prof HJ Steyn; dr E Niemczyk; mnr T Bekker Vergelyking van die…http://news.nwu.ac.za/af/ma-en-se-seun-deel-hul-eerste-jaar-op-universiteit-saam
Ma en se seun deel hul eerste jaar op universiteit saam
2021-03-31 Met ’n ouderdomsgaping van 25 jaar tussen hulle is ma en seun Susan en Janu Fouche albei aanvaar om hulle eerste jaar by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te doen. Die drie-en-veertigjarige Susan studeer vir ’n…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-4
Ontmoet ons navorsers
2024-08-30 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - Tumi Ledwaba, 'n dosent in Geskiedenis, en prof Tycho Maas, buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-3
Ontmoet ons navorsers
2024-07-31 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Anja Franken en dr Suranie Horn, beide van die Beroepshigiëne- en…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
2024-01-04 Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
2022-02-24 Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord:…http://law.nwu.ac.za/af/law/personeel
Personeel
2020-05-24 Oorsig Die akademiese personeel van enige fakulteit is dieselfde as ’n enjin vir ’n motor – hulle bepaal die gehalte van daardie fakulteit en of daardie fakulteit floreer en groei of nie. Fakulteit Regte het ’n beperkte…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies/catsa2011
CATSA 2011
2016-11-14 Die bald is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
2016-09-19 Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
2018-05-03 TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dieregesondheidstudies
Dieregesondheidstudies
2017-08-25 Die Vakgroep vir Dieregesondheid bied twee programme aan, die Diploma en Graad in Dieregesondheidstudies. Die doel is om bevoegde dieregesondheidstegnici wat gereed is op D1 op te lei om onafhanklik te werk en die oplossing vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/kortkursusinligting
Kortkursusinligting
2025-11-14 Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie geakkrediteerde kortkursusse in statistiek aan. Kortkursusse bestaan uit ’n teoretiese sowel as ’n praktiese komponent. Die praktiese komponent word met statistiese rekenaarsagtewarepakkette…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-kommunikasie
Baccalaureus Artium in Kommunikasie
2021-11-08 [accordion collapsed] Oorsig Die doel van hierdie kwalifikasie is om studente in staat te stel om professioneel en met gesag in die verskillende kommunikasie-omgewings op te tree. ’n Voornemende…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-membraantegnologie-hulpbronveredeling
Agtergrond: Membraantegnologie - Hulpbronveredeling
2017-08-31 Suid-Afrika het talle reserwes van verskeie natuurlike hulpbronne. Alhoewel sommige materiale maklik uit hierdie hulpbronne gesuiwer kan word, is ander skeidings beswaarlik moeilik. Byvoorbeeld, Zircon, die belangrikste…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/community
Community
2026-02-10 Gemeenskap, Oorsig Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur besef dat ʼn organisasie nie in isolasie van sy omgewing kan funksioneer nie. Dus streef ons daarna om te help om ons gemeenskap op te hef deur kursusse vir ons sakeleiers aan te bied oor aktuele sake…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/uitlaatgasse-beheer-tegnologiee
Uitlaatgasse Beheer Tegnologieë
2021-08-06 Die fokus is hier op die verbetering van die prestasie van bestaande versagtende tegnologieë vir deeltjies>, SO2 NOx, CO2 en Hg vir Suid-Afrikaanse steenkool eienskappe en plant toestande. Meesters en PhD-studies kan nagestreef word in onderwerpe wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/groepleier-steenkool-en-femtochemie
Groepleier: Steenkool en Femtochemie
2017-08-30 Prof Christien Strydom Oor Prof Strydom: Studeer Chemie aan P.U. Vir C.H.E (Potchefstroom) (1975 - 1977), BSc Honneurs (1978) en MSc (1980) PhD (Chemie): 1988 Universiteit van Pretoria Senior dosent, Medeprofessor…http://education.nwu.ac.za/af/language-education/tuis
Tuis
2026-04-22 Welkom by die webblad van die Skool vir Tale in Onderwys. Die skool bied relevante en hoë kwaliteit onderrig wat graduandi voorberei om as effektiewe onderwysers te kan funksioneer en om gehalte navorsing te kan doen. Die skool sluit die volgende…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig-1