Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-w%25C3%25AAreld-l%25C3%25AA-oop-voor-thandi-hlotshana
Die wêreld lê oop voor Thandi Hlotshana
2019-10-16 Thandi Hlotshana is op pad om die wêreld te sien. Hierdie borrelende 23-jarige, wat van die Oos-Rand af kom, is ’n finalejaar-BA-student in bedryfsielkunde en arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en het ’n Abe Baily-beurs gewen – een van…http://news.nwu.ac.za/af/mba-somerstudieskool-tye-aan-die-verander
MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!
2021-02-02 ’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die…http://news.nwu.ac.za/af/uitspeelrondte-net-buite-bereik-van-die-eagles
Uitspeelrondte net buite bereik van die Eagles
2022-04-19 Bertie Jacobs Dapper poging. ʼn Baie dapper poging, manne. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het só naby daaraan gekom om die Varsitybeker-uitspeelrondte te haal nadat hulle Wits op ’n sopnat Fanie du Toit-sportveld met 31–3 op Maandag 11 April geklop…http://news.nwu.ac.za/af/slegter-groeisyfers-bevestig-skade-aan-die-ekonomie
Slegter groeisyfers bevestig skade aan die ekonomie
2021-12-08 “Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2021 is swakker as wat verwag is indien dit saam met die onlangse rekordwerkloosheidsgetalle geneem word. Dit bevestig veral watter ernstige skade die burgerlike onrus van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-betreur-die-heengaan-van-voornemende-onderwyser
NWU betreur die heengaan van voornemende onderwyser
2018-02-26 Die gemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark betreur die heengaan van Bathabile Mohopela, ’n student in die Fakulteit Opvoedkunde. Bathabile, ’n finalejaar-Grondslagfase-student, het haar stryd teen kanker op Maandag 5…http://news.nwu.ac.za/af/beursfonds-verteenwoordigers-van-isfap-op-n-spesiale-toer-deur-die-nwu
Beursfonds-verteenwoordigers van ISFAP op ’n spesiale toer deur die NWU
2022-12-07 Prof Bismark Tyobeka, hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), het op 18 November vir Morné du Toit, hoof- uitvoerende beampte, en Jethro Hill, IT-bedryfsbestuurder van die Ikusasa- finansiële hulpprogram vir studente (Ikusasa Student…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Tale in Onderwys
2026-04-22 Posadres: Die Direkteur Privaat sak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Gebou C6 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2531 Kontaknommers: Tel: +27 (0)18 299-4763…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/compres/die-interkulturele-diversiteit-verwysingsgroep-vir-navorsers-en-akademie
Die Interkulturele diversiteit verwysingsgroep vir navorsers en akademie
2022-06-10 The mission of the Intercultural Diversity reference group is to advance a commitment to cultivating and respecting intercultural diversity by serving as a resource and liaison for students, staff, and faculty on reciprocal processes of education, outreach…http://news.nwu.ac.za/af/chpe-wenner-van-die-wgo-afrika-netwerk-van-vennootinstellings-gekies
CHPE as wenner van die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings gekies
2025-10-23 Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderrig (CHPE) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesogte erkenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontvang nadat dit as ’n wenner in die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings (WHO AFRO Network of…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022
Skerp styging in mediadekking waarby die NWU betrokke is in 2022
2023-01-19 Niemand kan sê dat 2022 nie ’n gebeurtenisvolle jaar ten opsigte van nuusgebeure was nie. Die inval in Oekraïne; ’n wêreldwye styging in inflasie; die dood van prominente figure, nie net in die vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook groot internasionale…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/prof-bismark-tyobeka-aan-die-hoof-van-usaf-se-befondsingstrategiegroep
Prof Bismark Tyobeka aan die hoof van USAf se Befondsingstrategiegroep
2023-06-29 Universiteite Suid-Afrika (USAf) het die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, as voorsitter van sy Befondsingstrategiegroep aangewys. Hy sal ook as lid van USAf se uitvoerende komitee (ExCo) dien. Die aanstelling…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-se-young-guns-val-vas-teen-tuks-die-finaal
NWU Eagles se Young Guns val vas teen Tuks in die finaal
2022-05-03 Hulle senior eweknieë het dalk die Varsitybekerkompetisie ’n bietjie vroeg verlaat, maar die NWU Eagles Young Guns was gereed om tot die einde toe te bly staan toe hulle Tuks op Maandag 25 April in Stellenbosch gepak het. Dit was hulle egter nie beskore nie.…http://news.nwu.ac.za/af/gerontologie-voeg-lewe-die-jare-van-ouer-mense-afrika
Gerontologie: Voeg lewe by die jare van ouer mense in Afrika
2018-04-18 Binne die volgende 30 jaar gaan die getal ouer mense in Afrika van 46 miljoen tot 170 miljoen toeneem. Dit is die probleem wat die vasteland teen 2050 in die gesig gaan staar, het prof Jaco Hoffman van die Optentia-navorsingsfokusarea tydens ‘n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/inentings-nwu-se-uitreiksentrums-nader-die-10-000-mylpaal
Inentings by NWU se uitreiksentrums nader die 10 000-mylpaal
2021-08-11 Inentings by die Noordwes-Universiteit (NWU) se uitreiksentrums in Mahikeng en Potchefstroom nader die 10 000-merk. Die getal NWU-personeel, hulle gesinne en huishulpe, asook lede van die gemeenskap, het 9 845 inentings bereik sedert die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-vir-vroue-sentraal-tydens-g20-sessie-die-nwu
Bemagtiging vir vroue sentraal tydens G20-sessie by die NWU
2025-04-30 ’n Sentrum vir Diversiteit en Identiteit word tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) gestig, wat beteken dat akademiese kanale vir vroue en mense met gestremdhede geskep word en moeite gedoen word om ekonomiese gelykheid en insluiting te verseker. Hierdie…http://health-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/pliem-patients-stories
PLIEM - Patient's Stories
2026-05-21 HOME | ABOUT US | MEET OUR STAFF | HISTORY | RESEARCH | METABOLIC DEFECTS | NEW DEVELOPMENTS | PATIENT'S STORIES TEST INFORMATION | SAMPLE HANDLING | CLINICAL…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-inspireer-die-jeug-om-nuwe-innoverende-oplossings-te-vind
NWU-kompetisie inspireer die jeug om nuwe innoverende oplossings te vind
2022-03-02 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Modiragatsi-innoveringskompetisie wat aan hoërskoolleerders tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar die geleentheid gee om die volgende geslag probleemoplossers te word, is terug, en dit is hierdie jaar nog groter en beter…http://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
2022-12-07 Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-titelborg-vir-die-noordwes-drake-se-plaaslike-wedstryde-2025-benoem