Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-vriende-hou-w%25C3%25AAreldklaskonsert
NWU-alumni en vriende hou wêreldklaskonsert
2020-11-21 Potchefstroom – Alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope naweek vir die heel eerste keer ’n virtuele konsert aangebied met musikante van verskeie genres, maar wat almal vanuit die NWU-stal kom. “Hierdie konsert is maar net nog een van…http://news.nwu.ac.za/af/pmrafrica-loof-nwu-vir-uitnemendheid-ho%25C3%25ABr-onderwys
PMR.africa loof NWU vir uitnemendheid in hoër onderwys
2019-03-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die agste agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/vra-%25C5%2589-ekonoom-wat-verwag-die-industrie-van-my
Vra ʼn ekonoom: wat verwag die industrie van my?
2019-04-10 As die rol van geld in die wêreld daarbuite jou fassineer, jy ʼn vernuftige probleemoplosser is én ʼn gawe vir analitiese redevoering het, is die kanse redelik goed dat jy vir ʼn BCom-graad in ekonomie ingeskryf is. Indien wel, teken die 16de April 2019 in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-een-van-die-beste-gholfafrigters-vir-gauteng-benoem
NWU se Fanie as een van die beste gholfafrigters vir Gauteng benoem
2019-07-15 Om vir Fanie Roos ’n naweekgholfspeler met ’n goeie gemiddelde te noem, sou beslis ’n groot fout wees. Fanie, ’n dosent in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is ’n geakkrediteerde professionele gholfspeler, en hy is so pas as finalis in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-internasionale-kundige-oor-denkkrag
NWU gaan gasheer wees vir internasionale kundige oor denkkrag
2019-08-22 Robin Banks, ’n vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) tydens Oktober besoek. Hy sal op 10 Oktober sy werkswinkel, “Success is a choice”, op die kampus in Vanderbijlpark…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-welkom-eerstejaars
NWU Vanderbijlpark: Welkom Eerstejaars!
2018-02-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs meer as 1 500 nuwe eerstejaars in hulle midde verwelkom. Op Saterdag 3 Februarie is die nuwe groep eerstejaarstudente en hulle ouers tydens die 2018 Verwelkomingsdag amptelik by die…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-verander-die-gesig-van-entrepreneurskap-suid-afrika
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
2018-10-19 Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei. Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel…http://news.nwu.ac.za/af/beter-inflasiesyfers-bring-geleidelik-laer-rentekoerse-teweeg
Beter inflasiesyfers bring geleidelik laer rentekoerse teweeg
2025-01-31 Die beter nuus op die inflasiefront is stadigaan besig om tot laer rentekoerse te lei, en om sodoende leenkoste vir sakeondernemings en verbruikers te verminder. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het weer eens by sy jongste vergadering – met ’n stemming van…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-ekonometriekundige-gaan-hoofrede-lewer-sosiale-wetenskappe-konferensie
Internasionale ekonometriekundige gaan hoofrede lewer by Sosiale Wetenskappe-konferensie
2017-03-08 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) vat hande met die Sosiale Wetenskappe-navorsingsvereniging in Turkye om later vanjaar die 8ste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS) aan te bied. Die konferensie sal van 23-25…http://news.nwu.ac.za/af/grade-moet-m%25C3%25A9%25C3%25A9r-wees-blote-lisensies-vir-hoop
Grade moet méér wees as blote lisensies vir hoop
2019-08-28 Michelle Groenewald is ’n akademikus op ’n missie om ’n impak te maak. As dosent in ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo sy daarin dat kurrikulumhervorming ’n leierskapsprioriteit vir alle rolspelers in hoër onderwys moet wees. Tydens die…http://news.nwu.ac.za/af/kip2019-vier-internasionale-interdissiplin%25C3%25AAre-samewerking
KIP2019 vier internasionale interdissiplinêre samewerking
2019-10-25 In ooreenstemming met die Noordwes-Universiteit (NWU) se droom om ’n internasionaal-erkende universiteit te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek, het die Optentia-navorsingsfokusarea…http://news.nwu.ac.za/af/wetenskap-laat-jou-vlieg
Wetenskap laat jou vlieg!
2021-09-10 Wetenskap is verskriklik verslawend. Dit gee vir ’n mens ’n kykie op wonders waaraan jy in jou wildste drome nie kon dink nie. Godfrey Mosotho weet dit beter as die meeste mense en hy hou nie hierdie geheim vir homself nie. Mosotho bedryf ’n eksperiment…http://news.nwu.ac.za/af/driekuns-vir-nicosmiti-met-n-derde-lewende-spesie-wat-sy-naam-dra
Driekuns vir “nicosmiti” met ’n derde lewende spesie wat sy naam dra
2022-11-03 In William Shakespeare se toneelstuk Romeo en Juliet vra Juliet die eeue oue vraag: “What’s in a name?” In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorser prof Nico Smit is die antwoord duidelik – sy naam is sinoniem met kundige bydraes op die…http://news.nwu.ac.za/af/attached-soil-nwu-beleef-n-fulbright-vakkundige-se-aangrypende-uitstalling
“Attached to the Soil” ― NWU beleef ’n Fulbright-vakkundige se aangrypende uitstalling
2022-08-15 ’n Uitstalling wat die hoop en drome saamvat van Suid-Afrikaners wat sedert 1994 in ’n demokratiese land woon, is tans op toer na ses van Suid-Afrika se universiteitskampusse. Lede van die bestuur, personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het…http://news.nwu.ac.za/af/dr-fortunate-wil-malaria-uitroei
Dr Fortunate wil malaria uitroei
2024-04-19 Dr Fortunate Mokoena het ’n visie. Hierdie senior lektor in biochemie by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wil die vasteland wat sy haar tuiste noem ’n beter en veiliger plek vir sy burgers maak. Sy hoop om dit…http://news.nwu.ac.za/af/naiden-jaarts-vlieg
Naiden Jaarts vlieg!
2023-07-24 Dit was so hittete of sy sierlike duik het veroorsaak dat sy vlerke geknip word. Hy lag nou nog half skaam wanneer hy daaraan terugdink. Dit was Maandag 27 Februarie in Potchefstroom tydens die Varsitybeker. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied
NWU se Fanie Roos gaan PGA-SA-klasse aanbied
2020-05-25 Fanie Roos, ’n dosent in Sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie ernstig oor gholf – op die baan asook in die lesinglokaal. Fanie het twee jaar gelede die hoofopskrifte gehaal toe hy die eerste NWU-akademikus was wat die gesogte…http://news.nwu.ac.za/af/franick-en-win%25C3%25A9-%25E2%2580%2593-vinkel-en-koljander-vang-graad
Franick en Winé – vinkel en koljander vang graad
2019-05-03 ʼn Tweeling trek altyd aandag, en so is dit ook die geval met Franick en Winé Steyn. Vyftien jaar nadat dié twee graad 1 saam aangedurf het, het die susters onlangs ook hul gradedag saam gevier tydens die herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-uiteindelik-april-hokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan uiteindelik in April Hokkie Wêreldbeker aanbied
2022-03-17 Bertie Jacobs Dis nie ’n grap nie. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan vanaf 1 April die gasheer vir die 2022 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker op die Astroturf-velde in Potchefstroom wees. Dit is die negende keer dat die gebeurtenis aangebied word,…http://news.nwu.ac.za/af/beleide-wat-groei-aanmoedig-moet-dringend-geimplementeer-word