Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-aanvanklike-ekonomiese-herstel-het-versnel
Die aanvanklike ekonomiese herstel het versnel
2025-09-10 Die jongste syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) wat op 9 September deur StatsSA vrygestel is, is baie beter nuus wat groei betref as wat ons nou al ’n geruime tyd ervaar. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/baan-die-weg-vir-vroue-entrepreneurs
Baan die weg vir vroue-entrepreneurs
2018-08-31 Geleenthede moet sonder vooroordeel wees. Daar is ’n tekort aan vroulike entrepreneurs in die land, en die Noordwes-Universiteit (NWU) hanteer hierdie probleem deur die Ondernemende Vroue-program (EWP). Daar is talle slaggate en struikelblokke vir vroue…http://news.nwu.ac.za/af/fempreneurs-skitter-tydens-die-ewp-galageleentheid
Fempreneurs skitter tydens die EWP-galageleentheid
2019-11-13 Dit was ’n aand van feesvier en prestasie toe die Noordwes-Universiteit (NWU) hulde gebring het aan die 2019-klas van die Ondernemende Vroue-program (EWP). Hierdie toonaangewende entrepreneurskapsontwikkelingsprogram is sewe jaar gelede bekendgestel, en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-bestes-ingenieurstudies
NWU onder die bestes in ingenieurstudies
2021-10-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die topinstellings in Suid-Afrika in ingenieurstudies. Dit is volgens die jongste ranglys deur Times Higher Education (THE), wat die NWU op die gebied van ingenieurswese in die derde posisie onder nege…http://news.nwu.ac.za/af/daniels-die-nwu-varsitybeker-kaptein
Daniels is die NWU Varsitybeker-kaptein
2021-02-24 Dames en here, maak julle sitplekgordels vas en sit julle valhelms op: die adrenalienaangedrewe rugbytuimeltrein wat die Varsitybeker genoem word, is net om die draai. Lincoln Daniels, wat as kaptein aangewys is, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) op die…http://news.nwu.ac.za/af/die-oorlog-oekraine-n-duur-keerpunt
Die oorlog in Oekraïne: ’n duur keerpunt
2022-03-30 Bertie Jacobs Die oorlog in die Oekraïne woed voort. Duisende is dood, miljoene is ontheem en die wêreld wag op ’n onseker uitkoms. Die konflik het talle gevolge op baie verskillende fronte gehad, en die kontinent waarop dit plaasvind, is nie onaangeraak…http://news.nwu.ac.za/af/diepleerstudente-skitter-die-nwu-gradeplegtigheid
Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid
2021-07-01 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea). Al sewe meestersgraadstudente wat by MuST…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerisme
Welkom by die Skool van Toerismebestuur
2025-08-11 Die beduidende groei in die toerisme-industrie oor die afgelope paar jaar open verskeie geleenthede vir werksgeleenthede. Toerismebestuurders en -bemarkers is nie net ambassadeurs vir Suid-Afrika nie, maar fasiliteer ook groei deur produkontwikkeling, bestuur…http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-spiesgooiers-ryg-die-meters
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
2022-06-20 Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”. Hierdie voormalige…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/kontak-ons
Kontak die Skool vir Psigososiale Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Privaat sak 0045 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark 1900 Fisiese adres: Hendrick van Eck Boulevard Ovoedkunde-gebou 11B Kamer 108 Vaalkampus Noordwes-Universiteit Vanderbijlpark …http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap
Pad the Way-projek ten bate van die gemeenskap
2023-04-28 Die GoAllOut-organisasie se studente-afdeling by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n gemeenskapsdiensprojek, genaamd Pad the Way, geïnisieer. Die doelwitte van die Pad the Way-projek is om ’n bewustheid te kweek vir die belangrikheid van persoonlike…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-2
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)
2021-01-14 Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die…http://news.nwu.ac.za/nwu-honours-pioneer-botanist-north-west-university-nwu-has-given-one-their-botanists-70th-birthday
NWU honours pioneer botanist The North-West University (NWU) has given one of their botanists a 70th birthday gift that will live on for future generations. The NWU named the herbarium on its campus in Mahikeng after botanist Sello David Phalatse, who pl
2018-11-21 The North-West University (NWU) has given one of their botanists a 70th birthday gift that will live on for future generations. The NWU named the herbarium on its campus in Mahikeng after botanist Sello David Phalatse, who played a crucial role at the…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-erken-dat-die-ekonomie-nie-vinnig-genoeg-groei-nie
Begroting erken dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie
2024-02-22 In die lig van ’n kommerwekkende kombinasie van ekonomiese en fiskale uitdagings het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, in sy Begrotingstoespraak op 21 Februarie ’n realistiese evaluering gegee van die sosio-ekonomiese en fiskale uitdagings wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-help-met-bewusmaking-oor-die-belangrikheid-van-slange
NWU help met bewusmaking oor die belangrikheid van slange
2023-04-28 Ons as mense word geleer dat ons alle lewende dinge moet respekteer, maar dit kan ’n sensitiewe saak wees as dit by slange kom. Hierdie reptiele word dikwels as gevaarlike en bose wesens uitgebeeld en dit beïnvloed mense se houding teenoor hulle, wat…http://news.nwu.ac.za/af/fulbright-vakkundige-sluit-die-nwu-aan-om-die-geheime-van-serpentynsteenekologie-te-ondersoek
Fulbright-vakkundige sluit by die NWU aan om die geheime van serpentynsteenekologie te ondersoek
2022-07-20 ’n Fulbright-vakkundige van die Verenigde State gaan vir 10 maande lank by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aansluit om navorsing te doen op ’n gebied wat nog baie braak lê. Daar is gapings in die kennis wat…http://news.nwu.ac.za/af/prof-shan-simmonds-oor-die-herbesinning-oor-menseregte-saam-met-en-die-kurrikulum
Prof Shan Simmonds oor die herbesinning oor menseregte – saam met en in die kurrikulum
2022-11-04 Toe Suid-Afrika in 1994 tot ’n demokratiese staat verklaar is, was prof Shan Simmonds net 11 jaar oud. Hoewel sy besef het dat dinge om haar verander, kon sy nie die dieper diskoers verstaan wat hierdie veranderings deurtrek het nie. Haar ervaring…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid