Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
2022-08-19 Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël.…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-die-chm-lewens-red
Dit is hoe die CHM lewens red
2023-03-31 Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte ’n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het ’n verskeidenheid lewensbedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-steeds-hoog-die-varsitybeker
Eagles vlieg steeds hoog in die Varsitybeker
2023-11-02 Hulle het maar net daardie iets, nie waar nie? Die agterlyn glip seepglad deur hulle teenstanders terwyl die voorspelers soos ’n trop woedende buffels almal uit hulle pad loop. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 20 Januarie vyf drieë…http://news.nwu.ac.za/af/bewustheid-en-kennis-die-wapens-teen-mensehandel
Bewustheid en kennis die wapens teen mensehandel
2017-03-29 Mensehandel is ’n ernstige misdaad en ’n ernstige skending van menseregte. Duisende mans, vroue en kinders is elke jaar die slagoffers van mensehandelaars – in hulle eie lande asook in die buiteland. Ongelukkig is mensehandel ook in Suid-Afrika ’n…http://news.nwu.ac.za/af/hart-die-nwu-bevorder-gesonde-bloeddruk
HART by die NWU bevorder gesonde bloeddruk
2022-04-29 Bloed is die lewegewende stof wat deur ons are vloei, maar as die druk in ons are te hoog word kan dit ons gesondheid benadeel. Dit is waarom die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bespreek-die-suid-afrikaanse-ekonomie
NWU-kundiges bespreek die Suid-Afrikaanse ekonomie
2020-03-10 Suid-Afrika het sedert 1994 sy derde resessie beleef en negatiewe groei lê die land se reeds sukkelende ekonomie aan bande. Voeg hierby ’n daling van 1,4% in die bruto binnelandse produk, asook die droewige toestand van ons ondernemings in staatsbesit, en…http://news.nwu.ac.za/af/nagraadse-studente-loer-agter-die-skerms-van-toegepaste-mikro-ekonomie
Nagraadse studente loer agter die skerms van toegepaste mikro-ekonomie
2019-06-03 Jy kan nie tydens ’n akademiese lesing leer hoe om fiets te ry nie, dus is daar altyd ’n behoefte aan praktiese sowel as professionele ervaring. Só sê Jacques de Jongh, ’n lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-lewer-die-derde-internasionale-gesamentlike-phd
Optentia lewer die derde internasionale gesamentlike PhD
2019-08-07 Werkloosheid het Suid-Afrika in ’n wurggreep. Volgens die jongste syfers – soos vroeër deur Statistieke SA bekend gemaak – het die amptelike werkloosheidskoers in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van die jaar tot 29% gestyg. Dit is die hoogste…http://news.nwu.ac.za/af/volhoubare-waterbestuur-die-kollig-zanzibar
Volhoubare waterbestuur in die kollig in Zanzibar
2023-11-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die tuiste van die SAOG se WaterNet Sekretariaat. Die verbintenis van die NWU om te help om te verseker dat al die burgers van die vasteland toegang tot veilige water het, was weer eens in die kollig toe die 24ste WaterNet/…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-tinotenda-meester-van-die-basketbalbaan
NWU se Tinotenda: meester van die basketbalbaan
2020-05-07 Tinotenda Chirara het op die vroeë ouderdom van 10 jaar verlief geraak … op basketbal. Vandat hy destyds in 2006 aan die sport bekendgestel is, het hy die basketbalbaan oorheers, en sy doelwitte een doel op ’n keer bereik. Hierdie 24-jarige tweedejaar-BA…http://news.nwu.ac.za/af/wagtye-gesondheidsorg-kom-onder-die-loep
Wagtye in gesondheidsorg kom onder die loep
2022-02-22 Om vir mediese behandeling te wag, kan ’n saak van lewe en dood wees. “Wagtye in gesondheidsorg is ’n noemenswaardige probleem wat regoor die wêreld voorkom en het dikwels ’n katastrofiese uitwerking – soos ons tydens die Covid-19-pandemie gesien het,” sê…http://news.nwu.ac.za/af/river-fm-mik-na-die-groot-prys
River FM mik na die groot prys
2022-08-19 River FM, ’n radiostasie van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, is uitgenooi om deel te neem aan ’n kompetisie wat aan die plaaslike gemeenskapsradiostasies die geleentheid gee om vir iemand se regte op te kom. Die geleentheid is deur die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/lucy-twani-neem-die-voortou-netbalspelerontwikkeling
Lucy Twani: Neem die voortou by netbalspelerontwikkeling
2023-08-18 Spelerontwikkeling: dit is deel van die kern van netbal by die Noordwes-Universiteit (NWU), en as daar ’n meer entoesiastiese voorstander hiervan is as Lucy Twani, gaan jy ver moet soek. Lucy is die hoëprestasie-netbalafrigter vir die junior spanne by die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-1
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)
2021-01-12 Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/ons-het-almal-%25E2%2580%2599n-plek-die-geskiedenis
Ons het almal ’n plek in die geskiedenis
2018-11-20 As geskiedkundige word prof Elize van Eeden dikwels met vrae oor relevansie van die studie van geskiedenis gekonfronteer. Haar antwoord vir sulke kritici? “Geskiedenis is onontkombaar en alle mense leef ’n stuk geskiedenis.” Tydens ’n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/elroy-steeds-die-halfmarathon-se-oorwinnaar
Elroy is steeds die halfmarathon se oorwinnaar
2022-04-26 Hy is nie meer die heersende, verdedigende, onbetwiste kampioen van die Twee Oseane-halfmarathon nie. Elroy Gelant styg egter bó bogenoemde beskrywing uit. Nadat die 2020- en 2021-halfmarathons as gevolg van die Covid-19-pandemie geskrap is, moes Gelant op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-versamel-medaljes-die-nasionale-kampioenskap
NWU versamel medaljes by die nasionale kampioenskap
2022-05-06 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) – voormalige sowel as huidige atlete – was op hulle allerbeste by Atletiek Suid-Afrika se senior baan- en veldkampioenskap wat onlangs in Groenpunt, Kaapstad gehou is. Hulle het ’n totaal van sestien medaljes in ’…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-stel-n-unieke-kortleerprogram-bekend
Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend
2021-02-03 Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/ikateleng-donateur-spandeer-die-dag-op-kampus