Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/elsunet-du-plessis-van-heidelberg-tot-die-hoogste-vlak
Elsunet du Plessis: Van Heidelberg tot die hoogste vlak
2021-09-06 Dit was vervlaks naby. Té naby. Die NWU Eagles is Sondagmiddag in hulle Varsity Netbal-veldtog teen die uiteindelike wenners, Kovsies, op hartverskeurende wyse met 66–65 in hulle spore gestuit. In die laaste sekondes van die wedstryd. Die héél laaste…http://news.nwu.ac.za/af/op-soek-na-n-manier-om-ons-varswaterbronne-te-bewaar
Op soek na 'n manier om ons varswaterbronne te bewaar
2022-10-28 Suid-Afrika se varswaterbronne is onder druk van verskillende soorte besoedelstowwe, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsers soek na maniere om met die meer ontwykende besoedelstowwe tred te hou. Prof Rialet Pieters, 'n navorser by die Eenheid vir…http://news.nwu.ac.za/af/vennootskap-bemagtig-malawiese-dieetkundiges
Vennootskap bemagtig Malawiese dieetkundiges
2024-03-27 ’n Kundige span dokters en verpleegkundiges is nodig om doeltreffende behandeling te verseker vir pasiënte wat kritiek siek is. ’n Noodsaaklike toevoeging tot hierdie span is die dieetkundige, aangesien studies getoon het dat sonder die leiding van…http://news.nwu.ac.za/af/planetere-gemeenskapsgrond-wetgewing-moet-aardstelsels-beveilig
Planetêre gemeenskapsgrond-wetgewing moet Aardstelsels beveilig
2024-02-27 Dit is tyd om te besef en aanvaar dat ons, as ’n spesie, ’n verantwoordelikheid deel om saam te werk om al die omgewingstelsels te beveilig wat die funksionering en stand van ons planeet reguleer. Só sê Louis Kotzé, navorsingsprofessor by die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/game-thrones-speel-sonder-re%25C3%25ABls
Game of Thrones speel sonder reëls
2019-04-25 Game of Thrones verbreek al die reëls vir filmvervaardiging. Dit is waarom dit so suksesvol is. “Daar is reëls en wette vir die maak van films wat jy moet nakom, tensy jy ’n bepaalde effek wil skep, sê Phil Pretorius van die Skool vir Kommunikasiestudies op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-oorbrug-die-wiskunde-gaping
NWU oorbrug die Wiskunde-gaping
2018-02-01 ’n Wiskundige vergelyking wat uiteindelik sin maak! Dit is hoe voornemende studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die waarde van die Wiskunde-leerprogram – Oorbrug die Wiskunde-gaping (BTMG) – beskryf. Hierdie jaar is die…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-maak-mynbou-sexy
Kom ons maak mynbou sexy
2024-04-04 Professor Quentin Campbell van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is welsprekend en het ’n manier om iets raak te vat. Toe hy dus sê “dit is tyd om mynbou sexy te maak”, het die teenwoordiges by die NWU se heel eerste mynbou-…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-vir-die-eerste-kwartaal-van-2023
BBP-groeisyfers vir die eerste kwartaal van 2023
2023-06-07 Volgens prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool is die goeie nuus dat die BBP-groei van 0,4% in die eerste kwartaal van 2023, ná die hersiene -1,1%-groei in die vierde kwartaal van 2022, die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-kindergesondheidsdag-saam-met-die-stadt-primere-skool
NWU vier Kindergesondheidsdag saam met die Stadt Primêre Skool
2023-11-16 Om Kindergesondheidsdag te vier, het die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n klompie prettige aktiwiteite vir die kinders by die Stadt Primêre Skool gereël om die voordele van ’n gesonde leefstyl aan hulle oor te dra.…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/wat-ouers-moet-weet
Wat ouers moet weet
2024-07-04 [accordion collapsed] Bekendstelling: Eerstejaarregsstudente Dit is ʼn voorreg om u as deel van die uitgebreide NWU familie te verwelkom. Ons het dit goed gedink om sekere basiese inligting aan u deur te gee sodat u, u eerstejaar kan ondersteun…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse kwalifikasies
2020-11-02 Meestersgraad kwalifikasie-inligting Afleweringsmodus: Kontak NKR-vlak: 9 Tipe program (Gestruktureerd / Navorsing): Navorsing Kredietwaarde: 180 Spesifieke modules wat vereis word vir toelating tot program: Geen…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglys-herbevestig-nwu-se-plek-onder-suid-afrika-se-topsewe-universiteite
Jongste ranglys herbevestig NWU se plek onder Suid-Afrika se topsewe universiteite
2025-08-22 Terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) sy nuwe strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, uitleef, het nog ’n wêreldranglys die universiteit se plek onder die topsewe in Suid-Afrika herbevestig. Hierdie opwindende nuwe hoofstuk wat deur die nuwe…http://commerce.nwu.ac.za/af/opleidingenontwikkeling
Mensehulpbronontwikkeling
2025-08-04 Die MHO-program is ʼn lid van die Program Excellence Network (PEN) van die Internasionale Akademie vir Mensehulpbronontwikkeling. Dié netwerk is verbind tot die versterking van MHO-akademiese programme en die bevordering van uitnemendheid in die onderrig van…, Waarom hierdie graad?, Ons BA-graad in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development, BHRD) met spesialisering in Mensehulpbronontwikkeling fokus op die verbetering van die kundigheid en vaardighede van praktisyns in mensehulpbronontwikkeling (MHO) in die…, Kernvakke, Ons vakke word deur hoogs opgeleide akademiese en bedryfskundiges aangebied en is daarop gemik om studente optimale blootstelling aan relevante, toepaslike vakinhoud te gee: Inleiding tot mensehulpbronontwikkeling Leer, motivering en prestasie…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, TPT van 20 Minimum van drie jaar werkservaring as ’n opleier Om tot hierdie program toegelaat te word, is die volgende vereistes van toepassing: Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek) met universiteitsvrystelling. Ten minste drie jaar werkservaring as ’n…, Kampusse, Ons graad is gerieflik, aangesien dit op ’n beperkte kontakbasis (drie weke per jaar) aangebied word. Dit sal jou die geleentheid bied om te studeer terwyl jy werk en die teorie onmiddellik in die werkplek toe te pas. Alle opdragte word deur ons intranet…, Kwalifikasie, [Qualification 5FQH01], Brosjure, Laai ons brosjure hier af!, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se voorgraadse aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/nwu-benut-osoontegnologie-kostedoeltreffende-bestryder-van-covid-19
NWU benut osoontegnologie as kostedoeltreffende bestryder van Covid-19
2021-07-16 Die Noordwes-Universiteit se navorsers en innoveerders werk aan oplossings om virusse, bakterieë en swamme, insluitende die koronavirus, op ’n groot skaal te vernietig. Namate die Covid-19-pandemie voortgaan om verwoesting te saai, is snelwerkende,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-was-gasheer-vir-sascoc-indaba
NWU was gasheer vir SASCOC-indaba
2022-02-25 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tussen 9 en 11 Februarie 2022 gasheer gespeel vir die SASCOC Hoëprestasie-indaba wat by die Sports Village gehou is. SASCOC het hierdie strategiesebeplanningsessie gebruik om die prestasie van die Olimpiese en ander…http://news.nwu.ac.za/af/lang-en-moeilike-pad-om-die-suid-afrikaanse-lugdiens-reg-te-ruk
Lang en moeilike pad om die Suid-Afrikaanse Lugdiens reg te ruk
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit se Ofentse Mokwena, ʼn vervoerekonoom, gooi sy blik op die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële- en bedryfstreuermare en gee ook sy voorstel vir oplossings. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het verborge kwesbaarhede…http://news.nwu.ac.za/af/uit-die-oogpunt-van-outisme-uitbeelding-van-outisme-die-populere-kultuur
Uit die oogpunt van outisme: uitbeelding van outisme in die populêre kultuur
2022-06-28 Die sewende nasionale Outismesimposium vind van 30 Junie tot 2 Julie 2022 op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaas. Die gebeurtenis laat die klem op die realiteite van mense met outisme en hulle gesinne val. Dit beloof om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-vlagskip-navorsingsprojekte-lewer-n-bydrae-tot-sa-se-toekoms
NWU se vlagskip-navorsingsprojekte lewer ’n bydrae tot SA se toekoms
2022-12-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is op die voorpunt van navorsing wat ten doel het om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en op ’n plaaslike, kontinentale en wêreldwye vlak ’n betekenisvolle bydrae tot mense se lewens te maak. Prof Jeffrey Mphahlele,…http://news.nwu.ac.za/af/romeo-haal-die-podium-die-zaventilatorchallenge
Romeo haal die podium in die #ZAVentilatorChallenge
2020-05-12 Daar is regoor die wêreld groot bekommernis oor die tekort aan mediese toerusting – veral ventilators – vir die stryd teen die Covid-19-pandemie. Namate die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika daagliks toeneem, berei die privaat en openbare sektor hul…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-lewer-phd-graduandi-van-regoor-afrika