Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/burger-nou-rugbyinstituut-se-veldmaarskalk
Burger nou Rugbyinstituut se veldmaarskalk
2023-01-27 Dit is ʼn snikhete Donderdagmiddag met die kwik wat so hoog styg soos beurtkraggemoedere. Die Rugbyinstituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) se spankamer, aikona, oorlogkamer, is egter koel. ʼn Tafelgrootte replika van ʼn rugbyveld begroet jou as jy instap,…http://news.nwu.ac.za/af/die-waarheid-oor-uraanblootstelling-suid-afrika-sal-jou-hare-laat-rys
Die waarheid oor uraanblootstelling in Suid-Afrika sal jou hare laat rys
2019-07-11 ’n Nuwe internasionale navorsingsprojek wat fokus op die blootstelling van mense aan uraan in Suid-Afrikaanse goudmyngebiede, het bevind dat inwoners wat in en naby goudmyngebiede woon, aan verhoogde omgewingsvlakke van uraan blootgestel word. Die uraan…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieurs-op-koers-om-plaaslike-innovasies-na-die-cybathlon-switserland-te-neem
Ingenieurs op koers om plaaslike innovasies na die Cybathlon in Switserland te neem
2023-09-28 Zürich 2024, hier kom ons – met ons tegnologies gevorderde kunsbeen en rolstoel. Met die formidabele Noordwes-Universiteit- (NWU-)span van prof André Grobler en Ian Thomson van die Fakulteit Ingenieurswese en dr Mark Kramer van Gesondheidswetenskappe aan…http://news.nwu.ac.za/af/lewensveranderende-ervaring-wag-op-die-mahikengkampus-se-toerisme-studente
Lewensveranderende ervaring wag op die Mahikengkampus se Toerisme-studente
2023-12-11 Meetingstraat 205, Charleston, Suid-Carolina 29401, Verenigde State. Hier, op die rand van die Atlantiese Oseaan, omring deur die vleie van die lae lande, is die plek wat nege BA Honneurs-studente in Toerismebestuur van die Mahikengkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bemagtig-ons-gemeenskappe
NWU: Bemagtig ons gemeenskappe
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is daartoe verbind om die lewens van die mense in die gemeenskappe wat ons dien, te verbeter, en ons is trots op ons belegging in ons plaaslike gemeenskappe sodat hulle met gesondheid, voorspoed en ontwikkeling gehelp kan word…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-professor-gebruik-stelseldenke-om-die-konsep-van-leer-te-verander
NWU-professor gebruik stelseldenke om die konsep van leer te verander
2022-09-06 Prof Roelien Goede is passievol oor onderwys en het na Potchefstroom verhuis, waar sy in 2001 as dosent in die destydse Skool vir Rekenaarwetenskap, Statistiek en Wiskunde aangestel is. Haar hoofnavorsingsfokus, waarvoor sy in 2018 ’n C2-gradering by die…http://news.nwu.ac.za/af/baanbreker-dube-skroom-vir-geen-uitdaging-nie
Baanbreker Dube skroom vir geen uitdaging nie
2022-06-23 Hy sê nooit vir niks “nee” nie. Ooit. Só beskryf diegene wat Rethabile Dube ken dié 25-jarige baanbreker. In universiteit-volksmond is hy slegs bekend as Dube. Almal ken Dube. Soos Cher, Prince, Drake en Madonna. As Senior Administratiewe Assistent by…http://news.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-waterwetenskap-en-bestuur-beskerm-ons-uiters-waardevolle-hulpbron
Sentrum vir Waterwetenskap en Bestuur beskerm ons uiters waardevolle hulpbron
2023-11-23 Om oppervlak- en grondwater teen mynaktiwiteite te beskerm, is noodsaaklik om ons ekostelsels, openbare gesondheid en volhoubare waterhulpbronne te beveilig. Dit is waarom die Sentrum vir Waterwetenskap en Bestuur (CWSM) by die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-voer-n-stryd-teen-seldsame-siektes
Die Noordwes-Universiteit voer ’n stryd teen seldsame siektes
2023-03-09 Seldsame siektes kom meer algemeen voor as wat jy dink. Dit klink soos ’n oksimoron, nie waar nie? Nie vir die 4,1 miljoen suid-Afrikaners wat in hulle leeftyd deur seldsame siektes geraak is of geraak sal word nie. Vir talle kan dit ’n doodsvonnis wees, vir…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-hou-joernalistiek-lewendig
Die Noordwes-Universiteit hou joernalistiek lewendig
2024-07-31 Daar is ’n Engelse uitdrukking wat sê jy soek nie moeilikheid met ouens wat ink by die vat koop nie. Dit was dalk waar toe gedrukte koerante oor nuusverspreiding koning gekraai het. Noudat bandwydte egter hierdie vate vol ink vervang het, is daar nog ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bring-biokinetika-na-die-openbare-sektor
Bring biokinetika na die openbare sektor
2022-09-06 Prof Hanlie Moss, navorsingsdirekteur van FASRek (Fisiese Aktiwiteit, Sport en Rekreasie) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het haar meestersgraad in Biochemie voltooi, hoewel sy nog altyd ’n groot belangstelling gehad het in die wyse waarop die menslike…http://news.nwu.ac.za/af/waarna-ekonome-die-begrotingstoespraak-gaan-soek
Waarna ekonome in die Begrotingstoespraak gaan soek
2024-02-26 Professor Waldo Krugell, ’n ekonoom by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), gee ’n vooruitskouing oor wat verwag kan word wanneer die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 21 Februarie sy 2024…http://news.nwu.ac.za/af/nasionale-begroting-laat-geen-ruimte-vir-foute-%25E2%2580%2593-ettienne-le-roux
Nasionale begroting laat geen ruimte vir foute – Ettienne le Roux
2020-11-16 “Die nasionale begroting wat op 22 Februarie aangekondig is, is beslis ‘n ‘tawwe’ een wat in moeilike omstandighede opgestel moes word.” Dít is die mening van mnr Ettienne le Roux, hoofekonoom van Rand Aksepbank wat verlede week minister van finansies,…http://news.nwu.ac.za/af/professor-sit-nwu-tradisie-op-gewilde-radioprogram-voort-0
Professor sit NWU-tradisie op gewilde radioprogram voort
2022-09-12 ’n Trotse tradisie om standpunt in te neem om die omgewing te beskerm, is springlewendig. Die kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) was jare lank deel van die baie gewilde weeklikse insetsel Omgewingspraatjies op die radioprogram Brêkfis met Derrich…http://news.nwu.ac.za/af/marlene-se-onwrikbare-veggees
Marlene se onwrikbare veggees
2020-10-02 Dit is baie opwindend om ’n universiteitstudent te wees, maar dit is ook op soveel vlakke baie uitdagend: om ’n loopbaan te beplan, jou tyd te bestuur, en, vir Marlene Taylor, om uit te vind dat sy nierstene het. Die 23-jarige Marlene Taylor kom van…http://news.nwu.ac.za/af/terseus-liebenberg-beste-afrigter-van-afgelope-drie-dekades-aangewys
Terseus Liebenberg as beste afrigter van afgelope drie dekades aangewys
2022-06-21 “Meester”. Dit is ʼn titel wat min beskore is. Top van die top, beste van die beste. Dis wanneer ʼn beroep ʼn roeping word en daarna tot ʼn kuns ontwikkel word. Terseus Liebenberg val gewis in dié kategorie. Oor meer as drie dekades het sy kennis…http://news.nwu.ac.za/af/kuberaanvalle-gaan-waarskynlik-meer-word-namate-konnektiwiteit-toeneem
Kuberaanvalle gaan waarskynlik meer word namate konnektiwiteit toeneem
2022-04-06 Kuberaanvalle is besig om toe te neem namate die wêreld meer gekonnekteer raak en die belonings groter is. Volgens ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan die moontlike belonings vir kuberaanvallers toenemend groter word namate meer aspekte…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-tourism-management/elmarie-slabbert
Elmarie Slabbert
2025-08-04 Prof Elmarie Slabbert is ʼn professor in Toerismebestuur aan die Skool vir Toerismebestuur, Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika). Sy voltooi in 2005 haar PhD en is tans een van die senior navorser by TREES, met ʼn fokus op reisgedrag, die sosiokulturele impak van toerisme sowel as bemarkingsaspekte. Elmarie is die voorsitter van die Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/dit-gaan-alles-oor-die-ouderdom-van-wyn-en-ook-van-mense
Dit gaan alles oor die ouderdom – van wyn en ook van mense
2022-06-29 Hoe ouer wynliefhebbers is, hoe droër verkies hulle hulle wyn, en hoe langer neem dit hulle om dit wat hulle gekoop het, te drink. Dit is twee van die bevindings van ’n onlangse studie oor die wynvoorkeure van verskillende ouderdomsgroepe wat die…http://news.nwu.ac.za/af/afname-belegging-dui-op-groter-risikos-vir-groeivooruitsig