Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-oor-ons
Oor ons
2021-08-01 Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling van die Vanderbijlparkkampus, Noordwes-Universiteit bied aan alle individue wat nog nie toegang het tot ’n universiteit het nie, die geleentheid om hulle vaardighede en kennis in die werkplek…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-arend-vir-fanie
‘n Arend vir Fanie
2018-10-31 Fanie Roos, ’n dosent in sportbestuur, het onlangs die eerste verteenwoordiger van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword wat die gesogte Professionele Gholfspelersvereniging van Suid-Afrika (“PGA-SA”) toegespreek het. Hy het ook pas gehoor dat hy…http://news.nwu.ac.za/af/fih-junior-vrouehokkie-wereldbeker-n-groot-sukses
FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker ’n groot sukses
2022-04-19 Bertie Jacobs Nederland het gewen, maar hokkie was die oorwinnaar. Toe die eindfluitjie op Dinsdag 12 April geblaas het, was dit die Nederlandse ondersteuners wat gejuig het en die oranjegeklede spelers wat van vreugde gedans het omdat hulle Duitsland…http://news.nwu.ac.za/af/onderneming-lei-tot-kitsklaaroplossings-vir-alledaagse-probleme
Onderneming lei tot kitsklaaroplossings vir alledaagse probleme
2024-07-31 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op hulle baanbrekerinnovasies en -navorsing. Een van die fakulteit se interne korporatiewe ondernemings genaamd STRIDE is uniek in dié sin dat dit oplossings vir alledaagse uitdagings…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klits-spiesgooi-room
NWU klits spiesgooi-room
2021-07-13 Dit is ʼn bekende gesig daar waar die Mooirivier om die Fanie du Toit-sportterrein kronkel. Net onder die Hoëprestasieinstituut is daar sowat 100 m wat as ʼn gevaarvliegsone vir ons geveerde vriende moet dien. Spiese vlieg hier. ʼn Ander konstante hier…http://news.nwu.ac.za/af/kriptogeldeenhede-n-suksesverhaal
Kriptogeldeenhede: ’n suksesverhaal?
2021-05-27 Dit wil voorkom of die wêreld van bitcoin hier is om te bly, ten spyte van talle voorspellings dat dit enige oomblik in duie gaan stort. Elon Musk het oor die naweek beweer dat met ’n keuse tussen kriptogeldeenhede en fiatgeldeenhede soos die dollar, euro…http://news.nwu.ac.za/af/projek-oor-vloektaal-lewer-wetenskaplike-kennis
Projek oor vloektaal lewer wetenskaplike kennis
2021-04-28 “Myns insiens het dit besonder goed gegaan met die projek. Nie net is die tegnologie en infrastruktuur daargestel vir goeie navorsing in die komende jare nie, maar ons het ook ’n groot klomp geregistreerde gebruikers gekry.”So sê prof Gerhard van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-verwelkom-nuwe-studente-kampusraad
NWU Vanderbijlpark verwelkom nuwe Studente-kampusraad
2019-09-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ’n nuutverkose groep studenteleiers. Tydens ’n onlangse gelukwensingseremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee van die geleentheid gebruik gemaak om die nuwe verteenwoordigers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-ontvang-gesogte-internasionale-toekenning
NWU se kanselier ontvang gesogte internasionale toekenning
2022-11-04 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vereer met ’n gesogte internasionale toekenning omdat sy ’n verskil in haar gemeenskap maak – nie net plaaslik nie, maar ook wêreldwyd. Dr Anna Mokgokong, wat in 2019 as die NWU se kanselier ingehuldig…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
2020-06-10 Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s…http://news.nwu.ac.za/af/kantoor-vir-studente-met-spesiale-behoeftes-baat-fuchs-stigting
Kantoor vir studente met spesiale behoeftes baat by Fuchs-stigting
2017-07-19 Die kantoor vir studente met spesiale behoeftes – of die OSSN soos dit onder die studente op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark bekend staan – het onlangs ’n R20 000-skenking van die Carl en Emily Fuchs-stigting ontvang. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-suksesvolle-internasionale-konferensie-oor-sosiale-wetenskappe-aan
NWU bied suksesvolle Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe aan
2019-09-16 Die 10de Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS), wat onlangs in Vanderbijlpark plaasgevind het, is net nog ’n uitstekende voorbeeld van hoe die Noordwes-Universiteit (NWU) ter wille van akademiese vordering met internasionale vennote…http://news.nwu.ac.za/af/liezel-voeg-nuwe-pyl-haar-atletiek-koker
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
2023-07-24 Daar was min twyfel dat sy dit sou kon doen. Skrap dit – minder as min, maar wel meer as geen. Liezel Gouws sê sy sou miskien nie tydens die verspringgeleentheid by die onlangse Wêreld Para-Atletiekkampioenskap in Parys, Frankryk op die podium geëindig het…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-met-onlangse-b-gradering-jaag-nuwe-probleme-oor-antieke-kulture-na
Navorser met onlangse B-gradering jaag nuwe probleme oor antieke kulture na
2022-02-22 Prof Jaco Gericke het nie ’n ortodokse benadering tot navorsing op sy gebied, antieke kultuur, nie, en in ’n sekere sin het dit soms al teen hom getel. Die gety het egter gedraai, en die feit dat sy werk nie in die hoofstroom van vakkundigheid is nie, kan as…http://news.nwu.ac.za/af/agterplaastuin-vennootskap-skiet-wortel-betyds-vir-nelson-mandela-dag
Agterplaastuin-vennootskap skiet wortel – betyds vir Nelson Mandela-dag
2023-07-04 In ’n tyd waar voedselonsekerheid ’n dwingende bekommernis is, bied gemeenskapstuine ’n praktiese oplossing deur toegang tot vars, voedsame kos te verhoog. Hierdie tuine bemagtig individue en gemeenskappe om beheer van hulle voedselproduksie te neem, en om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied
NWU se Fanie Roos gaan PGA-SA-klasse aanbied
2020-05-25 Fanie Roos, ’n dosent in Sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie ernstig oor gholf – op die baan asook in die lesinglokaal. Fanie het twee jaar gelede die hoofopskrifte gehaal toe hy die eerste NWU-akademikus was wat die gesogte…http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
2021-05-12 Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vroueregslui-sluit-nasionale-netwerk-van-vroueprokureurs-aan
NWU vroueregslui sluit by nasionale netwerk van vroueprokureurs aan
2018-09-21 Op 12 September 2018 het voorgraadse vroulike regstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die geleentheid gekry om meer oor WOLELA – Women Leading in Law, ’n nasionale netwerk van vroueprokureurs – uit te vind. By die…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-gee-erkenning-aan-sy-baanbreker-alumni
Noordwes-Universiteit gee erkenning aan sy baanbreker-alumni
2023-11-23 Die alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter deurlopend op hulle onderskeie kundigheidsgebiede, nasionaal sowel as internasionaal. Die NWU het tien van hierdie merkwaardige beroepslui tydens die universiteit se glansryke geleentheid vir die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hou-aan-om-suid-afrikaanse-sport-te-voed