Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/susan-mckenney
Susan McKenney
2026-03-25 Prof Susan McKenney is a researcher, educator, consultant and designer based at the University of Twente, Netherlands. She is especially interested in exploring and supporting the interplay between curriculum development and teacher professional development. This includes the supportive role of technology in curriculum and teacher development, as…http://education.nwu.ac.za/edu-hright/projects-0
Projects
2025-08-28 [accordion collapsed] The influence of educational policies, internal and external determinants on the education systems of the BRICS plus member states Project leader: Prof Deon Vos Sub-project leader: Prof Louw de Beer Research…http://engineering.nwu.ac.za/hysa/ice-2023-speakers
Confirmed Invited Speakers (3 April 2023)
2023-09-29 .col-sm-3.col.well:hover { color: black; background: white; } Home Scientific Committee Conference Fees Sponsors & Partners Become a sponsor Important Dates Abstract Submission Registration Speakers Programme…http://law.nwu.ac.za/af/phakiso-mello
Phakiso Mello
2026-04-14 Phakisho Jerry Mello is 'n dosent aan die Noordwes-Universiteit, Fakulteit Regte. Hy het sy LLB aan die Noordwes-Universiteit (2021) voltooi. Hy het ook sy LLM in Arbeidsreg Noordwes Universiteit (2023) voltooi. Hy is tans ingeskryf as 'n Doktorale student (LLD) aan die Noordwes-Universiteit sedert 2024. Gedurende sy termyn as tydelike dosent en…http://news.nwu.ac.za/af/grootste-padda-meer-100-jaar-afrika-ontdek
Grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek
2024-07-31 ʼn Nuwe Afrika-brulpadda-spesie is in die noordooste van Namibië, die suide van Angola, die suidweste van Zambië en die noordweste van Botswana ontdek. Dit is die grootste paddaspesie wat in meer as 100 jaar ontdek is. Die grootste eksemplaar wat al…http://news.nwu.ac.za/af/geraldine-fraser-moleketi-en-ander-takel-die-onderwerp-van-die-bou-van-staatskapasiteit
Geraldine Fraser-Moleketi en ander takel die onderwerp van die bou van staatskapasiteit
2023-11-14 Hulle het niks teruggehou nie, hulle was eerlik in hulle evaluering van die probleme wat Suid-Afrika ervaar, en hulle het nie daarvan weggeskram om moontlik oplossings voor te stel nie. Dit was van die kenmerke van die eerste jaarlikse openbare lesing deur dr…http://news.nwu.ac.za/af/netbal-sweef-en-floreer-die-nwu
Netbal sweef en floreer by die NWU
2024-02-01 Dit is ’n vlugvoetige dans en balle wat met sierlike boë deur die lug vlieg. Dit is ’n tapisserie van spanwerk, saamgeweef deur drade van meedoënlose aanvalle en rotsvaste verdediging. Netbal is ’n sport soos geen ander nie, en een wat die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/mense-los-probleme-op-en-maak-antropologie-die-regte-plek-om-te-wees
Mense los probleme op en maak antropologie die regte plek om te wees
2021-04-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se vakgroep Antropologie gaan van krag tot krag, en is van voorneme om die NWU een van die topuniversiteite te maak waar daar op hierdie gebied gestudeer kan word. “Met die besef dat die ingewikkelde probleme van ons…http://news.nwu.ac.za/af/siviwe-tyobeka-wereldburger-wat-kan
Siviwe Tyobeka: Wêreldburger wat kan
2022-03-11 Dit is aanvanklik nie opmerklik nie. Eers wanneer Siviwe Tyobeka die verhaal van haar kinderjare vertel, begin jy dit hoor. Dofweg en buitengewoon. ’n Wonderlike intonasie. Die klank van die wêreld. Siviwe is in Johannesburg gebore, maar hulle het na die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-hoofdirekteur-vir-die-nwu-besigheidskool-die-man-agter-die-titel
Nuwe hoofdirekteur vir die NWU Besigheidskool – die man agter die titel
2023-01-31 Dit is nou algemene kennis. Ná groot afwagting is bekendgemaak dat dr Joseph Sekhampu die nuwe hoofdirekteur van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is. Maar wie is Joseph Sekhampu, en wat is sy visie vir die skool en vir die lewe in die…http://news.nwu.ac.za/af/nieverwisselbare-bewyse-waarom-al-hierdie-opgewondenheid
Nieverwisselbare bewyse: Waarom al hierdie opgewondenheid?
2022-04-11 Bertie Jacobs ’n Nuwe akroniem het ons woordeskat betree: NFT. NFT staan vir non-fungible token – ’n nieverwisselbare bewys – wat op sigself nie veel sê nie. Wat NFT’s is, is geld. Groot geld. En dit is besig om die wêreld van digitale handel te verander…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse Kwalifikasies
2024-10-18 GRAAD STUDIERIGTING NAVORSINGSENTITEIT KAMPUSSE DIREKTEUR/ PROGRAMBESTUURDER Honneurs OF PGDip Geoktrooieerde Rekenmeesterskap 504123: E630P/V Hierdie eenjaarkwalifikasie is CTA-geakkrediteer deur die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA).…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-word-die-tennisparadys
NWU word die tennisparadys
2022-08-25 Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is…http://news.nwu.ac.za/af/nee-beteken-nee-en-dis-uit-en-gedaan
“Nee” beteken “nee”, en dis uit en gedaan
2022-05-30 Vyftien maande gelede het die ondenkbare plaasgevind. In ’n insident van sulke boosaardigheid, sulke disrespek en wreedheid is Carla Mӧller se lewe onherroeplik verander. Sy is verkrag, maar as gevolg van die niegewelddadige aard van die…http://news.nwu.ac.za/af/voordeel-suzanie-pretorius
Voordeel, Suzanie Pretorius!
2024-02-02 Sy naam is Schalk, Schalk Pretorius. En as dit nie vir Schalk Pretorius was nie, was die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n tenniskampioen kwyt. Jare gelede, in die mielieboergemeenskap van Bothaville, besluit ʼn jong Schalk dat hy gaan begin tennis speel. Goed…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-gemeenskap-van-praktyk-cop-rooi-gaan-die-vasteland-vorentoe-neem
Nuwe gemeenskap van praktyk Cop-ROOI gaan die vasteland vorentoe neem
2023-10-25 Samewerking is die sleutel indien Afrika sy potensiaal wil bereik. Die Navorsingsuitset, Uitkomste en Impak Gemeenskap van Praktyk (Research Output, Outcomes and Impact Community of Practice, Cop-ROOI) is op 19 Oktober by die OR Tambo Premier Hotel in…http://news.nwu.ac.za/af/add-1
NWU-navorser help om nuwe data oor die Aarde en die Melkweg bloot te lê
2020-11-27 ’n Nuwe studie het die sluier oor ’n paar van die geheimenisse van die Melkweg gelig. Daar is bevind dat die Aarde vinniger as vroeër beweeg, en dat dit amper 2 000 ligjaar nader aan die gravitasiekolk in die middel van die Melkwegsterrestelsel is. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/skaars-vaardigheid-plaas-nwu-taksonoom-aan-die-voorpunt-vir-die-beskrywing-van-parasiete
Skaars vaardigheid plaas NWU-taksonoom aan die voorpunt vir die beskrywing van parasiete
2023-09-01 Wat lê in ’n naam? William Shakespeare wou dit al geweet het. ’n Jong navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) weet egter presies hoe belangrik ’n naam is. Daar word gesê dat sy tans die jongste taksonoom in die wêreld is wat besig is om hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-was-gasheer-vir-pitso-oor-ramaphosa-se-staatsrede
NWU Besigheidskool was gasheer vir PITSO oor Ramaphosa se staatsrede
2023-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het sy derde PITSO-bespreking vir 2023 aangebied, waartydens kundiges gesprek gevoer het oor die president se staatsrede, wat op 9 ’n 2023 gehou is. Daar was 184 teenwoordiges en onderwerpe wat bespreek is,…http://news.nwu.ac.za/af/hart-die-nwu-bevorder-gesonde-bloeddruk