Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/oortuigende-oorwinning-bring-young-guns-na-die-semifinaal
Oortuigende oorwinning bring Young Guns na die semifinaal
2024-04-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Young Guns (YG) het op Maandag 8 April 2024 tot binne-in die semifinaal van die FNB Young Guns 2024 gestorm ná ’n vernietigende oorwinning van 41-14 oor die UWK YG in Bellville. Ná ’n opwindende eerste helfte het die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/alles-gereed-vir-die-sasolnwu-vanderbijlpark-basketbaltoernooi
Alles gereed vir die Sasol/NWU Vanderbijlpark Basketbaltoernooi
2018-03-12 Alles is gereed vir die jaarlikse Sasol/NWU Vanderbijlpark Senior Basketbaltoernooi, wat van 2 tot 4 Maart 2018 plaasvind. Sasol, ’n internasionale geïntegreerde chemiese en energiemaatskappy, gaan as die hoofborg van die gebeurtenis optree en spanne van…http://news.nwu.ac.za/af/indiensnemingstendense-bemoedigend-maar-die-struikelblokke-bly-groot
Indiensnemingstendense is bemoedigend, maar die struikelblokke bly groot
2023-11-15 Die verdere geringe afname in Suid-Afrika se werkloosheidskoers tot 31,9% in die derde kwartaal van 2023 is goeie nuus, en die feit dat totale indiensneming nou terug is op voorpandemievlakke word verwelkom. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-geinspireer-om-die-navorsing-ook-te-kommersialiseer
Innoveerders geïnspireer om dié navorsing ook te kommersialiseer
2023-04-26 Ná ’n week lange residensiële program in die Verenigde Koninkryk het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) onlangs met nuwe energie teruggekeer om kommersialisasie op die gebied van die geesteswetenskappe, die kunste en sosiale wetenskappe (…http://news.nwu.ac.za/af/groot-projek-bou-leierskapskapasiteit-die-nigeriese-voedingsektor
Groot projek bou leierskapskapasiteit in die Nigeriese voedingsektor
2023-05-24 Die enkele grootste belegging in voedingleierskapsontwikkeling wat daar nog ooit op die Afrika-vasteland was, dra vrug, en die Noordwes-Universiteit (NWU) speel ’n belangrike rol daarin. Die program van R20 miljoen, Leadership Development for Accelerated…http://news.nwu.ac.za/af/vpi-syfers-dek-die-tafel-vir-laer-rentekoerse
VPI-syfers dek die tafel vir laer rentekoerse
2024-08-21 Met die Julie-statistiek sien ons steeds al hoe beter nuus op die inflasiefront, met ’n beduidende daling in die inflasiekoers vanaf die vlak in Junie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool,…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-kern-van-geweld-skole
Studie ondersoek die kern van geweld in skole
2021-01-29 Onderwys word dikwels as ’n roeping eerder as ’n beroep beskou. Maar daardie roeping ontaard vinnig in ’n nagmerrie wanneer onderwysers aangeval word deur juis dié mense wat hulle probeer opvoed. Oor die afgelope paar jaar was daar talle berigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/dosent-dra-tot-die-w%25C3%25AAreld-se-kennisskatte
Dosent dra tot die wêreld se kennisskatte by
2017-08-29 Taal fassineer prof Bertus van Rooy, wat floreer op die ingewikkeldhede van menslike uitdrukking deur taal, en vir sy pogings het hy van B3 tot B2 in die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se graderingstelsel gevorder. Bertus is ’n dosent in tale en…http://news.nwu.ac.za/af/middelengels-wakker-die-verbeelding-van-topgegradeerde-navorser-aan
Middelengels wakker die verbeelding van topgegradeerde navorser aan
2021-08-12 Prof David Scott-Macnab, met sy B2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS), is die hoogste gegradeerde navorser wat tans in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) werksaam is. Om ’n B2-gradering te ontvang, moes ’n…http://news.nwu.ac.za/af/geen-verhoging-btw-die-regte-besluit
Geen verhoging in BTW is die regte besluit
2025-04-24 Die besluit deur die Nasionale Tesourie om nie die belasting op toegevoegde waarde (BTW) op 1 Mei te verhoog nie, is onder die huidige omstandighede die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê ná ’…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-voer-n-stryd-teen-seldsame-siektes
Die Noordwes-Universiteit voer ’n stryd teen seldsame siektes
2023-03-09 Seldsame siektes kom meer algemeen voor as wat jy dink. Dit klink soos ’n oksimoron, nie waar nie? Nie vir die 4,1 miljoen suid-Afrikaners wat in hulle leeftyd deur seldsame siektes geraak is of geraak sal word nie. Vir talle kan dit ’n doodsvonnis wees, vir…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-ontvang-n-eredoktorsgraad-van-die-nwu
Regter Bess Nkabinde ontvang ’n eredoktorsgraad van die NWU
2021-10-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 21 Oktober 2021 vir regter Bess Nkabinde met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydrae tot die regsberoep en tot maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika. Sy is genomineer deur die Fakulteit Regte, met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-markdag-%25E2%2580%2593-steek-die-vlammetjie-van-entrepreneurskap-aan
NWU-markdag – steek die vlammetjie van entrepreneurskap aan
2020-01-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is ernstig oor entrepreneurskap en het gevolglik verskeie entrepreneursinisiatiewe wat daarop gemik is om die personeel, studente en die breër gemeenskap te bemagtig om finansieel onafhanklik te word. Die jongste inisiatief…http://news.nwu.ac.za/af/haal-die-meeste-uit-medisinale-plantekstrakte-met-nanotegnologie
Haal die meeste uit medisinale plantekstrakte met nanotegnologie
2021-04-28 ’n Gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bring eeue oue kennis van plante en die jongste nanotegnologie bymekaar om die meeste uit plantekstrakte te haal.Volgens ’n nasionale nanotegnologie-inisiatief van die Verenigde State is nanotegnologie tans…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-avk-moedig-die-viering-van-vroue-aan
NWU AVK moedig die viering van vroue aan
2018-08-17 Ter viering van Vrouemaand, deel prof Linda du Plessis, die Noordwes-Universiteit (NWU) se adjunk-visekanselier vir kampusbedrywighede in Vanderbijlpark, die volgende boodskappe met Suid-Afrikaanse vroue – jonk en oud: Corazon Aquino is in 1933 in die…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/telit-sa-die-toekoms-van-tegnologie-bevorderende-leer
TELIT-SA: die toekoms van tegnologie-bevorderende leer
2017-06-22 ’n Toegewyde fokus op die praktyk van tegnologie-bevorderende leer: dit is waaroor die pas gestigte TELIT-SA-navorsingsfokusarea gaan. TELIT-SA staan vir tegnologie-bevorderende leer en innoverende onderwys en opleiding in Suid-Afrika (Technology Enhanced…http://news.nwu.ac.za/af/rachael-veroorsaak-groot-golwe-die-oop-water
Rachael veroorsaak groot golwe in die oop water
2023-07-07 As jou knieë lam word as jy daaraan dink dat jy 10 km moet stap, dink net hoe jou arms sal kla as jy daardie afstand moet swem. Vir Rachael Humphries is dit maar net nog ’n dag in haar waterkantoor. Trouens, hierdie BA-student in Gesondheidswetenskappe aan…http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://news.nwu.ac.za/af/paneeldiskoers-oor-die-stand-van-sake-sa