Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/haal-die-meeste-uit-medisinale-plantekstrakte-met-nanotegnologie
Haal die meeste uit medisinale plantekstrakte met nanotegnologie
2021-04-28 ’n Gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bring eeue oue kennis van plante en die jongste nanotegnologie bymekaar om die meeste uit plantekstrakte te haal.Volgens ’n nasionale nanotegnologie-inisiatief van die Verenigde State is nanotegnologie tans…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hersien-die-farmasie-internskapprogram
NWU hersien die farmasie-internskapprogram
2023-04-03 Vir die meeste gegradueerde farmasiestudente is die verpligte eenjaar-internskap in farmasie die eerste stap na hulle diens aan die gemeenskap en die begin van hulle professionele loopbane as aptekers in Suid-Afrika. Die doel van die internskapjaar is om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-oorbrug-die-wiskunde-gaping
NWU oorbrug die Wiskunde-gaping
2018-02-01 ’n Wiskundige vergelyking wat uiteindelik sin maak! Dit is hoe voornemende studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die waarde van die Wiskunde-leerprogram – Oorbrug die Wiskunde-gaping (BTMG) – beskryf. Hierdie jaar is die…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-die-onderwysers-van-m%25C3%25B4re
Bemagtig die onderwysers van môre
2019-04-08 Daar is drie soorte onderwysers: die onderwyser wat dinge laat gebeur, die een wat kyk hoe ander dinge laat gebeur, en dié een wat wonder wat gebeur het! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se onderwysers van die toekoms – wat opgelei word om dinge te laat…http://news.nwu.ac.za/af/die-pad-na-n-blink-toekoms
Die pad na ’n blink toekoms
2023-04-18 ’n Afvaardiging van die Verenigde State (VSA) se konsulaat in Johannesburg het die Noordwes-Universiteit (NWU) op Donderdag 4 April besoek as deel van hulle projek om studente vir die gesogte en wêreldbekende Fulbright Program te werf en hulle meer daarvan te…http://news.nwu.ac.za/af/taalbewustheidsweek-om-die-draai
Taalbewustheidsweek is om die draai
2023-08-24 Die Taaldirektoraat van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan op 28 Augustus sy jaarlikse Taalbewustheidsweek regoor al drie die universiteit se kampusse bekendstel. Die tema van die week is “Multilingualism: The pathway to academic excellence through…http://news.nwu.ac.za/af/beroepshigi%25C3%25ABne-studente-be%25C3%25AFndruk-die-industrie
Beroepshigiëne-studente beïndruk die industrie
2019-02-18 Ses studente wat beroepshigiëne op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom studeer, het elkeen ‘n studiebeurs van Select PPE ontvang. Select PPE is ‘n leier in die verkryging en verspreiding van gehalte en toepassingspesifieke produkte…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-die-beste-pop
Optentia is die beste POP
2021-06-23 Positiewe organisasiesielkunde (POP) is ’n vinniggroeiende gebied, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea is onder die top-10 in die wêreld vir publikasies en sitate op hierdie gebied. Wat meer is, die topdrie POP-navorsers het…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-eentoets-slotwonders
Die NWU se eentoets-slotwonders
2021-05-07 Daar is twee stelle trappe wat na die eerste vloer van die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut lei. Soos jy teen die trappe opstap, sien jy aan die een kant foto's van sportbestuurders wat die NWU na die boonste vlakke van varsity-glorie gelei het…http://education.nwu.ac.za/af/research-and-innovation/navorsingsetiekkomitee-van-die-fakulteit-opvoedkunde
Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde
2026-02-06 Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) Die Navorsingsetiekkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde (EduREC) bied operasionele bestuur van die navorsingsetiekproses in die Fakulteit. Enige navorsing met geen risiko of laerisikonavorsing…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/studie-velde-potch
Studie velde op die Potchefstroomkampus
2022-09-30 Nuwe Landbouwetenskappegrade op die Potchefstroomkampus: BSc (Agric) met Landbou-ekonomie en Agronomie (2FD K05 N401P) BSc (Agric) met Grondkunde en Agronomie (2FD K06 N401P) Oor die grade: Is jy geïnteresseerd…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-heel-bestes-internasionale-parasitologiekongres
NWU die heel bestes by internasionale parasitologiekongres
2022-10-26 Parasiete word dalk deur baie mense as verpestelike organismes beskou, maar om hulle en hulle impak op ekologiese stelsels te verstaan, is noodsaaklik in natuurstudie. Die navorsers en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) blink as kundiges op hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/beursfonds-verteenwoordigers-van-isfap-op-n-spesiale-toer-deur-die-nwu
Beursfonds-verteenwoordigers van ISFAP op ’n spesiale toer deur die NWU
2022-12-07 Prof Bismark Tyobeka, hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), het op 18 November vir Morné du Toit, hoof- uitvoerende beampte, en Jethro Hill, IT-bedryfsbestuurder van die Ikusasa- finansiële hulpprogram vir studente (Ikusasa Student…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/publieke-praktiese-teologie-en-die-burgerlike
Publieke Praktiese Teologie en die Burgerlike Samelewing
2021-07-27 Fokus: Hierdie subprogram fokus op navorsing en benaderings wat die publieke teologie, praktiese teologie en kerklike/ Christelike transformasie-/ ontwikkelingsbenaderings integreer. Dit weerspieël ook hoe die kerk 'n transformatiewe-/…http://news.nwu.ac.za/af/add-1
NWU-navorser help om nuwe data oor die Aarde en die Melkweg bloot te lê
2020-11-27 ’n Nuwe studie het die sluier oor ’n paar van die geheimenisse van die Melkweg gelig. Daar is bevind dat die Aarde vinniger as vroeër beweeg, en dat dit amper 2 000 ligjaar nader aan die gravitasiekolk in die middel van die Melkwegsterrestelsel is. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/die-chhp-se-instituut-vir-sportwetenskap-en-ontwikkeling-steeds-aan-die-gang-ten-spyte-van-die
Die CHHP se Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling is steeds aan die gang ten spyte van die inperking
2021-07-09 Die Noordwes Sportakademie (NWAS) gebruik al langer as twee dekades die Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling by die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) as konsultant. Die dienste sluit evaluerings, oefenprogramme, werkswinkels en…http://news.nwu.ac.za/af/paneeldiskoers-oor-die-stand-van-sake-sa
Paneeldiskoers oor die stand van sake in SA
2019-02-28 Na afloop van beide die nasionale begrotingsrede en die staatsrede (SONA), het die tyd aangebreek vir Jan Publiek om homself van die sosio-ekonomiese en politieke impak van hierdie nasionale aanduiders en die impak daarvan, te vergewis. Op Vrydag, 8 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursweek-2024-inspireer-die-volgende-geslag-innoveerders
Ingenieursweek 2024 inspireer die volgende geslag innoveerders
2024-07-12 Dit begin alles by die Noordwes-Universiteit (NWU), en die Fakulteit Ingenieurswese op die Potchefstroomkampus het sy kant gebring om aan daardie missie te voldoen. Die doelwit van die tweejaarlikse Ingenieursweek is al ’n hele paar jaar lank om…http://news.nwu.ac.za/af/uitnemendheidstoekennings-vier-die-nwu-se-buitengewone-personeel