Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/niks-kunsmatig-aan-hulle-kundigheid-nie
Niks kunsmatig aan hulle kundigheid nie
2020-04-23 ’n Klein navorsingsgroepie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om werklike belangstelling in hulle werk oor kunsmatige intelligensie (KI) te ontlok. “Die mate van belangstelling was ietwat van ’n verrassing,” sê prof Marelie Davel, wat onlangs saam…http://news.nwu.ac.za/af/jean-tiedt-koning-van-verdediging
Jean Tiedt: Koning van verdediging
2023-06-02 Rugby het verander. Dit het ontwikkel. Kyk maar na van die wedstryde in die 70’s, 80’s en vroeë tot middel-90’s. Dit was ’n bietjie van ’n deurmekaarspul, was dit nie? Daar was min struktuur (in elk geval nie soos vandag nie) en dit was meer van ’n…http://news.nwu.ac.za/af/vennootskap-bemagtig-malawiese-dieetkundiges
Vennootskap bemagtig Malawiese dieetkundiges
2024-03-27 ’n Kundige span dokters en verpleegkundiges is nodig om doeltreffende behandeling te verseker vir pasiënte wat kritiek siek is. ’n Noodsaaklike toevoeging tot hierdie span is die dieetkundige, aangesien studies getoon het dat sonder die leiding van…http://news.nwu.ac.za/af/planetere-gemeenskapsgrond-wetgewing-moet-aardstelsels-beveilig
Planetêre gemeenskapsgrond-wetgewing moet Aardstelsels beveilig
2024-02-27 Dit is tyd om te besef en aanvaar dat ons, as ’n spesie, ’n verantwoordelikheid deel om saam te werk om al die omgewingstelsels te beveilig wat die funksionering en stand van ons planeet reguleer. Só sê Louis Kotzé, navorsingsprofessor by die Fakulteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-skitter-loerie-en-student-gold-pack-toekennings
NWU-ontwerpers skitter by Loerie- en Student Gold Pack-toekennings
2023-11-09 Om een toekenning te wen, is bewonderenswaardig. Twee is selfs beter. Om dit weer en weer te wen, maak dit merkwaardig. Studente en gegradueerdes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Grafiese Ontwerp-vakgroep skitter jaar na jaar by nasionale en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kyk-verby-beurtkrag-na-volhoubare-groener-energie-oplossings
NWU kyk verby beurtkrag na volhoubare groener energie-oplossings
2024-07-31 Terwyl die huidige uitdagings aangepak word wat deur beurtkrag veroorsaak word, kyk die Noordwes-Universiteit (NWU) ook na langtermyn- volhoubare en groener oplossings vir die opwekking van hernubare energie. Dit sal nie net energiesekerheid verseker nie,…http://www.nwu.ac.za/af/NWU_Privaatheidsverklaring
NWU Privaatheidsverklaring
2021-03-24 Inleiding Die Noordwes-Universiteit (NWU) is sterk verbind tot die beskerming van persoonlike inligting/data. Hierdie privaatheidsverklaring beskryf waarom en hoe ons persoonlike inligting versamel en gebruik, en verskaf inligting oor individue…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rector-shares-lessons-learned-feesmustfall
NWU rector shares lessons learned from #Feesmustfall
2017-04-26 Prof Linda du Plessis, waarnemende rektor van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, het onlangs as hoofspreker by die 2017 PMR-toekennings wat by die Riverside Hotel in Vanderbijlpark gehou is, opgetree. Prof Du Plessis het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-pandemie-het-suid-afrika-se-brose-vrede-verder-laat-verswak
Covid-19-pandemie het Suid-Afrika se brose vrede verder laat verswak
2022-04-06 In die nadraai van die Covid-19-pandemie het die uitsluiting van selfs nog meer Suid-Afrikaanse burgers van ekonomiese aktiwiteit die land se reeds brose vrede verder laat verswak. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/stabiele-rne-saam-met-beleidsekerheid-sal-sakevertroue-maksimaliseer
Stabiele RNE saam met beleidsekerheid sal sakevertroue maksimaliseer
2024-06-19 Nadat ’n uiters geslaagde vrye, regverdige en vreedsame waterskeidingsverkiesing op 29 Mei gehou is, onderneem Suid-Afrika nou om ’n Regering van Nasionale Eenheid (RNE) saam te stel om ’n verkiesingsuitkoms te navigeer waar geen enkele party ’n meerderheid…http://news.nwu.ac.za/af/impak-van-voedingsprojek-gaan-deur-leierskapsontwikkeling-voort
Impak van voedingsprojek gaan deur leierskapsontwikkeling voort
2023-05-26 Die werklike betekenis van ’n projek kan dikwels gemeet word aan die volhoubaarheid daarvan lank nadat dit voltooi is. Kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak betekenisvolle bydraes in Nigerië as deel van die heel grootste belegging in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-se-btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU Vaal se BTMG – ’n vergelyking wat sin maak!
2022-08-19 Dit is hierdie jaar die vierde jaar wat die baie geslaagde leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, aangebied word. Dit word deur die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/maer-jare-kan-voedsel-met-minder-hulpbronne-geproduseer-word
In maer jare kan voedsel met minder hulpbronne geproduseer word
2024-10-09 Landbou is aan die voorpunt om voedselsekerheid te waarborg en navorsers aan die Noordwes-Universiteit (NWU) soek deurlopend na meer innoverende en doeltreffender maniere om hierdie lewensbelangrike sektor te bevorder. Medeprofessor Rojanette Coetzee van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevestig-dr-anna-mokgokong-se-tweede-termyn-kanselier
NWU bevestig dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier
2025-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het die bekende sakeleier en entrepreneur dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier bevestig. Dit is op 12 Maart tydens ’n luisterryke geleentheid in Potchefstroom bevestig nadat die NWU Raad haar vir ’n verdere vyf…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-aanpassing-post-apartheid-sa
Maatskaplike aanpassing in post-apartheid-SA
2018-11-20 Die lewe in post-apartheid-Suid-Afrika moet nog verstaan word. Hierdie uitdaging, asook die strategiese voorneme van die Noordwes-Universiteit (NWU) om maatskaplike geregtigheid te bevorder, daag die samelewing uit om die “sosiale” begrip vanuit ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ottosdal-se-leerders-se-uitstekende-leesvermoe-beindruk-nwu-besoekers
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
2024-12-09 Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal. Aangesien dit ’n rede tot…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rekeningkunde-projek-werp-vrugte-af
NWU Rekeningkunde-projek werp vrugte af
2018-04-05 Wat as ’n tussenkomsprogram begin het om akademiese hulp te verleen aan graad 12-leerders wat met rekeningkunde sukkel, het een van die vlagskipprojekte vir gemeenskapsbetrokkenheid by die Noordwes-Universiteit (NWU) geword. Die NWU en Fezile Dabi-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-go-purple-foundation-bemagtig-gemeenskap-om-kindermishandeling-te-voorkom
NWU en Go Purple Foundation bemagtig gemeenskap om kindermishandeling te voorkom
2020-11-16 Die Kersseisoen is hier en waar party mense uitsien na verlof of ʼn rustiger tyd by die kantoor, is dit vir ander beroepe die besigste tyd van die jaar – veral vir maatskaplike werkers en lede van die SAPD. Anneri du Plessis van die Go Purple Foundation, ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevorder-impakvolle-voedingleierskapsopleiding-afrika