Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/m-en-phd-verbruikerswetenskappe
M en PhD in Verbruikerswetenskappe
2020-08-19 ʼn Nagraadse kwalifikasie in Verbruikerswetenskappe gee u die geleentheid om u kennis van verbruikersgedrag te verbeter en om die nodige vaardighede te ontwikkel om navorsing te doen oor verbruikers om sodoende verbruikers se besluite te…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/fisiologie
Tuis
2025-04-11 Wat is Menslike Fisiologie? Menslike Fisiologie is die wetenskap van lewe - die deel van biologie wat fokus op hoe die menslike liggaam funksioneer. 'n Sel is die kleinste eenheid wat lewensaktiwiteite kan uitvoer. 'n Groep selle vorm weefsel, 'n…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/win-platform
WIN platform
2020-09-01 WIN-platform Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus fokus op landelike gesondheid, en die WIN-projek is vanuit hierdie fokusarea geïnisieer. Die WIN-projek is ʼn…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri
Tuis
2017-03-10 Oorsig Ten spyte van beroepsgesondheid- en veiligheidswetgewing word daar beraam dat 2,3 miljoen werkers jaarliks as gevolg van beroepsverwante ongelukke en aan werksverwante (beroepsverwante) siektes sterf, waarvan laasgenoemde vir 2 miljoen…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/dogmatiek-kerk-en-dogma-geskiedenis-kerkreg
Dogmatiek, Kerk en Dogma Geskiedenis, Kerkreg
2020-07-07 Ekkelogiese Perspektiewe Historiese studies van die kerk, haar dogma en kerkorde. Fokus: Verskaf asseblief die struktuur van die navorsingsvoorstel. Wat ek nodig het om die voorstel te evalueer, is 'n…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec/fasrek
FASRek
2021-09-13 Kennisgewing: Vir alle navrae oor nagraadse aansoeke, kontak asb Charmaine Stone. …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/cen/oor-ons
Fasiliteite
2023-07-24 Besoek die "Kontak ons" bladsy vir 'n interaktiewe video van al ons fasiliteite. Esté Vorster Navorsing Fasiliteit Die Esté Vorster-navorsingsfasiliteit is 'n navorsingsfasiliteit met tien beddens met 'n volledig toegeruste…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/gesondheidsbevordering-welstand-aktivering
Gesondheidsbevordering & Welstand aktivering
2020-09-01 Oorsig In Suid-Afrika moet gesondheid binne die historiese konteks van gesondheidsongelykhede en 'n viervoudige siektelas beskou word. Met 'n klein, onbekostigbare, maar baie kundige private gesondheidsorgsektor en 'n groot,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/r-o-programme
Programme
2025-11-26 Registration and Orientation (R&O) is divided into faculty based programmes and a curriculum control and registration process presented by your faculty on your specific campus of study, as well as a programme presented by Student Life on your specific…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/nadoktorale-genootskap
Nadoktorale genootskap
2020-09-01 Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) is gereeld opsoek na slim, jong en entoesiastiese nadoktorale genote. Soos die naam van ons navorsingsgroep aandui, is ons breë fokus die begrip van die ontwikkeling van hipertensie deur klein…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/navorsing-gesondheidswetenskap-opvoeding
Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding
2020-09-01 Navorsing in Gesondheidswetenskap-opvoeding Navorsing in Gesondheidswetenskapopvoeding aan die Fakulteit Gesondheidswetenskappe is besig om momentum te kry. ʼn Aantal dosente van die fakulteit ontvang befondsing uit die onderrig-en-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/social-greenhouse%25E2%2584%25A2
Social Greenhouse™
2020-10-02 Die Social Greenhouse™ is ʼn sosiale innovasie koppelvlak wat die aanneem van innoverende oplossings binne gemeenskappe bevorder. Met meer as ʼn dekade se ervaring in gemeenskapsbetrokkenheid en inkomstegenererende gemeenskapsgebaseerde…http://theology.nwu.ac.za/af/christian-ministry-and-leadership/teologie-bth
Teologie - BTh
2025-10-31 Baccalaureus Theologiae in Christelike Bediening (met keusemodules) - Potchefstroom- en Afstandstudente Kode: 3DF H01 T301P - Potchefstroom (Kontak) 3DG H01 T301P…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformed-theology-and-development-sa-society/prakties-teologiese-perspektiewe
Prakties-Teologiese Perspektiewe
2022-08-19 Fokus: Die aanduiding van normatiewe merkers vir vernuwing van die praksis in kerklike en koninkrykshandelinge in die Suid-Afrikaanse samelewing Subprogramleier Prof Alfred Brunsdon e-pos: alfred.brunsdon@nwu.ac.za Doelwitte: Om…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/dienslewering
Dienslewering
2020-09-01 Al die navorsingsaktiwiteite en nagraadse opleiding vind plaas in die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek. Hierdie aktiwiteite is deel van die HART groep se gemeenskapsbetrokkenheid en fokus ook op kardiovaskulêre siekte voorkoming.…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/farmakologie
Farmakologie
2021-11-03 Farmakologie kan gedefinieer word as die studie van die effekte van geneesmiddels op die funksie van lewende stelsels. Geneesmiddels kan sintetiese chemiese verbindings wees, of afkomstig van plant-of dieremateriaal of die produk wees van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/aankondigings
Aankondigings
2017-07-18 SDRSA (Symposium on Diseases Relevant to South Africa) Die NWU Skool vir Farmasie is trots om aan te kondig dat die 14de SDRSA (Symposium on Diseases Relevant to South Africa) op 18 en 19 Augustus 2017 plaasvind. …http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/phd-transdisiplin%25C3%25AAre-gesondheidswetenskappe
PhD in Transdissiplinêre Gesondheidswetenskappe
2020-08-19 Die dinamiese en komplekse wêreld van gesondheid noodsaak ʼn transdissiplinêre en holistiese benadering om alledaagse uitdagings te verstaan en gepaste oplossings te vind. Die PhD in Transdissiplinêre Gesondheidswetenskappe is…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
2025-08-26 Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/ons-benadering