Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/psychosocial-health
Home
2026-04-10 Welcome to the School of Psychosocial Health The School comprises of two subject groups, Social Work and Psychology. Undergraduate teaching involves a wide variety of programs in Psychology and a professional 4 year degree in Social Work. …http://news.nwu.ac.za/af/topprestasies-famelab-deur-fgw-studente
Topprestasies in FameLab deur FGW studente
2023-04-18 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe (FGW) wil graag twee van ons studente gelukwens wat buitengewoon goed in die jaarlikse FameLab-kompetisie presteer het. FameLab is ’n kompetisie wat op wetenskapkommunikasie en openbare redevoering fokus met die doel om…http://news.nwu.ac.za/af/harvard-verslag-oor-groei-deur-insluiting-suid-afrika-tydig-en-relevant
Harvard-verslag oor groei deur insluiting in Suid-Afrika is tydig en relevant
2023-11-20 Die alles-omvattende breë ontleding van 178 bladsye van die Suid-Afrikaanse ekonomie, wat vervat is in die verslag “Growth Through Inclusion in South Africa”, wat deur Ricardo Hausmann en sy span van die Growth Laboratory by Harvard Universiteit opgestel is,…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreld-loof-nwu-student-vir-voedselsekerheidsoplossing
Wêreld loof NWU-student vir voedselsekerheidsoplossing
2019-05-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dit weer gedoen! Tydens die wêrelduitstalling vir insentiefreise (World Exhibition for Incentive Travel, IMEX) is die NWU se toewyding tot navorsingsuitnemendheid en maatskaplike geregtigheid herbevestig toe Emilé Coetzee…http://news.nwu.ac.za/af/sol-stel-wiskunde-en-statistieksentrum-vanderbijlpark-bekend
SOL stel Wiskunde- en Statistieksentrum in Vanderbijlpark bekend
2019-09-10 Erken dit nou maar. Niemand hou daarvan om te erken dat vakke soos wiskunde, statistiek en programmering hulle slapelose nagte besorg nie. En erger nog, die vra van hulp kan ook nogal skrikwekkend wees. Hierdie hoofpyne is egter iets van die verlede…http://law.nwu.ac.za/af/node/29301
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
2018-04-19 Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-met-leeftydprestasietoekenning-vereer
NWU se kanselier met leeftydprestasietoekenning vereer
2023-11-13 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Anna Mokgokong, het ’n leeftydprestasietoekenning tydens die 20ste jaarlikse Top Women Awards in Sandton ontvang. Dr Mokgokong, wat ’n passievolle sosiale aktivis en voorstaander vir die bemagtiging van…http://humanities.nwu.ac.za/about-itlt-committee
About the ITLT Committee
2021-11-16 So you might have seen in the last couple of months that you are receiving invites from something called the ITLT committee. Because your GroupWise is always full, you decline the meeting with the hopes that you can send a that important email. Therefore…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-05-04 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Die program en kurrikulum is op so manier saamgestel dat studente gekwalifiseerd is om in die veld van inligtingstegnologie met vertroue in te stap en ʼn waardevolle diens vir die industrie in Suid-Afrika asook…http://commerce.nwu.ac.za/af/BAToerismebestuur
BA met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Verdiep jouself in die dinamiese reis- en gasvryheidsbedryf met ons Baccalaureus Artium-programme wat fokus op die spesialisering in Toerismebestuur. Verwerf die vaardighede om onvergeetlike ervarings te skep en groei in die dinamiese toerismebedryf aan te…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BA met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Mahikeng [M] kampus aangebeid Kurrikulumkode 1GBH02 BA Sielkunde met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 1GBH11 BA…, Toelatingsvereistes, BA met Toerismebestuur APS: 22 English vlak 4 (50% of meer) BA Sielkunde met Toerismebestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer) OF Wiskundige geletterdheid vlak 5 (60-69%) BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur APS: 24 English…, Loopgeleenthede, Vir meer as 'n dekade het ons gegradueerdes hul merk in beide die private en openbare sektor gemaak en suksesvolle loopbane oor 'n wye reeks rolle gebou, insluitend: toerismebestuur en -bemarking gastehuis-, hotel- en wildplaasbestuur geleentheids- en…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-begin-varsitybeker-met-n-oorwinning
NWU begin Varsitybeker met ’n oorwinning
2021-05-10 Die Arende is op hulle pos! Die NWU se Varsitybeker-veldtog het op ’n hoë noot begin toe hulle die Madibaz van NMMU op Maandag 5 April in Pretoria met 47–28 geklop het. Soos die telling aandui, was dit ’n harde wedstryd, met talle drieë wat deur albei…http://news.nwu.ac.za/af/xcel-open-geslote-deure-ingenieurswese
Xcel – open geslote deure in ingenieurswese
2023-11-14 ’n Tweede kans om beter matriekuitslae te kry, kan net die ding wees om ’n voorspoedige loopbaan in ingenieurswese mee te begin. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gee deur die innoverende Xcel-program aan talentvolle matrieks wie se finale uitslae in die pad…http://www.nwu.ac.za/governance-and-management/speeches-principal-and-vice-chancellor
Speeches of the Principal and Vice-chancellor
2026-06-09 [accordion] 2026 9 June 2026: Opening Ceremony Speech: Launch of Physical Sciences Education Building 1 June 2026: Keynote Address: NWU Business School, MBA and PhD graduation celebration 1 June 2026: Graduation Congratulatory Address (…http://law.nwu.ac.za/safe-and-sustainable-cities/events-and-activities
Events and Activities
2021-03-29 Past Events 6-8 March 2019 As part of a larger Cities-project, the Faculty of Law, NWU and the Freie Universitat, Berlin co-hosted an international multi-disciplinary conference on "Sustainable Development in an Urban Age". The…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/phasrec-human-movement-sciences/dan%25C3%25A9-coetzee
Dané Coetzee
2025-04-10 Dané Coetzee is tans medeprofessor aan die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom (Suid-Afrika). Haar onderrigverantwoordelikhede sluit in modules op voorgraadse en nagraadse vlak, sowel as leiding vir verskeie meesters- en doktorale studente. Sedert 2016 is sy lid van die FLV-program en het sy aan…http://news.nwu.ac.za/af/top-sportsielkundige-agter-sa-se-olimpiese-aanslag
Top-sportsielkundige agter SA se Olimpiese aanslag
2021-07-21 Daar is nie ʼn groter atletiekverhoog as die Olimpiese Spele nie, en daar is min sportgeleenthede met só ʼn kleurryke geskiedenis. Vir elke glorieryke Spele gevul met dramatiese, ryk herinneringe, is daar ook Spele wat met groot hartseer gepaard gegaan het…http://news.nwu.ac.za/af/cynthia-%25E2%2580%2593-iemand-om-mee-rekening-te-hou-nwu-basketbal
Cynthia – iemand om mee rekening te hou in NWU-basketbal
2020-05-13 Wanneer Cynthia Mudau die basketbalbaan betree, kan jy van een ding seker wees: sy is gereed om haar teenwoordigheid te laat geld, veral op die telbord. Hierdie 22-jarige sterbasketbalspeler van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/aansoeke
Aansoeke
2026-07-09 Baie dankie dat jy dit oorweeg om aansoek te doen by die Noordwes-Universiteit om jou te bekwaam in ingenieurswese.Alle NWU aansoeke word sentraal hanteer deur ‘n NWU aansoekstelsel (verwys na skakel hieronder). As jy spesifieke vrae het oor toelating…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/yolandi-breet
Yolandi Breet
2025-01-24 Prof Yolandi Breet is 'n Mede-Professor in Fisiologie en navorser op die gebied van hipertensie. Haar spesifieke belangstellings sluit in arteriële styfheid en vroeë vaskulêre veroudering. Sy het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is ook 'n lid van die Association for Research into Arterial Structure and Physiology. Sy…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart-physiology/cleo-mc-mokhaneli