Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/jomo-cosmos-signs-nwu-soccer-institute-striker
Jomo Cosmos signs NWU Soccer Institute striker
2017-03-07 National First Division (NFD), Jomo Cosmos FC now boasts a new addition to their squad – Thapelo Tlabakwe, an alumnus of the Soccer Institute on the North-West University`s (NWU’s) Mahikeng Campus. The 23-year old striker hails from Rustenburg, Phokeng…http://www.nwu.ac.za/date/pitso-20253-african-trade-era-tariff-wars
Pitso 2025.3 - African Trade in an Era of Tariff Wars
2025-04-08 You are cordially invited to participate in a critical discussion on the recent tariffs imposed by the Trump administration on at least 25 African countries. These measures represent a significant shift in U.S.-Africa trade relations, effectively undermining…http://news.nwu.ac.za/vanderbijlpark-campus-set-host-purple-con
Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con
2025-04-11 The North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con, a vibrant celebration of anime, gaming and pop culture inspired by the renowned Comic-Con. Organised by the NWU Anime Student Society in collaboration with the Faculty of…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-syfers-toon-dat-ekonomiese-produksie-feitlik-weer-op-voorpandemievlakke
BBP-syfers toon dat ekonomiese produksie feitlik weer op voorpandemievlakke is
2022-06-21 Dit is baie bemoedigend dat die jongste baie-beter-as-verwagte syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2022 ’n verdere sterk herstel in die ekonomie toon ná die ekonomiese terugslae van die Covid-19-inperkings en die…http://news.nwu.ac.za/af/daar-niks-kleins-aan-nanotegnologie-die-noordwes-universiteit-nie
Daar is niks kleins aan nanotegnologie by die Noordwes-Universiteit nie
2023-03-06 Eenduisendmiljoenste van ’n meter. Of om dit anders te stel: eenbiljoenste van ’n meter. Hierdie ongelooflike klein meting word ’n nanometer genoem en die wêreld van nanotegnologie funksioneer tussen 1 en 100 nanometer. Dit is ook hier waar die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/masjien-en-diepleer-deel-van-must-die-noordwes-universiteit
Masjien- en diepleer is deel van MUST by die Noordwes-Universiteit
2022-08-25 Ons wêreld beweeg al hoe vinniger, en deur al die eeue van ons bestaan, kon ons nog nooit so vinnig soek, so ver reis of so diep delf nie. Ons het in die laaste eeu alleen ’n verbasingwekkende toename in die insameling van data gesien, en ons kan ongelooflike…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-eerste-plek-suid-afrika-met-ingenieurswese
NWU is in die eerste plek in Suid-Afrika met ingenieurswese
2022-10-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die beste keuse onder plaaslike universiteite vir studie op die gebied van ingenieurswese. Die jongste ranglys vir vakke deur Times Higher Education (THE) plaas die NWU aan die bopunt van die leer op hierdie gebied en…http://news.nwu.ac.za/af/jy-nooit-te-oud-om-iets-nuuts-te-leer-nie
Jy is nooit te oud om iets nuuts te leer nie
2019-02-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sien elke jaar met verwagting uit na die nuwe inname van eerstejaarstudente regoor die drie kampusse. Die universiteit het hierdie jaar 9 955 eerstejaar-kontakstudente verwelkom, van wie 1 571 op die kampus in Vanderbijlpark…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-gouws-gereed-om-haar-paralimpiese-stempel-af-te-druk
Liezl Gouws is gereed om haar Paralimpiese stempel af te druk
2021-08-23 Sy het haar vasberadenheid reeds oor en oor bewys – meer as wat iemand van haar ouderdom dit behoort te doen, en Liezl Gouws is gereed om dit weer te doen. Hierdie vierdejaar-farmasiestudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat as vyfjarige ’n serebrale…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-die-tuiste-van-vakaanbiedings-van-n-hoe-gehalte
Die Noordwes-Universiteit is die tuiste van vakaanbiedings van ’n hoë gehalte
2022-07-28 Wou jy al ooit ’n loopbaan in die mediese wetenskappe, openbare gesondheid of gasvryheid en toerisme volg? Dit is die vakaanbiedings by die Noordwes-Universiteit (NWU) wat volgens die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy die hoogste gegradeer…http://news.nwu.ac.za/af/staatsrede-2024-daar-steeds-onafgehandelde-sake-op-die-nasionale-agenda
Staatsrede 2024: daar is steeds onafgehandelde sake op die nasionale agenda
2024-02-09 Daar is steeds baie onafgehandelde sake op die nasionale agenda, insluitende ’n meer samehangende oorkoepelende ekonomiese plan vir baie groter inklusiewe arbeidsryke groei. In sy kommentaar op die 2024-staatsrede, wys prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/vsa-se-tariefverhogings-slegte-nuus-vir-die-suid-afrikaanse-ekonomie
VSA se tariefverhogings is slegte nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
2025-04-04 Die skaal van die verdere uitgebreide eensydige tariefverhogings van die Verenigde State (VSA) wat deur president Donald Trump aangekondig is, gaan nie net ’n yslike wig in die wêreld se multilaterale handelstelsel indryf nie, maar is ook vir die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/die-kampus-se-kolfblad-voorberei-vir-die-jaarlikse-kfc-minikrieketfees
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
2018-10-12 Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreldvoedseldag-2019-gemors-nie-gemors-voordat-dit-gemors-word-nie
Wêreldvoedseldag 2019: Gemors is nie gemors voordat dit gemors word nie!
2019-10-22 > Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark het onlangs by die wêreldgemeenskap aangesluit om Wêreldvoedseldag te vier. Die fakulteit het op 16 Oktober ’n spesiale lesing oor voedselsekerheid en die uitwissing van…http://news.nwu.ac.za/sharks-legend-botes-nwu-camp
Sharks legend Botes in NWU camp
2021-05-10 Sharks legend Jacques Botes has been contracted as part of Burger van der Westhuizen’s coaching staff for the upcoming club rugby competitions, which – given his abundance of experience – can prove to be an astute signing. Providence was kind to South…http://news.nwu.ac.za/another-psl-team-signs-former-nwu-soccer-institute-player
Another PSL team signs former NWU Soccer Institute player
2018-06-13 Another Premier Soccer League team, Chippa United FC, has signed a former player of the North-West University (NWU) Soccer Institute. Thapelo Tlabakwe, a 24-year old striker who hails from Rustenburg, was playing for Jomo Cosmos FC in the National First…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-gasheer-vir-internasionale-paneel-oor-krisis-oekraine
NWU Besigheidskool is gasheer vir internasionale paneel oor krisis in Oekraïne
2022-03-08 Dit is een van die beduidendste optredes van aggressie in die 21ste eeu wat een land teenoor ’n ander gepleeg het. Die Russiese inval van Oekraïne kan gevolge inhou wat amper ondenkbaar is en wat deur die annale van die geskiedenis gaan weerklink. Op…http://news.nwu.ac.za/af/argumente-vir-die-styging-die-repokoers-nie-oortuigend-nie
Argumente vir die styging in die repokoers is nie oortuigend nie
2021-11-19 Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op hierdie stadium met 25 basispunte te verhoog, is nie oortuigend nie. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van…http://news.nwu.ac.za/af/liberale-benadering-oor-die-voorsiening-van-energie-goed-vir-beleggings
Liberale benadering oor die voorsiening van energie is goed vir beleggings
2021-06-11 President Cyril Ramaphosa se aankondiging op 10 Junie oor die nuwe reëls met betrekking tot energieverskaffing in Suid-Afrika is goed vir beleggings. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022