Dit is ons

Permanente personeel kan ook by die Konvokasie aansluit

Word 'n lid van die Konvokasie deur hierdie skakel te volg:

http://www.nwu.ac.za/content/about-us-convocation

Die Konvokasie is 'n statutêre liggaam wat alumni en permanente personeellede in die Raad verteenwoordig. Vier lede uit die geledere van die Konvokasie dien in die NWU-Raad.

Kry seggenskap in die korporatiewe bestuur van jou alma mater teen slegs R50.

NWU

Kontak Nicolize.vanDerWalt@nwu.ac.za vir navrae.

-BESONDERHEDE

eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.

Redaksie: Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen

Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie: Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of nelia.engelbrecht@nwu.ac.za

Kontak Nicolize vir navrae.