Script:
NWU & U |
Alumni-publikasie van die NWU
INHOUD
X
Voorblad
’n Verandering in leierskap, maar nie in gesindheid nie… Prof Fika Janse van Rensburg, wat aan die einde van die jaar aftree, oorhandig die aflosstokkie aan prof Daryl Balia wat hom vanaf Januarie 2019 as adjunk-visekanselier van die kampus in Potchefstroom opvolg.