As jy ’n tweede weergawe van 2020 kon skep, hoe sou dit lyk? Wat sou jy in jou persoonlike en werkslewe anders doen? Dit is die vrae wat ons aan ’n paar van ons kollegas gevra het.

Kom ons kyk wat hulle te sê het.

Ons sal waarskynlik almal saamstem dat 2020 ’n jaar was soos wat ons nog nooit beleef het nie. Ons het hierdie jaar met mooi uitgewerkte planne begin, net om te sien dat die Covid-19-stoomroller die meeste daarvan plattrap.

(Klik op elke foto om meer te lees.)

VOX POP

weergawe