Die NWU se prestasies strek van akademiese sukses tot by die bekroning van kampioene in verskeie sportsoorte.

 

Daar is geen twyfel dat julle, die NWU se vaardige en toegewyde personeel, die dryfkrag agter hierdie prestasies is nie. Die universiteit se jongste handelsmerk-sigbaarheidsveldtog weerspieël dit duidelik.

 

Indien julle die NWU aan eksterne belanghebbers wil bekendstel of inligting oor die NWU in ’n voorlegging of aansoek om befondsing wil insluit, sal julle ’n oorvloed feite hier vind.

 

Dink globaal

 

Hierdie video gee ’n oorsig van sommige van die NWU se suksesse.

Dit is ons

ROL AF

-BESONDERHEDE

Redaksie:

Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen

Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie:

Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of

Interne bussie 260

eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.