-BESONDERHEDE

Redaksie:

Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement

Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen

Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers

Vir verdere navrae/korrespondensie:

Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of

Interne bussie 260

Te midde van ’n atmosfeer wat oorloop van opgewondenheid en verwagtinge, het meer as 10 000 voornemende studente en hul familielede vanjaar se opedae dwarsoor die universiteit bygewoon.

 

Hierdie geleenthede het op 11, 18 en 24 Mei in onderskeidelik Potchefstroom, Vanderbijlpark en Mahikeng plaasgevind.

Gedurende die opedae is studente bekendgestel aan die kampusse wat dalk binnekort hul tuiste weg van die huis af kan word.

 

Wat die NWU as ’n tweede tuiste so spesiaal maak, is in visekanselier prof Dan Kgwadi se woorde: “omdat dit ’n plek is waar verbeelding geen grense het nie en waar elke student se volle potensiaal verwesenlik word.”

Opedae lok duisende

Dit is ons

 

Kyk gerus na hierdie video om in die opwinding van die NWU se opedae te deel.

eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.

ROL AF