Maart 2023

NWU lewer navorsing met impak

Welkom by die tweede uitgawe van die Noordwes-Universiteit se nuusbrief, Navorsing@NWU. Dié nuusbrief is 'n vertoonvenster vir navorsingsprojekte, navorsers en verwante gebeure. Hierdie nuusbrief is een van sewe, en word gedurende die jaar aan akademiese personeel en navorsers gestuur.

bible

Oorbrug die digitale gaping – een skool op 'n keer

Die voordele van wydverspreide en billike toegang tot inligtings- en kommunikasie-tegnologieë (IKT's) in Suid-Afrika word beskou as dat dit die potensiaal het om die koers en die trajek van hierdie land ten goede te verander.

 LEES MEER

Aanspreeklikheid en opleiding is die sleutels tot finansiële bestuur

Plaaslike munisipaliteite in Noordwes het nie skoon oudits ontvang nie omdat hulle die finansiële hulpbronne wanbestuur het. Dit is volgens 'n navorsingstudie wat deur dr Auchalie Mothupi in sy PhD-studies aan die NWU uitgevoer is.

 LEES MEER

immagine3 immagine4 immagine5

Sentrum vir Menslike Metabolomika red lewens

Die vroeë diagnose van oorgeërfde metaboliese siektes help nie net om te verhoed dat pasiënte 'n leeftyd van lyding het nie, maar dit red ook lewens. Metaboliese siektes het 'n verskeidenheid lewens-bedreigende gevolge, soos hartsiektes en tipe 2-diabetes.

 LEES MEER

Blaarskroei het komplekse oorsake, maar kan bestry word

Blaarskroei by mielies is 'n bedreiging vir voedsel-sekerheid, en hoewel dit komplekse oorsake het, kan dit doeltreffend bestuur word. Dit is een van die bevindings van 'n groep navorsers wat hierdie plantsiekte by die NWU se Molelwane-plaas in Mahikeng ondersoek.

 LEES MEER

Samesmelting van hoëronderwysinstel-lings onder die loep

'n Onlangse studie wat deur 'n PhD-gegradueerde en personeellid van die NWU Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administra-tiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse hoëronder-wysinstellings makliker te integreer.

 LEES MEER

immagine1

Ontmoet ons navorsers

Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, saam met prof Markus Depfenhart, hoofondersoeker van die SaVac-projek, baan die weg vir 'n nuwe tuberkulose-entstof wat in Suid-Afrika ontwerp is. Prof Depfenhart stel ons aan die SaVac-projek, 'n samewerking tussen die NWU en die Walter Sisulu Universiteit, bekend.


 KYK DIE VIDEO

facebook
twitter
youtube
More research news

Deel asseblief jou kommentaar en insette deur 'n e-pos aan die nuusbriefredakteur, willie.duplessis@nwu.ac.za te stuur.