Maart 2023

facebook
twitter
youtube
email
More research news
Terug
Vorige uitgawes

Ontmoet ons navorsers

Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, saam met prof Markus Depfenhart, hoofondersoeker van die SaVac-projek, baan die weg vir 'n nuwe tuberkulose-entstof wat in Suid-Afrika ontwerp is. Prof Depfenhart stel ons aan die SaVac-projek, 'n samewerking tussen die NWU en die Walter Sisulu Universiteit, bekend.

Die doel van die projek is om 'n groot verandering in die stryd teen tuberkulose teweeg te bring. Ontdek die wonderlike prekliniese resultate van hierdie Suid-Afrikaans-gebaseerde projek en hoe die SaVac-entstof die lewens kan verander van miljoene mense wêreldwyd wat deur tuberkulose geraak word.