Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
Wanneer dit kom by die soek van innoverende op-lossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die NWU aan die voorpunt.
LEES MEER
|
Navorser wys die weg aan oor hoe om akademiese integriteit te bevorder
Die akademiese wêreld kan maklik deur oneerlikheid en plagiaat geïnfiltreer word, veral in moeilike tye soos die afgelope twee jaar van die Covid-19-pandemie. Goeie akademiese praktyk is noodsaaklik vir dosente en studente.
LEES MEER
|
Mislukking van Zimbabwiese banke die gevolg van swak toesighouding
Die algemene mislukking van banke in Zimbabwe oor die afgelope 20 jaar is nou verklaar: 'n vername rede is die ontoereikende toesig-houding oor bankinstellings deur die Reserwebank van Zimbabwe en ander regulatoriese liggame.
LEES MEER
|