VOX POP
Hoewel die lente op Lentedag (1 September) vir ons ’n koue skouer gegee het, het dié fleurige fase sedertdien in sy volle glorie aangebreek.
Hierdie nuwe seisoen het ’n huppel in ons stap gesit en ons geïnspireer om skoon te maak, uit te sorteer, oortollige goed weg te gooi, te herorganiseer en te plant.
LENTE UIT
Rol die blomtapyt vir die
Ons het ’n klompie van ons NWU-kollegas gevra hoe die lente hulle geïnspireer en nuwe energie gegee het en hoe hulle vir die somer voorberei het.
Kom ons kyk wat hulle te sê het.
(Klik op elke foto om meer te lees.)