In die “Fokus op”-artikel kon julle lees oor die projek Die NWU-Manier, wat Mense en Kultuur bekendgestel het. Julle het waarskynlik ook gekyk na die video waarin ons mense meer vertel oor wat kultuur vir hulle beteken.
In die video regs kan julle nou luister hoe ons personeel die NWU-kultuur in die besonder beskou.
Al hierdie stappe is deel van ons reis om ’n unieke NWU-kultuur te vestig wat ons strategie ondersteun. Met ander woorde, die manier waarop ons elke dag met mekaar en ons belanghebbers saamwerk, moet wys dat ons ’n unitêre instelling is, dat ons akademiese uitnemendheid nastreef en tot maatskaplike geregtigheid verbind is.
Dit is ons – ons leef elke dag op die NWU-manier.
Wat maak ons ONS?
Dit is ons
Dit is wat ons personeellede van die NWU-kultuur dink.
ROL AF
-BESONDERHEDE
Redaksie:
Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement
Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen
Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers
Vir verdere navrae/korrespondensie:
Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of
Interne bussie 260
eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.