>

LEES MEER

Jennifer Kalanko, bestuursassistent van die direkteur van die Skool vir Bybelse Berading en Kerkbediening op die Potchefstroomkampus, is een van die finaliste in die 2016 Mev Afrika-kompetisie.

“As ʼn kind van ons Hemelse Koning is ek nie in hierdie kompetisie om die koppe te laat draai nie, maar om harte na Hom toe te draai deur ʼn verskil in mense se lewens te maak.”

 

Jennifer is passievol oor liefdadigheidswerk en sê die feit dat sy een van die 40 finaliste in die prestigeryke Mev Afrika-kompetisie is, sal help om haar bestaande projekte te bevorder en haar in staat stel om by meer liefdadigheidswerk betrokke te raak.

NWU se eie
Mev Afrika-finalis

Jennifer Kalanko van die Fakulteit Teologie op die Potchefstroomkampus hoop haar deelname aan vanjaar se Mev Afrika-kompetisie sal haar in staat stel om by nóg meer liefdadigheidsprojekte betrokke te raak.

< Klik hier om meer te lees oor Jennifer se borge.

>