FOKUS

OP

Die NWU is 'n goed geoliede masjien waar personeellede toegang het tot al die hulpbronne wat hulle nodig het om hul werk so goed moontlik te doen. Hierdie hulpbronne, in die vorm van skryfbehoeftes, meubels, hardeware, elektroniese komponente en kositems, kan alles by die universiteit se ten volle funksionerende store bestel word.

 

In hierdie uitgawe gesels Eish! met die verteenwoordigers van die store op die drie kampusse en ontdek 'n paar interessante feite.

BEWEEG AF

KLIK OP ELKE OBJEK OM MEER TE LEES

KLIK OM TERUG NA BO TE GAAN

>

>