>

FOKUS

OP

Die Raad van die NWU het onlangs die universiteit se eerste sosialemediabeleid goedgekeur. Dit is 'n noodsaaklike gids vir al die NWU se sosialemediapraktisyns, -bloggers en -konsultante. Eish! het met Moira Muller, webbladspesialis by die webkantoor, oor die belangrikheid van hierdie nuwe beleid gesels.

Die MOETS en MOENIES van

soSialE media

 

"Daar sal gevolge wees indien jy sosialemediarekeninge skep wat in konflik met die NWU se gedragskode is."

 

LEES MEER

>