NAVIGASIE
VOLGENDE ARTIKEL
VORIGE ARTIKEL
VERSTEEKTE TEKS
VOORBLAD
INHOUD
KLANK
MEER INLIGTING
Dui aan van watter artikels jy hou, sodat ons die goeie werk kan volhou.
Al het die Eish! teen die digitale publikasies van groot Suid-Afrikaanse korporatiewe instellings meegeding, is dit onlangs by die Suid-Afrikaanse Publikasieforum se toekenningseremonie in Johannesburg as die beste in die kategorie vir digitale publikasies aangewys.
>
>
INHOUD
VOORBLAD
Boodskap van die visekanselier
1
Prof Dan Kgwadi gesels oor die jaar wat ons op ʼn hoë noot afsluit.
Redaksionele boodskap
2
Die Eish! is onlangs tydens die SA Publication Forum se toekenningseremonie as die beste digitale publikasie bekroon.
Uitmuntende navorsers is moeilik om na te doen
Kyk wat ons topnavorsers oor die Uitnemendheid in Navorsing-toekennings sê.
3
Netwerking met media is die moeite werd
4
Die NWU het twee netwerksessies gehou om sy verhouding met joernaliste van verskeie mediahuise verder te versterk.
Prof neem waar as regter in Hooggeregshof
5
Prof Elmarie van der Schyff sê sy het waardevolle ervaring opgedoen terwyl sy as waarnemende regter in die Hooggeregshof se Gauteng-afdeling in Pretoria gedien het.
NWU se nuwe direkteure is entoesiasties, vasberade en ervare
6
Die NWU sal beslis voordeel trek uit die talent, toewyding en kundigheid wat die mensehulpbron-direkteure na hul nuwe poste bring.
Trofeejag is R1,98 miljard vir Suid-Afrika werd
’n Nuwe studie, met prof Peet van der Merwe as leier, toon dat jagters gemiddeld R134 500 per jagtog bestee.
7
Ons is ernstig oor etiese navorsing
Die kampus in Mahikeng het onlangs, in vennootskap met twee akademici van die Iowa State Universiteit, ’n werkswinkel oor navorsingsetiek gehou.
8
GeeXpo: waar die koel bleeksiele bymekaarkom
9
Lees waarom die koel “geeks” onlangs op die kampus in Vanderbijlpark bymekaargekom het.
Ontmoet ons uitsonderlike studente – Stefanie se hamer slaan die spyker op sy kop
10
Met ’n persoonlike beste afstand van 58,70 m met ’n 4 kg-hamer is Stefanie Greyling ʼn waardevolle lid van die NWU se atletiekspan.
WAT ’N uitstekende sportjaar vir die NWU
11
Daar was talle sporthoogtepunte in 2017 en al drie kampusse het medaljes ingeryg.
FoKus oP – Simposium oor taal
Die NWU het onlangs ʼn taalsimposium gehou wat die weg baan vir volgende jaar se taaloudit en nuwe taalbeleid.
12
ons mense – Sagmoedige swartgordel-prof se wortels is in die grond geanker
13
Sedert prof Wes Gestring die Christian Taekwondo-klub op die kampus begin het, het meer as 70 studente die sport begin beoefen.
AGTERBLAD – HERONTDEK DIE GROTER PRENTJIE
14
Dit sal jou help om die groter NWU-prentjie, waarvan jy ʼn kosbare deel is, te sien.