>

LEES MEER

FOKUS

OP

 aan die toeneem

Plagiaat is 'n akademiese euwel wat 'n ál hoe groter kopseer vir universiteite word. By die NWU was daar ook 'n toename in die aantal gevalle van akademiese oneerlikheid met plagiaat wat aangemeld word. Eish! het met Michelle Bownes, waarnemende bestuurder van Studentedissipline en -voldoening by die NWU, gesels oor hoe hierdie kwessie personeel raak.

Plagiaat

>