Die moderne hoofbiblioteke op elk van die NWU se drie kampusse maak voorsiening vir al die opvoedkundige behoeftes van personeel en studente. Afgesien van hierdie uitstekend toegeruste biblioteke het die NWU ook vier nisbiblioteke op die Potchefstroomkampus wat in die spesifieke inligtingsbehoeftes van onderwys-, musiek-, natuurwetenskap- en teologiese studente voldoen. Kyk saam met Eish! na hierdie vier spesiale biblioteke.

 het indrukwekkende  nisbiblioteke  NWU

TERUG

>

>