X
inhoud
Volgens Wikipedia het die klasringtradisie by die finalejaarsgroep van 1835 ("Class of 1835") aan die Verenigde State se West Point Militêre Akademie begin.
Net soos die tradisie van talle kolleges en universiteite wêreldwyd, bied die NWU nou ook sy eie affiniteitsring te koop aan vir alumni van die universiteit.
Die affiniteitsring is dwarsoor die wêreld 'n trotse en sigbare simbool van die verbintenis wat alumni met hul almal mater het. Sommige instellings het spesiale ringseremonies waartydens die visekanselier alumni na die verhoog roep en die ringe formeel oorhandig.
Vir meer inligting oor die verskillende ontwerpe wat beskikbaar is, klik hier.
NWU & U
Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto’s of nuusbrokkies.
Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.
Voorblad
In hierdie uitgawe gesels ons met alumnus Deon Meyer, een van Suid-Afrika se bekendste spannings-verhaalskrywers.
Navigasie
>
Volgende artikel
Vorige artikel
Klank
video
meer inligting
Klik
deel
>