Sluit aan by die Vrouedagvierings wat op die kampus in Potchefstroom gehou is en wat die prestasies van vroue van die verlede en die hede gevier het.
Dit is ons
Ons vier Vrouedag
ROL AF
Personeel en studente het op 8 Augustus in groot getalle opgedaag om Vrouedag saam met sanger Lerato Molapo, professioneel bekend as Lira, te vier.
Lira se motiverende boodskap het daarop gefokus om as aansporing te dien vir die onbeperkte potensiaal waaroor vroue beskik – ’n saak wat haar baie na aan die hart lê.
Sy het die belangrikheid van ’n goeie opvoeding beklemtoon en die vroue aangemoedig om hul harte te volg en nooit hul drome te laat vaar nie.
Klik hier om meer te lees oor die Vrouedagvieringe op die kampus in Mahikeng, waar sanger Bonolo Molosiwa opgetree het.
ROL AF
-BESONDERHEDE
Redaksie:
Personeel van die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement
Ontwerp en uitleg: Karen Viljoen
Fotografie: NWU-kollegas en diensverskaffers
Vir verdere navrae/korrespondensie:
Nelia Engelbrecht - Tel (018) 299 4937 of
Interne bussie 260
eish! word deur die NWU se Korporatiewe Kommunikasie-departement in Afrikaans, Engels en Setswana uitgegee.